2014 Superrugbyseisoen

Die 2014 Superrugbyseisoen het in Februarie 2014 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit was die vierde seisoen van die vergrote 15-span-toernooi en die 19de van die rugbykompetisie tussen provinsiale spanne van die suidelike halfrond. Daar is elke naweek van 15 Februarie tot 31 Mei gespeel (met ’n drie-week breuk tussen rondtes 16 en 17 vir internasionale wedstryde) en die eindwedstryd was op 2 Augustus 2014 beslis.

2014 Superrugby
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Waratahs (1ste titel)
Wedstryde gespeel 125
Drieë gedruk 612  (gem. 4.896 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 252 Bernard Foley (Waratahs)
Meeste drieë gedruk 12 Israel Folau (Waratahs)
12 Nemani Nadolo (Crusaders)

Die kompetisie is oor 23 weke beslis met ’n totaal van 125 wedstryde gespeel. Dit het begin met drie groepe van vyf spanne wat volgens lande ingedeel was (daar was dus ’n Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse groep). Die seisoenwedstryde het bestaan uit twee tipes wedstryde bestaan, nl.:

  • Intergroepwedstryde – Elke span het tweekeer teen elk van die ander spanne in die groep gespeel, in tuis- en wegwedstryde. (Sien onderstaande tabelle vir groepe)
  • Tussengroepwedstryde – Elke span het teen vier van die spanne van die ander twee groepe gespeel, waarvan vier wedstryde tuis was en vier wedstryde weg. Daar was dus teen een span van elke ander groep nié gespeel nie.

Die boonste span in elke groep, asook die volgende drie spanne op die algehele punteleer ongeag hul plek in die groep, het in die uitspeelwedstryde gespeel.[1] Die boonste twee groepwenners (op die basis van die algehele punteleer) het ’n loslootjie ontvang vir die eerste ronde van die uitspeelwedstryde. In die eerste ronde van die uitspeelwedstryde was die derde groepwenner nommer drie met ’n tuiswedstryd teen die span wat sesde op die algehele punteleër eindig. Die span wat vierde was op die algehele punteleer het in ’n tuiswedstryd teen die span wat vyfde is gespeel. In die halfeindrondes speel die tweede groepwenner uit teen die span wat die eerste uitspeelronde gewen het en die hoogste op die punteleer is. Die eerste groepwenner het dan teen die ander uitspeelrondewenner gespeel. Die eindronde was ’n tuiswedstryd vir die span wat die hoogste op die algehele punteleër eindig.[2]

Punte

Australië

Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 Pte
1Vlag van Australië Waratahs 161204481272+2099158
2Vlag van Australië Brumbies 161006412378+344145
3Vlag van Australië Force 16907343393503140
4Vlag van Australië Reds 1650113744931194428
5Vlag van Australië Rebels 1640123034601571421
Nieu-Seeland

Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 Pte
1Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 161105445322+1234351
2Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 16826384378+65344
3Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 16808401442415542
4Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 16808439374+656341
5Vlag van Nieu-Seeland Blues 16709419395+246337
Suid-Afrika

Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 Pte
1Vlag van Suid-Afrika Sharks 161105406293+1132450
2Vlag van Suid-Afrika Bulls 16718365335+303538
3Vlag van Suid-Afrika Stormers 16709290326362232
4Vlag van Suid-Afrika Lions 16709367413462131
5Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 1641113725271553324

Algeheel

Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 Pte
1Vlag van Australië Waratahs 161204481272+2099158
2Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 161105445322+1234351
3Vlag van Suid-Afrika Sharks 161105406293+1132450
4Vlag van Australië Brumbies 161006412378+344145
5Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 16826384378+65344
6Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 16808401442415542
7Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 16808439374+656341
8Vlag van Australië Force 16907343393503140
9Vlag van Suid-Afrika Bulls 16718365335+303538
10Vlag van Nieu-Seeland Blues 16709419395+246337
11Vlag van Suid-Afrika Stormers 16709290326362232
12Vlag van Suid-Afrika Lions 16709367413462131
13Vlag van Australië Reds 1650113744931194428
14Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 1641113725271553324
15Vlag van Australië Rebels 1640123034601571421

