2016 Verenigde State Grand Prix

Die 2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 23 Oktober 2016 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasvind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Vlag van Verenigde State van Amerika 2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix
Datum 23 Oktober 2016
Plek Circuit of the Americas
Voorste wegspring
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:34.999
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:39.877 (rondte 55)
Podium
1 Lewis HamiltonMercedes AMG
2 Nico RosbergMercedes AMG
3 Daniel RicciardoRed Bull-TAG Heuer

Mercedesjaer Nico Rosberg het die F1-Wêreldbestuurderskampioenskap gelei met 'n voorsprong van 33 punte oor spanmaat Lewis Hamilton. Mercedes het 'n onaantasbare voorsprong van 208 punte oor Red Bull Racing in die F1-Wêreldvervaardigerskampioenskap gehad.

Bande

Pirelli het die volgende bande verskaf vir gebruik te Circuit of the Americas:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1
[1]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:37.428
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:37.743
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:39.379
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:39.407
5 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:39.712
Vrye oefening 2
[2]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:37.358
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:37.552
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:37.649
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:38.178
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:38.258
Vrye oefening 3
[3]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:36.766
2 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:37.032
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:37.284
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:37.483
5 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:37.784

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36.296 1:36.450 1:34.999 1
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:36.397 1:36.351 1:35.215 2
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:36.759 1:36.255 1:35.509 3
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:36.613 1:36.857 1:35.747 4
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:36.985 1:36.584 1:36.131 5
6 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:37.151 1:36.462 1:36.358 6
7 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:36.950 1:36.626 1:36.628 7
8 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:37.456 1:37.202 1:37.116 8
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:37.402 1:37.214 1:37.269 9
10 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:37.744 1:37.175 1:37.326 10
11 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:37.345 1:37.353 11
12 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:37.913 1:37.417 12
13 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:37.844 1:37.480 13
14 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:38.053 1:37.773 14
15 30 Jolyon Palmer Renault 1:38.084 1:37.935 15
16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:38.040 1:39.356 16
17 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:38.308 17
18 20 Kevin Magnussen Renault 1:38.317 18
19 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:38.327 19
20 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:38.548 20
21 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:38.583 21
22 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 1:38.806 22
107% tyd: 1:43.036
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Verenigde State Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 56 1:38:12.618 1 25
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 56 +4.520 2 18
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull Racing-TAG Heuer 56 +19.692 3 15
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 56 +43.134 6 12
5 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 56 +1:33.953 12 10
6 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 56 +1:36.124 10 8
7 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 55 +1 ronde 9 6
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 +1 ronde 11 4
9 22 Jenson Button McLaren-Honda 55 +1 ronde 19 2
10 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 +1 ronde 17 1
11 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 55 +1 ronde 13
12 20 Kevin Magnussen Renault 55 +1 ronde 18
13 30 Jolyon Palmer Renault 55 +1 ronde 15
14 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 +1 ronde 16
15 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 55 +1 ronde 21
16 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 55 +1 ronde 8
17 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 55 +1 ronde 20
18 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 55 +2 rondtes 22
DNF 7 Kimi Räikkönen Ferrari 38 Los wielmoer 5
DNF 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 28 Ratkas 4
DNF 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 16 Remme 14
DNF 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1 Ongelukskade 7

Puntestand ná die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 331
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 305
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 227
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 170
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 165
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 165
7 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 84
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 81
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 54
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 52
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 49
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 38
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 29
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 21
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 7

Vervaardigers

PosisieSpanPunte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 636
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 400
3 Vlag van Italië Ferrari 347
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 138
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 130
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 74
7 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 55
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
9 Vlag van Frankryk Renault 8
10 Vlag van Verenigde Koninkryk MRT-Mercedes 1

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.