2027
Die jaar 2027 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag sal begin. Dis sal die 27ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
2027 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2022 | 2023 | 2024 | 2025 | 2026 | ◄ 2027 ► | 2028 | 2029 | 2030 | 2031 | 2032 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2027 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 26 Maart – Ludwig van Beethoven is 200 jaar terug oorlede.
- 6 Mei – Hemelvaartsdag.
- Die 14de Krieketwêreldbeker word in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied.
- 10 September–23 Oktober – Die 11de Rugbywêreldbeker word in Australië aangebied.
- Die outopsieverslag van Elvis Presley word vrygestel.
- Die dokumente met betrekking tot Martin Luther King jr. word vrygestel.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.