2018 Superrugbyseisoen

Die 2018 Superrugbyseisoen was die 23ste seisoen van Superrugby, 'n jaarlikse rugbykompetisie georganiseer deur SANZAAR tussen die spanne van Argentinië, Australië, Japan, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. Ná die afgelope twee seisoene waaraan 18 spanne deelgeneem het, het die 2018 uitgawe terugkeer na 'n 15-spanformaat, wat bestaan het uit drie geografiese konferensies.

2018 Superrugby
Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië (1 span)
Vlag van Australië Australië (4 spanne)
Vlag van Japan Japan (1 span)
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (5 spanne)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (4 spanne)
Kampioen Crusaders (9de titel)
Wedstryde gespeel 127
Drieë gedruk 925  (gem. 7.283 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 223: Bernard Foley, Waratahs
Meeste drieë gedruk 16: Ben Lam, Hurricanes

Suid-Afrika moes twee spanne van die 2017 seisoen (die Cheetahs en Kings) weglaat[1] en Australië een (Force)[2] om in te pas by die nuwe formaat van die kompetisie.

Kompetisieformaat

Die 15 deelnemende spanne is verdeel in drie geografiese konferensies: die Australiese konferensie (bestaande uit vier Australiese spanne en die Japanse Sunwolves), die Nieu-Seelandse konferensie (bestaande uit vyf Nieu-Seelandse spanne), en die Suid-Afrikaanse konferensie (bestaande uit vier Suid-Afrikaanse spanne en die Jaguares van Argentinië).[3]

In die groepfase was daar 18 rondtes van wedstryde, met elke span wat 16 wedstryde gespeel het met twee rondtes loslootjies, 'n totaal van 120 wedstryde. Spanne het agt inter-konferensiewedstryde en agt kruis-konferensiewedstryde gespeel; twee keer teen elke ander span in hul konferensie - een keer tuis en een keer weg - en een keer teen vier van die spanne in die ander twee konferensies.

Die boonste span in elk van die drie konferensies het vir die kwarteindrondte gekwalifiseer, asook die volgende vyf spanne met die beste uitslae oor die drie konferensies, bekend as "wildcards". Die konferensiewenners en die beste "wildcard"-span was die gashere vir die kwarteindrondtes gewees. Die wenners van die kwarteindrondtes het tot die halfeindstryd gevorder, en die wenners van die halfeindrondtes het in die eindstryd gespeel.