Verduideliking van kleure
     Drie groepwenners - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.
     Volgende drie spanne volgens algehele punte - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP1 = Bonuspunt toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • BP2 = Bonuspunt toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor.
    • Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Ronde vir ronde

Spanvordering 2014 Superrugbyseisoen

Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17 R18 R19
Vlag van Nieu-Seeland Blues 0
(10de)
5
(7de)
5
(9de)
7
(11de)
12
(8ste)
12
(6de)
16
(9de)
16
(11de)
16
(11de)
20
(9de)
25
(9de)
25
(10de)
25
(10de)
26
(10de)
31
(10de)
36
(8ste)
36
(9de)
37
(10de)
Vlag van Australië Brumbies 0
(12de)
4
(10de)
9
(5de)
13
(3de)
17
(2de)
17
(2de)
21
(2de)
25
(2de)
25
(2de)
30
(2de)
30
(2de)
34
(3de)
35
(2de)
35
(7de)
40
(4de)
40
(6de)
40
(6de)
45
(4de)
Vlag van Suid-Afrika Bulls 0
(15de)
1
(8ste)
5
(8ste)
10
(4de)
10
(6de)
14
(6de)
16
(7de)
17
(6de)
18
(8ste)
19
(9de)
20
(10de)
24
(10de)
28
(9de)
28
(9de)
33
(9de)
33
(9de)
33
(10de)
33
(10de)
38
(9de)
Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 1
(5de)
5
(5de)
5
(9de)
5
(13de)
5
(15de)
5
(15de)
5
(15de)
8
(14de)
9
(14de)
9
(15de)
14
(14de)
15
(15de)
16
(14de)
20
(12de)
20
(13de)
20
(15de)
20
(15de)
24
(14de)
24
(14de)
Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 4
(7de)
8
(3de)
8
(3de)
13
(2de)
14
(3de)
17
(3de)
20
(3de)
24
(3de)
25
(3de)
25
(5de)
30
(3de)
35
(2de)
35
(3de)
35
(8ste)
35
(8ste)
36
(9de)
40
(8ste)
44
(5de)
Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 0
(11de)
0
(14de)
4
(14de)
8
(9de)
8
(11de)
9
(13de)
13
(12de)
18
(7de)
22
(6de)
22
(8ste)
26
(6de)
31
(4de)
32
(6de)
37
(3de)
41
(3de)
42
(3de)
46
(2de)
51
(2de)
Vlag van Australië Force 0
(14de)
0
(15de)
5
(11de)
10
(7de)
14
(7de)
14
(8ste)
18
(5de)
22
(4de)
23
(5de)
27
(4de)
27
(5de)
31
(5de)
31
(7de)
36
(4de)
36
(7de)
36
(7de)
40
(7de)
40
(8ste)
Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 5
(3de)
6
(5de)
6
(8ste)
7
(10de)
11
(9de)
11
(11de)
15
(10de)
19
(6de)
19
(8ste)
24
(7de)
26
(8ste)
30
(7de)
34
(5de)
36
(6de)
38
(5de)
42
(4de)
42
(4de)
27
(6de)
Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 0
(13de)
1
(13de)
1
(15de)
6
(12de)
7
(12de)
12
(10de)
16
(8ste)
16
(10de)
21
(7de)
26
(3de)
26
(7de)
30
(6de)
31
(8ste)
36
(5de)
37
(6de)
41
(5de)
41
(5de)
41
(7de)
Vlag van Suid-Afrika Lions 4
(4de)
8
(4de)
8
(4de)
8
(7de)
12
(4de)
16
(4de)
16
(4de)
16
(7de)
16
(9de)
16
(10de)
16
(11de)
16
(12de)
18
(11de)
18
(14de)
18
(14de)
22
(13de)
22
(13de)
26
(13de)
31
(12de)
Vlag van Australië Rebels 0
(9de)
5
(6de)
5
(10de)
6
(13de)
6
(13de)
10
(12de)
11
(13de)
12
(13de)
16
(13de)
16
(12de)
17
(11de)
17
(12de)
21
(11de)
21
(12de)
21
(14de)
21
(14de)
21
(15de)
21
(15de)
Vlag van Australië Reds 4
(6de)
4
(11de)
9
(6de)
9
(8ste)
10
(10de)
14
(9de)
15
(11de)
16
(12de)
16
(12de)
16
(13de)
16
(13de)
17
(13de)
18
(15de)
18
(15de)
23
(12de)
28
(12de)
28
(12de)
28
(13de)
Vlag van Suid-Afrika Sharks 5
(1ste)
9
(1ste)
9
(2de)
14
(1ste)
18
(1ste)
19
(1ste)
23
(1ste)
23
(1ste)
27
(1ste)
31
(1ste)
31
(1ste)
35
(1ste)
36
(1ste)
40
(1ste)
44
(1ste)
45
(1ste)
45
(2de)
46
(3de)
50
(3de)
Vlag van Suid-Afrika Stormers 0
(15de)
4
(12de)
5
(12de)
5
(14de)
5
(14de)
6
(14de)
6
(15de)
6
(15de)
10
(14de)
10
(15de)
15
(14de)
15
(15de)
19
(13de)
24
(11de)
28
(11de)
28
(11de)
32
(11de)
32
(11de)
Vlag van Australië Waratahs 5
(2de)
10
(1ste)
10
(2de)
11
(5de)
16
(5de)
16
(5de)
20
(4de)
20
(5de)
24
(4de)
24
(6de)
29
(4de)
29
(8ste)
34
(4de)
39
(2de)
43
(2de)
48
(1ste)
53
(1ste)
58
(1ste)

