2022 Verenigde State Grand Prix

Die 2022 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 23 Oktober 2022 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Verenigde State van Amerika 2022 Formule Een Aramco Verenigde State Grand Prix
Datum 23 Oktober 2022
Plek Circuit of the Americas
Voorste wegspringplek
Renjaer Carlos Sainz jr. Ferrari
Tyd 1:34.356
Vinnigste rondte
Renjaer George Russell Mercedes AMG
Tyd 1:38.788 (rondte 56 van 56)
Podium
1 Max VerstappenRed Bull-RBPT
2 Lewis HamiltonMercedes AMG
3 Charles LeclercFerrari

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Austin verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2
   
Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:36.857
2 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:37.081
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:37.332
4 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:37.460
5 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:37.515
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:36.810
2 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:37.525
3 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:37.627
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:38.232
5 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:39.507
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:35:825
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:36:145
3 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:36:271
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:36:397
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36:401

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:35.297 1:35.590 1:34.356 1
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:35.795 1:35.246 1:34.421 12 *1
3 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 1:35.864 1:35.294 1:34.448 2
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 1:36.163 1:35.864 1:34.645 9 *2
5 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:36.148 1:35.732 1:34.947 3
6 63 George Russell Mercedes 1:36.195 1:35.692 1:34.988 4
7 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:36.860 1:36.032 1:35.598 5
8 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:36.465 1:36.341 1:35.690 6
9 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:36.446 1:35.988 1:35.876 14 *2
10 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:36.746 1:36.321 1:36.319 7
11 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:36.932 1:36.368 8
12 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:36.695 1:36.398 10
13 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:36.577 1:36.740 11
14 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:36.656 1:36.970 18 *2
15 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:36.808 1:37.147 19 *3
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:36.949 13
17 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:37.046 15
18 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:37.068 Kuipe *4
19 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:37.111 16
20 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:37.244 17
K1 107% tyd: 1:41.968 (Bron: formula1.com)[1]

*1 Charles Leclerc ontvang 'n roosterstraf van tien plekke weens die vervang van sy binnebrandenjin en die turbo.[2]
*2 Sergio Pérez, Fernando Alonso en Zhou Guanyu ontvang aldrie 'n roosterstraf van vyf plekke weens oorskreiding van hul kwota aan motoronderdele.[3][4]
*3 Yuki Tsunoda ontvang 'n roosterstraf van vyf plekke weens die vervanging van sy motor se ratkas en aandryflyn.
*4 Esteban Ocon moes vanuit die kuipelaan wegspring, omdat daar onder Parc fermé aan sy motor gewerk is, en motoronderdele vervang is.

Wedren

Renuitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull Racing-RBPT 56 1:42:11.687 2 25
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 56 +5.023 3 18
3 16 Charles Leclerc Ferrari 56 +7.501 12 15
4 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-RBPT 56 +8.293 9 12
5 63 George Russell Mercedes 56 +44.815 *1 4 11V
6 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 56 +53.785 6 8
7 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 56 +55.078 14 6
8 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 56 +1:05.354 10 4
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 56 +1:05.834 13 2
10 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 56 +1:10.919 19 1
11 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 56 +1:12.875 Kuipe
12 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 56 +1:15.057 *2 8
13 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 56 +1:16.164 18
14 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 56 +1:21.763 *3 11
15 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 56 +1:24.490 *4 16
16 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 56 +1:30.487 15
17 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 56 +1:43.588 *5 17
DNF 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 21 Botsing*6 5
DNF 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 16 Tol 7
DNF 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1 Botsingskade 1
Bron: formula1.com [5]

V George Russell teken die vinnigste rondte aan en verdien daarmee 'n ekstra punt.

*1 George Russell het 'n tydstraf van vyf sekondes gekry (tydens sy kuipestop uitgedien) vir die veroorsaak van 'n botsing met Carlos Sainz jr.
*2 Alexander Albon eindig die wedren as dertiende, maar kry 'n tydstraf van vyf sekondes vir voordeel behaal deur buite die baanmerkers te ry.[5][6]
*3 Pierre Gasly eindig die wedren as elfde, maar kry 'n tydstraf van tien sekondes omdat hy 'n gaping van meer as tien motorlengtes agter die veiligheidsmotor gelaat het. Gasly ontvang ook twee strafpunte op sy lisensie.[5]
*4 Mick Schumacher het 'n tydstraf van vyf sekondes gekry omdat hy te veel keer buite die baanmerkers gery het. Schumacher ontvang egter ook een strafpunt op sy lisensie.[5]
*5 Nicholas Latifi het 'n tydstraf van vyf sekondes gekry, omdat hy Mick Schumacher van die baan af gedwing het.[5]
*6 Lance Stroll kry 'n roosterstraf van drie plekke vir die volgende Grand Prix in Meksikostad, omdat hy 'n botsing met Fernando Alonso veroorsaak het. Bowendien ontvang hy ook twee strafpunte op sy lisensie.[7]

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

PlekNo.RenjaerSpanPunteVar.
1 1 Max Verstappen Red Bull 391 Steady
2 16 Charles Leclerc Ferrari 267
3 11 Sergio Pérez Red Bull 265
4 63 George Russell Mercedes 218 Steady
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 202 Steady
6 44 Lewis Hamilton Mercedes 198 Steady
7 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 109 Steady
8 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 78 Steady
9 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 71 Steady
10 77 Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 46 Steady
11 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 36 Steady
12 22 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 29 Steady
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 24
14 10 Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 23
15 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 13 Steady
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 12
17 23 Mick Schumacher Haas-Ferrari 12
18 24 Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 6 Steady
19 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 4 Steady
20 45 Nyck de Vries Williams-Mercedes 2 Steady
21 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 2 Steady

Vervaardigers

Plek Span Punte
1 Red Bull-RBPT 656
2 Ferrari 469
3 Mercedes 416
4 Alpine-Renault 149
5 McLaren-Mercedes 138
6 Alfa Romeo-Ferrari 52
7 Aston Martin-Mercedes 49
8 Haas-Ferrari 35
9 AlphaTauri-RBPT 35
10 Williams-Mercedes 8

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.