Uitslae: rondte-vir-rondte

Spanvordering – Australiese konferensie
Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17 R18 R19 KE HE Eind
Waratahs 4
(7de)
6
(5de)
6
(8ste)
10
(7de)
10
(9de)
14
(6de)
19
(6de)
24
(3de)
24
(3de)
24
(3de)
25
(3de)
26
(3de)
31
(3de)
31
(3de)
35
(3de)
39
(3de)
44
(2de)
44
(3de)
Wen Verloor Uit
Rebels 5
(2de)
10
(2de)
15
(1ste)
15
(2de)
20
(1ste)
20
(1ste)
20
(3de)
21
(6de)
21
(7de)
21
(7de)
21
(10de)
25
(7de)
25
(9de)
30
(8ste)
34
(8ste)
35
(8ste)
35
(8ste)
36
(9de)
Uit Uit Uit
Brumbies 4
(5de)
4
(8ste)
4
(13de)
8
(11de)
8
(11de)
9
(11de)
14
(8ste)
14
(9de)
15
(11de)
15
(13de)
15
(14de)
16
(14de)
18
(12de)
20
(12de)
25
(11de)
29
(10de)
30
(10de)
34
(10de)
Uit Uit Uit
Reds 0
(14de)
4
(11de)
8
(6de)
12
(4de)
13
(7de)
13
(8ste)
13
(10de)
14
(9de)
13
(13de)
17
(12de)
17
(12de)
17
(12de)
18
(12de)
19
(13de)
19
(13de)
19
(14de)
23
(13de)
28
(13de)
Uit Uit Uit
Sunwolves 1
(12de)
1
(14de)
1
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
2
(15de)
6
(15de)
10
(15de)
10
(15de)
10
(15de)
14
(15de)
14
(15de)
14
(15de)
Uit Uit Uit
Spanvordering – Nieu-Seelandse konferensie
Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17 R18 R19 KE HE Eind
Crusaders 5
(3de)
10
(3de)
10
(4de)
10
(6de)
15
(3de)
19
(4de)
24
(2de)
24
(4de)
29
(2de)
33
(1ste)
38
(1ste)
42
(1ste)
46
(1ste)
50
(1ste)
54
(1ste)
54
(1ste)
58
(1ste)
63
(1ste)
Wen Wen Wen
Hurricanes 1
(9de)
6
(4de)
10
(3de)
10
(5de)
14
(4de)
19
(3de)
23
(4de)
27
(1ste)
27
(4de)
32
(4de)
36
(4de)
41
(4de)
45
(4de)
45
(4de)
45
(4de)
45
(4de)
50
(4de)
51
(4de)
Wen Verloor Uit
Chiefs 0
(13de)
4
(10de)
4
(13de)
8
(10de)
13
(5de)
17
(5de)
21
(5de)
21
(5de)
26
(5de)
26
(6de)
27
(6de)
31
(6de)
32
(5de)
37
(5de)
37
(6de)
41
(5de)
45
(5de)
49
(5de)
Verloor Uit Uit
Highlanders 4
(6de)
4
(7de)
9
(5de)
13
(3de)
13
(6de)
14
(7de)
14
(7de)
19
(7de)
24
(6de)
28
(5de)
28
(5de)
32
(5de)
32
(6de)
36
(6de)
40
(5de)
40
(6de)
40
(6de)
44
(6de)
Verloor Uit Uit
Blues 1
(10de)
2
(13de)
6
(9de)
6
(12de)
6
(13de)
6
(14de)
7
(14de)
12
(14de)
12
(14de)
13
(14de)
17
(13de)
17
(13de)
17
(13de)
17
(14de)
17
(14de)
22
(13de)
22
(14de)
22
(14de)
Uit Uit Uit
Spanvordering – Suid-Afrikaanse konferensie
Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17 R18 R19 KE HE Eind
Lions 4
(4de)
9
(1ste)
14
(1ste)
15
(2de)
19
(1ste)
19
(2de)
20
(2de)
25
(1ste)
25
(2de)
30
(1ste)
31
(2de)
31
(2de)
31
(2de)
36
(2de)
40
(2de)
40
(2de)
41
(2de)
41
(3de)
46
(2de)
Wen Wen Verloor
Jaguares 0
(15de)
0
(15de)
0
(15de)
4
(14de)
4
(14de)
8
(12de)
8
(13de)
8
(13de)
12
(13de)
16
(10de)
20
(8ste)
24
(7de)
24
(8ste)
29
(7de)
34
(7de)
34
(7de)
38
(7de)
38
(7de)
38
(7de)
Verloor Uit Uit
Sharks 1
(5de)
1
(11de)
3
(12de)
8
(7de)
9
(9de)
9
(10de)
13
(10de)
14
(9de)
14
(10de)
18
(9de)
18
(11de)
23
(8ste)
24
(10de)
28
(8ste)
28
(9de)
28
(9de)
32
(9de)
32
(9de)
36
(8ste)
Verloor Uit Uit
Stormers 4
(1ste)
5
(4de)
5
(6de)
5
(11de)
9
(8ste)
13
(8ste)
13
(9de)
13
(11de)
13
(11de)
14
(12de)
18
(10de)
22
(9de)
23
(11de)
24
(11de)
25
(10de)
25
(10de)
25
(12de)
29
(11de)
29
(11de)
Uit Uit Uit
Bulls 0
(6de)
4
(8ste)
4
(9de)
5
(10de)
5
(13de)
5
(14de)
9
(12de)
9
(12de)
14
(8ste)
19
(8ste)
20
(9de)
20
(11de)
24
(9de)
24
(10de)
24
(11de)
24
(12de)
25
(11de)
29
(12de)
29
(12de)
Uit Uit Uit
Sleutel: wen gelykop verloor loslootjie

