2016 Russiese Grand Prix

Die 2016 Formule Een Russiese Grand Prix is op 1 Mei 2016 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes-Benz gewen.

Vlag van Rusland 2016 Formule 1 Russiese Grand Prix
Datum 1 Mei 2016
Plek Sochi Autodrom
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG
Tyd 1:35.417
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes
Tyd 1:39.094 (rondte 52)
Podiumplekke
1Vlag van Duitsland Nico RosbergMercedes AMG
2Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMercedes AMG
3Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari

Bande

Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die supersagte, sagte en medium samestellings van die P-Zero band vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Bande vir gebruik te Sotji
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Kwalifisering

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 Rooster
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 1:36.119 1:35.337 1:35.417 1
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:36.555 1:36.623 1:36.123 7[1]
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:37.746 1:37.140 1:36.536 2
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:36.976 1:36.741 1:36.663 3
5 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:37.753 1:37.230 1:37.016 4
6 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:38.091 1:37.569 1:37.125 5
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:38.006 1:37.282 1:37.212 6
8 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 1:38.265 1:37.606 1:37.459 8
9 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 1:38.123 1:37.510 1:37.583 9
10 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36.006 1:35.820 geen tyd 10
11 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:37.784 1:37.652 11
12 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:38.332 1:37.701 12
13 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:38.562 1:37.771 13
14 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:37.971 1:37.807 14
15 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:38.383 1:38.055 15
16 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:38.678 1:38.115 16
17 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 1:38.914 17
18 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1:39.009 18
19 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 1:39.018 19
20 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:39.399 20
21 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:39.463 21
22 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:39.519 22
107% tyd: 1:42.726
VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Russiese Grand Prix
VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Russiese Grand Prix

Wedrenuitslag

Pos No Renjaer Span Rondes Tyd Rooster Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 53 1:32:41.997 1 25
2 6 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 +25.022 10 18
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 53 +31.998 3 15
4 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 53 +50.217 2 12
5 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 53 +1:14.427 4 10
6 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 52 +1 rondte 14 8
7 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 52 +1 rondte 17 6
8 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 15 4
9 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 52 +1 rondte 6 2
10 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 52 +1 rondte 12 1
11 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 52 +1 rondte 5
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 52 +1 rondte 11
13 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 52 +1 rondte 18
14 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 22
15 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 52 +1 rondte 8
16 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 52 +1 rondte 19
17 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 52 +1 rondte 16
18 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 51 +2 rondtes 20
DNF 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 34 Enjin 9
DNF 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 0 Ongeluk 7
DNF 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 0 Ongeluk 13
DNF 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 0 Ongeluk 21

Puntestand na afloop van die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 100
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 57
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 43
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 36
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 33
6 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 32
7 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 22
8 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Red Bull-TAG Heuer 21
9 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 19
10 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Toro Rosso-Ferrari 13
11 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 6
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 4

Vervaardigers

PosisieSpanPunte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 157
2 Vlag van Italië Ferrari 76
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 57
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 51
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 22
6 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 17
7 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 10
8 Vlag van Indië Force India-Mercedes 8
9 Vlag van Frankryk Renault 6

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.