2016 Monaco Grand Prix

Die 2016 Formule Een Monaco Grand Prix is op 29 Mei 2016 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die sesde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes AMG gewen.

Formule 1 Grand Prix van Monaco 2016
Datum 29 Mei 2016
Plek Circuit de Monaco
Voorste wegspringplek
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:13.622
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:17.939 (rondte 71)
Podium
1 Lewis HamiltonMercedes AMG
2 Daniel RicciardoRed Bull-TAG Heuer
3 Sergio PérezForce India-Mercedes

Bande

Pirelli het die volgende bande verskaf:

Bande vir gebruik te Monaco
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:14.912 1:14.357 1:13.622 1
2 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 1:14.873 1:14.043 1:13.791 2
3 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:14.826 1:14.056 1:13.942 3
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 1:14.610 1:14.318 1:14.552 4
5 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:15.333 1:14.989 1:14.726 5
6 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:15.499 1:14.789 1:14.732 11
7 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:15.467 1:14.805 1:14.749 6
8 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:15.328 1:14.937 1:14.902 7
9 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:15.384 1:14.794 1:15.273 8
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 1:15.504 1:15.107 1:15.363 9
11 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:15.521 1:15.273 10
12 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:15.592 1:15.293 12
13 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 1:15.554 1:15.352 13
14 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 1:15.710 1:15.385 14
15 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:15.465 1:15.571 15
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 1:16.253 1:16.058 16
17 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:16.299 17
18 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1:16.586 18
19 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 1:17.295 19
20 94 Vlag van Denemarke Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:17.452 20
107% tyd: 1:19.832
21 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.467 Kuipe
22 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari geen tyd 21
VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2016 Monaco Grand Prix
VOOR      Wegspringrooster vir die 2016 Monaco Grand Prix

Renuitslag

Pos No Jaer Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 78 1:59:29.133 3 25
2 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 78 +7.252 1 18
3 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 78 +13.825 7 15
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 78 +15.846 4 12
5 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 78 +1:25.076 9 10
6 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 78 +1:32.999 5 8
7 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 78 +1:33.290 2 6
8 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 77 +1 rondte 6 4
9 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 77 +1 rondte 13 2
10 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 77 +1 rondte 14 1
11 21 Vlag van Meksiko Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 77 +1 rondte 10
12 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 77 +1 rondte 12
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 76 +2 rondtes 15
14 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 76 +2 rondtes 20
15 88 Vlag van Indonesië Rio Haryanto MRT-Mercedes 74 +2 rondtes 19
DNF 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 51 Ongelukskade 17
DNF 12 Vlag van Brasilië Felipe Nasr Sauber-Ferrari 48 Ongeluk Kuipe
DNF 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 34 Ongeluk Kuipe
DNF 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 32 Ongeluk 16
DNF 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 18 Ongeluk 8
DNF 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 10 Ongeluk 11
DNF 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 7 Ongeluk 18

Puntestand na afloop van die Grand Prix

Renjaers

PosisieNommerJaerSpanPunte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 106
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes 82
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 66
4 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 61
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 60
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 38
7 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 37
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 29
9 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 23
10 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 22
11 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 22
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 12

Vervaardigers

PosisieSpanPunte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 188
2 Vlag van Italië Ferrari 121
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 112
4 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 66
5 Vlag van Indië Force India-Mercedes 37
6 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 30
7 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 24
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 22
9 Vlag van Frankryk Renault 6
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.