Wedstryddatums

Datum Datum
Rondte 1 17 Feb Rondte 12 4–5 Mei
Rondte 2 23–24 Feb Rondte 13 11–12 Mei
Rondte 3 2–3 Maart Rondte 14 18–19 Mei
Rondte 4 9–10 Maart Rondte 15 25–26 Mei
Rondte 5 16–18 Maart Rondte 16 1–3 Junie
Rondte 6 23–24 Maart Rondte 17 29–30 Junie
Rondte 7 30 Maart–1 April Rondte 18 6–7 Julie
Rondte 8 6–7 April Rondte 19 13–14 Julie
Rondte 9 13–14 April Uitspeelrondes 21 Julie
Rondte 10 20–22 April Halfeindronde 28 Julie
Rondte 11 27–28 April Eindronde 4 Augustus
Voorafgegaan deur
2017 Superrugby
Superrugby
2018
Opgevolg deur
2019 Superrugby

Weeklikse uitslae

  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word

Rondte 1

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls

Rondte 2

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks

Rondte 3

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Rondte 4

Loslootjie:: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs

Rondte 5

Loslootjie:: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Rondte 6

Loslootjies:: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Australië Waratahs

Rondte 7

Loslootjies:: Vlag van Argentinië Jaguares, Vlag van Australië Reds, Vlag van Japan Sunwolves

Rondte 8

Loslootjies:: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Australië Rebels, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Rondte 9

Loslootjies:: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Suid-Afrika Lions, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Rondte 10

Loslootjie:: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Rondte 11

Loslootjies:: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Australië Waratahs

Rondte 12

Loslootjies:: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Reds, Vlag van Japan Sunwolves

Rondte 13

Loslootjie:: Vlag van Argentinië Jaguares

Rondte 14

Loslootjie:: Vlag van Australië Rebels

Rondte 15

Loslootjie:: Vlag van Nieu-Seeland Blues

Rondte 16

Rondte 16 behels slegs wedstryde in die Australiese en Nieu-Seelandse konferensies.

Rondte 17

Loslootjie:: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Rondte 18

Loslootjie:: Vlag van Suid-Afrika Lions

Rondte 19

Loslootjie:: Vlag van Suid-Afrika Stormers

Finale

Kwarteindstryde

Halfeindstryde

Eindstryd

Verwysings

  1. "Bevestig: Cheetahs en Kings uit Superrugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Julie 2017.
  2. "Western Force culled from Super Rugby competition". Daily Telegraph (in Engels). 11 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 16 Augustus 2017.
  3. "Sanzaar confirm Super 15 tournament from 2018". SuperXV (in Engels). 9 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 10 April 2017.
  4. "Stormers Get the Better of Spirited Jaguares". SANZAAR (in Engels). 18 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2018. Besoek op 18 Februarie 2018.
  5. "Bulls 21-19 Hurricanes". SANZAAR. 24 Februarie 2018. Besoek op 24 Februarie 2018.
  6. "Bulls 33-23 Stormers". SANZAAR. 31 Maart 2018. Besoek op 1 April 2018.
  7. "Lions 8-14 Crusaders". SANZAAR. 1 April 2018. Besoek op 1 April 2018.
  8. "The Highlanders snatch victory over the Bulls in thriller". SANZAAR (in Engels). 29 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2018. Besoek op 1 Mei 2018.
  9. "Bulls 28-29 Highlanders". SANZAAR. 28 April 2018. Besoek op 1 Mei 2018.
  10. "Stormers 29-17 Bulls". SANZAAR. 5 Mei 2018. Besoek op 6 Mei 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.