2017 Verenigde State Grand Prix

Die 2017 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 22 Oktober 2017 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasgevind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Verenigde State van Amerika 2017 Formule Een Verenigde State Grand Prix
Datum 22 Oktober 2017
Plek Circuit of the Americas
Voorste wegspring
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:33.108
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:37.766 (rondte 51 van 56)
Podium
1 Lewis HamiltonMercedes AMG
2 Sebastian VettelFerrari
3 Kimi RäikkönenFerrari

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

Pirellibande vir gebruik te Austin
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36.335
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:36.928
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:36.979
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:37.339
5 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:37.352
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.668
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:35.065
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:35.192
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:35.279
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.463
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.478
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:34.570
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:34.692
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:34.755
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:35.103

Toetsbestuurders tydens vrye oefening 1:
Vlag van Indonesië Sean Gelael (Toro Rosso)
Vlag van Monaco Charles Leclerc (Sauber-Ferrari)

Kwalifisering

Lewis Hamilton behaal vir Mercedes sy elfde voorste wegspringplek van die seisoen.[1] Sebastian Vettel kwalifiseer vir Ferrari in die tweede plek, terwyl Valtteri Bottas die derde beste tyd behaal. Red Bull-renjaer Daniel Ricciardo het vierde gekwalifiseer met dieselfde tyd as die tweede Ferrari van Kimi Räikkönen, maar kry die vierde plek omdat hy sy tyd eerste aangeteken het. Max Verstappen van Red Bull plaas die sesde vinnigste tyd neer, voor die Force India van Esteban Ocon. Carlos Sainz jr. is agtste met sy eerste kwalifisering vir sy Renault F1-span. Die top-10 word afgesluit deur McLaren-renjaer Fernando Alonso en Force India-renjaer Sergio Pérez.

McLaren-renjaer Stoffel Vandoorne, Max Verstappen, Renault-renjaer Nico Hülkenberg en Toro Rosso-renjaer Brendon Hartley kry elk na afloop van die kwalifisering 'n straf van onderskeidelik vyf, vyftien, twintig en vyf-en-twintig plekke op die rooster, omdat hulle verskeie dele van hul enjins moes ruil.[2] Haas-renjaer Kevin Magnussen ontvang drie plekke straf omdat hy Sergio Pérez opgehou het, wat op daardie oomblik met 'n kwalifiseringsrondte besig was.[3] Lance Stroll is ook hiervoor gestraf; die jong Williams-renjaer het per ongeluk in Romain Grosjean se pad beland.[4]

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:34.822 1:33.437 1:33.108 1
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:35.420 1:34.103 1:33.347 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:35.309 1:33.769 1:33.568 3
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:35.991 1:34.495 1:33.577 4
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.649 1:33.840 1:33.577 5
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:34.899 1:34.716 1:33.658 17[2]
7 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:35.849 1:35.113 1:34.647 6
8 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:35.517 1:34.899 1:34.852 7
9 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:35.712 1:35.046 1:35.007 8
10 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:36.358 1:34.789 1:35.148 9
11 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:35.603 1:35.155 10
12 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:36.073 1:35.529 11
13 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:36.286 1:35.641 14[2]
14 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:36.835 1:35.870 12
15 27 Nico Hülkenberg Renault 1:35.740 geen tyd 19[2]
16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:36.842 13
17 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:36.868 16[4]
18 39 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 1:36.889 20[2]
19 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:37.179 15
20 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:37.394 18[3]
107%-tyd: 1:41.459
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 VSA Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 VSA Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 1:33:50.933 1 25
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 56 +10.143 2 18
3 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 56 +15.779 5 15
4 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 56 +16.768 16 12
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 +34.967 3 10
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 56 +1:30.980 6 8
7 55 Carlos Sainz jr. Renault 56 +1:32.944 7 6
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 +1 rondte 9 4
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1 rondte 10 2
10 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 55 +1 rondte 11 1
11 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 55 +1 rondte 15
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 55 +1 rondte 20
13 39 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 55 +1 rondte 19
14 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 rondte 12
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 rondte 13
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 55 +1 rondte 17
DNF 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 24 Enjin 8
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 14 Enjin 4
DNF 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5 Ongelukskade 14
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 3 Enjin 18

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

PlekNo.RenjaerSpanPunte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 331
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 265
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 244
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 192
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 163
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 123
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 86
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 73
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 54
10 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 36
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 32
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 15
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
16 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 10
17 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 8
18/19 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
18/19 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 5

Vervaardigers

PlekSpanPunte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 575
2 Vlag van Italië Ferrari 428
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 315
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 159
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 68
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 53
7 Vlag van Frankryk Renault 48
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 43
9 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 23
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.