2016 Spaanse Grand Prix

Die 2016 Formule Een Spaanse Grand Prix was 'n Formule Een motorwedren wat op 15 Mei 2016 by die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou is. Die wedren was die vyfde rondte van die 2016-seisoen en dit was die 46ste keer wat die Spaanse Grand Prix as 'n rondte van die Formule Een Wêreldkampionskap en die ses-en-twintigste keer by Catalunya gehou is.

Formula 1 Gran Premio de España Pirelli 2016
Datum 15 Mei 2016
Plek Circuit de Barcelona-Catalunya
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes
Tyd 1:22.000
Vinnigste ronde
Renjaer Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari
Tyd 1:26.948 (rondte 53)
Podium
1 Max VerstappenRed Bull-TAG Heuer
2 Kimi RäikkönenFerrari
3 Sebastian VettelFerrari

Die jong Nederlander Max Verstappen het sy eerste oorwinning van sy loopbaan in die ren behaal. Die twee Mercedesbestuurders Lewis Hamilton en Nico Rosberg het reeds vroeg uitgeval nadat hulle in die ren se eerste rondte teen mekaar gebots het.

Bande

Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Bande vir gebruik te Barcelona-Catalunya
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Sag

Medium

Hard

Tussen-in

Reën

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:23.214 1:22.159 1:22.000 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 1:23.002 1:22.759 1:22.280 2
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:23.749 1:23.585 1:22.680 3
4 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:23.578 1:23.178 1:23.087 4
5 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:23.796 1:23.504 1:23.113 5
6 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:24.124 1:23.688 1:23.334 6
7 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:24.251 1:24.023 1:23.522 7
8 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:24.496 1:24.077 1:23.643 8
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:24.698 1:24.003 1:23.782 9
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:24.578 1:24.192 1:23.981 10
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:24.463 1:24.203 11
12 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:24.583 1:24.348 12
13 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:24.696 1:24.445 13
14 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:24.716 1:24.480 14
15 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 1:24.669 1:24.625 15
16 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:24.406 1:24.778 16
17 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1:24.903 17
18 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:24.941 18
19 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:25.202 19
20 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:25.579 20
21 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Manor-Mercedes 1:25.745 21
22 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto Manor-Mercedes 1:25.939 22
107% tyd: 1:28.812
VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Spaanse Grand Prix

Wedrenuitslag

Pos No Renjaer Span Rondes Tyd Rooster Punte
1 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 66 1:41:40.017 4 25
2 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 66 +0.616 5 18
3 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 66 +5.581 6 15
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 66 +43.950 3 12
5 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 66 +45.271 7 10
6 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 66 +1:01.395 8 8
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 66 +1:19.538 9 6
8 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 66 +1:20.707 18 4
9 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 65 +1 rondte 12 2
10 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 65 +1 rondte 13 1
11 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 65 +1 rondte 16
12 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 65 +1 rondte 19
13 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 65 +1 rondte 17
14 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 65 +1 rondte 15
15 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 65 +1 rondte 20
16 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 65 +1 rondte 21
17 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 65 +1 rondte 22
DNF 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 56 Enjin 14
DNF 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 45 Enjin 10
DNF 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 20 Enjin 11
DNF 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 0 Ongeluk 1
DNF 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 0 Ongeluk 2

Puntestand na afloop van die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 100
2 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 61
3 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 57
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 48
5 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 48
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 38
7 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 36
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 29
9 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 22
10 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 22
11 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 12
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 6

Vervaardigers

PosisieSpanPunte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 157
2 Vlag van Italië Ferrari 109
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 94
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 65
5 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 26
6 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 22
7 Vlag van Indië Force India-Mercedes 14
8 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 12
9 Vlag van Frankryk Renault 6
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.