2015 Curriebeker Premierafdeling

Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2015
Die Absa Curriebeker se logo.
Die Absa Curriebeker se logo.
Verdedigende kampioene Westelike Provinsie (34ste titel)
Kampioene Goue Leeus (11de titel)
Totaal wedstryde 43
Wedstryde gespeel   43
Drieë gedruk 286  (gemiddeld 6.651 per wedstryd)
Meeste punte 187 Marnitz Boshoff
Meeste drieë 11 Jamba Ulengo

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.

Spanne

Tabel

2015 Curriebekertabel

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Tabelpunte
1 Leeus 101000430217+213848
2 Blou Bulle 10802342238+104739
3 Westelike Provinsie 10703328248+80735
4 Cheetahs 1032526832052824
5 Natalse Haaie 104152612698422
6 Pumas 1031622730275317
7 OP Kings 10208215334119412
8 Griekwas 1010921936214348
Opgedateer op 10 Oktober 2015

Tabelnotas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur
2014 Curriebeker
Curriebeker
2015
Opgevolg deur
2016 Curriebeker

Wedstryddatums

Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak[1]
Datum Datum
Week 1 7-8 Augustus Week 7 18-19 September
Week 2 14–15 Augustus Week 8 25-26 September
Week 3 21-22 Augustus Week 9 2-3 Oktober
Week 4 28-29 Augustus Week 10 9-10 Oktober
Week 5 4-5 September Halfeindronde 17 Oktober
Week 6 11-12 September Eindstryd 25 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
16 Okt 2015 – Loftus Versfeld, Pretoria
 Blou Bulle 18  
 Westelike Provinsie 23   24 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg
     Goue Leeus 32
17 Okt 2015 – Emirates Airline Park, Johannesburg    Westelike Provinsie 24
 Goue Leeus 43
 Vrystaat Cheetahs 33  

Halfeindronde

Eindstryd

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 12 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Jamba Ulengo 1111Blou Bulle
2 Kwagga Smith 912Goue Leeus
3 Courtnal Skosan 710Goue Leeus
Marnus Schoeman 710Pumas
5 Ruhan Nel 69Griekwas
Dillyn Leyds 611Westelike Provinsie
7 Carel Greeff 510Griekwas
Francois Hougaard 510Blou Bulle
Deon Stegmann 57Blou Bulle
Rayno Benjamin 511Vrystaat Cheetahs
Seabelo Senatla 511Westelike Provinsie
Sergeal Petersen 58Vrystaat Cheetahs

Voorste puntemakers

Voorste 10 puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Marnitz Boshoff 187 (1 Drie, 46 Doel, 27 Straf, 3 Skep)11Goue Leeus
2 Tian Schoeman 135 (1 Drie, 21 Doel, 26 Straf)11Blou Bulle
3 Joe Pietersen 126 (2 Drieë, 22 Doel, 24 Straf)10Natalse Haaie
4 Robert du Preez 100 (4 Drieë, 19 Doel, 14 Straf)8Westelike Provinsie
5 Scott van Breda 89 (13 Doel, 21 Straf)9Oostelike Provinsie
6 Fred Zeilinga 61 (1 Drie, 16 Doel, 8 Straf)8Vrystaat Cheetahs
7 Clinton Swart 60 (1 Drie, 11 Doel, 11 Straf)9Griekwas
8 JC Roos 59 (7 Doel, 15 Straf)5Pumas
9 Jamba Ulengo 55 (11 Drieë)11Blou Bulle
10 Demetri Catrakilis 53 (10 Doel, 11 Straf)7Westelike Provinsie

Verwysings

  1. "2015 Currie Cup Premier Division fixtures". South African Rugby Union. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 5 Mei 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.