2018 Chinese Grand Prix

Die 2018 Formule Een Chinese Grand Prix is op 15 April op die Shanghai Internasionale Renbaan gehou. Dit was die derde wedren van die 2018-kampioenskapseisoen, en is deur die Australiër Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer gewen.

2018 Formule 1 Heineken Chinese Grand Prix
Datum 15 April 2018
Plek Shanghai Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:31.095
Vinnigste ronde
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:35.785 (rondte 55 van 56)
Podium
1 Daniel RicciardoRed Bull-TAG Heuer
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Bande beskikbaar gestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Shanghai verskaf:
Let op dat die supersagte bande weggelaat is deur Pirelli, slegs vir hierdie wedren.

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Uitslag

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.999
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:34.358
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.457
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:34.537
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.668
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.482
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.489
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.515
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.590
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.823
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:33.018
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:33.469
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:33.761
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:33.969
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.057

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger Kwal 1 Kwal 2 Kwal 3 Rooster
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:32.171 1:32.385 1:31.095 1
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:32.474 1:32.286 1:31.182 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:32.921 1:33.063 1:31.625 3
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:33.283 1:31.914 1:31.675 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:32.932 1:32.809 1:31.796 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:33.877 1:32.688 1:31.948 6
7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:33.545 1:33.494 1:32.532 7
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:33.464 1:32.931 1:32.758 8
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:33.315 1:32.970 1:32.819 9
10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:33.238 1:33.524 1:32.855 10
11 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:33.359 1:32.986 11
12 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:33.585 1:33.057 12
13 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:33.428 1:33.232 13
14 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:33.824 1:33.505 14
15 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:34.013 1:33.795 15
16 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:34.062 16
17 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:34.101 17
18 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:34.285 18
19 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:34.454 19
20 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:34.914 20
107% tyd: 1:38.622
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Chinese Grand Prix..

Wedren

Renuitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 56 1:35:36.380 6 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 +8.894 3 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 56 +9.637 2 15
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 +16.985 4 12
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +20.436[Nota 1] 5 10
6 27 Nico Hülkenberg Renault 56 +21.052 7 8
7 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 56 +30.639 13 6
8 5 Sebastian Vettel Ferrari 56 +35.286 1 4
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 56 +35.763 9 2
10 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 56 +39.594 11 1
11 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 56 +44.050 12
12 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 56 +44.725 8
13 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 56 +49.373 14
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 56 +55.490 18
15 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 56 +58.241 16
16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 56 +1:02.604 20
17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 56 +1:05.296 10
18 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 56 +1:06.330[Nota 2] 17
19 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 56 +1:22.575 19
20[Nota 3] 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 51 Ratkas 15

Notas

1 ^Max Verstappen het oorspronklik in die vierde plek geëindig, maar is met tien sekondes gestraf omdat hy 'n vermybare botsing veroorsaak het.
2 ^Pierre Gasly het oorspronklik vyftiende geëindig, maar is met tien sekondes gestraf omdat hy 'n vermybare botsing veroorsaak het.
3 ^Brendon Hartley het uit die wedren geval, maar is geklassifiseer omdat hy 90% van die wenner se wedrenafstand voltooi het.

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunteVar
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 54 Steady
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 45 Steady
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 40 Steady
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 37 3
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 30 Steady
6 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 22 2
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 22 1
8 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 18 2
9 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 12 1
10 55 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11 1
11 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 6 Steady

Vervaardigers

PosisieSpanPunteVar
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 85
2 Vlag van Italië Ferrari 84
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 55
4 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 28
5 Vlag van Frankryk Renault 25 Steady
6 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 12 Steady
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 11 Steady
8 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 2 Steady
9 Vlag van Indië Force India-Mercedes 1 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 0 Steady
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.