2018 Brasiliaanse Grand Prix

Die 2018 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix is op 11 November 2018 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië beslis. Dit was die twintigste en voorlaaste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Formula 1 Grande Prêmio Heineken do Brasil 2018
Datum 11 November 2018
Plek Autódromo José Carlos Pace
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:07.281
Vinnigste rondte
Renjaar Valtteri Bottas Mercedes
Tyd 1:10.540 (rondte 65 van 71)
Podium
1 Lewis HamiltonMercedes
2 Max VerstappenRed Bull-TAG Heuer
3 Kimi RäikkönenFerrari

Bande

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Interlagos
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.011
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:09.060
3 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:09.107
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:09.395
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:09.573
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes 1:08.846
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:08.849
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:08.919
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG-Heuer 1:09.164
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:09.339
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:07.948
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:08.165
3 77 Valtteri Bottas Mercedes 1:08.465
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:08.490
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:08.733

Toetsbestuurders tydens vrye oefening 1:
Antonio Giovinazzi (Sauber-Ferrari)
Lando Norris (McLaren-Renault)
Nicholas Latifi (Force India-Mercedes)[1]

Kwalifisering

Daniel Ricciardo ontvang ná die kwalifisering 'n straf van vyf wegspringplekke omdat hy sy motor se turbo moes laat vervang. Dit was sy sesde turbo van die seisoen, wat die maksimum aantal toegelate onderdele oorskry.[2] Die Force India-bestuurder Esteban Ocon het 'n straf van vyf beginplekke ontvang omdat hy sy ratkas moes vervang, wat minder as die minimum toegelate aantal van ses wedrenne in sy motor diens gedoen het.[3]

Uitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes 1:08.464 1:07.795 1:07.281 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:08.452 1:07.776 1:07.374 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes 1:08.492 1:07.727 1:07.441 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:08.452 1:08.028 1:07.456 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:08.205 1:08.017 1:07.778 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:08.544 1:08.055 1:07.780 11[2]
7 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:08.754 1:08.579 1:08.296 6
8 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:08.667 1:08.335 1:08.492 7
9 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:08.735 1:08.239 1:08.517 8
10 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:09.046 1:08.616 1:09.029 9
11 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:08.474 1:08.659 10
12 11 Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 1:09.217 1:08.741 12
13 31 Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 1:09.264 1:08.770 18[3]
14 27 Nico Hülkenberg Renault 1:09.009 1:08.834 13
15 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:09.259 1:10.381 14
16 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:09.269 15
17 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:09.280 16
18 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:09.402 17
19 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:09.441 19
20 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:09.601 20
107% tyd: 1:12.979
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Brasiliaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Brasiliaanse Grand Prix

Wedrenuitslag

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 71 1:27:09.066 1 25
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 +1.469 5 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +4.764 4 15
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 71 +5.193 11 12
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +22.943 3 10
6 5 Sebastian Vettel Ferrari 71 +26.997 2 8
7 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 71 +44.199 7 6
8 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 71 +51.230 8 4
9 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 71 +52.857 10 2
10 11 Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 70 +1 ronde 12 1
11 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 70 +1 ronde 16
12 55 Carlos Sainz jr. Renault 70 +1 ronde 15
13 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 70 +1 ronde 9
14 31 Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 70 +1 ronde 18
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 70 +1 ronde 20
16 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 69 +2 rondtes 14
17 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 69 +2 rondtes 17
18 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 69 +2 rondtes 19
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 32 Enjin 13
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 20 Vloer 6

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunteVar
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 383 Steady
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 302 Steady
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 251 Steady
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 237 Steady
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 234 Steady
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 158 Steady
7 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 69 Steady
8 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Racing Point Force India-Mercedes 58 Steady
9 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 Steady
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 50 Steady
11 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Racing Point Force India-Mercedes 49 Steady
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 45 Steady
13 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 35 Steady
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 33
15 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 29
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 12 Steady
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 9 Steady
18 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 6 Steady
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 4 Steady
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1 Steady

Vervaardigers

PosisieSpanPunteVar
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 620 Steady
2 Vlag van Italië Ferrari 555 Steady
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 392 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 114 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 90 Steady
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 62 Steady
7 Vlag van Verenigde Koninkryk Racing Point Force India-Mercedes 48 Steady
8 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 42 Steady
9 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 33 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 7 Steady
Uitgesluit Vlag van Indië Force India-Mercedes 59

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.