Die tabel hier bo toon die spanne se vordering deur die seisoen aan.
Vir elke ronde word hul totale punte vertoon met die posisie op die algehele punteleer in hakies.

Weens die skedule van die 2014 halfjaarrugbytoetsreeks speel slegs Suid-Afrikaanse spanne in week 1 en slegs Australiese en Nieu-Seelandse spanne in week 17.
Anders as vorige jare kry spanne geen bonuspunte wanneer hulle ′n loslootjie geniet nie.
Dit beteken dat sommige ′n kunsmatig hoër posisie het a.g.v. die wedstrydbepalings
Sleutel: wen gelyk ver-
loor
los-
lootjie
Geen wed-
stryd

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 15 Februarie Week 12 2-3 Mei
Week 2 21-23 Februarie Week 13 9-10 Mei
Week 3 28 Feb-1 Maart Week 14 16-18 Mei
Week 4 7–8 Maart Week 15 23-24 Mei
Week 5 14–15 Maart Week 16 30-31 Mei
Week 6 21–22 Maart Week 17 27-28 Junie
Week 7 28-29 Maart Week 18 4-5 Julie
Week 8 4–5 April Week 19 11–12 Julie
Week 9 11–12 April Uitspeelrondes 18-19 Julie
Week 10 18-19 April Halfeindronde 25-26 Julie
Week 11 25–26 April Eindronde 2 Augustus
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2013 Superrugby
Superrugby
2014
Opgevolg deur
2015 Superrugby

Week 1

  • Slegs Suid-Afrikaanse spanne.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 2

Loslootjie: Vlag van Australië Rebels

Week 3

  • Geen somertyd in Perth.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 4

  • Geen somertyd in Brisbane en Perth.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Australië Waratahs

Week 5

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls

Week 6

  • Geen somertyd in Perth.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 7

  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs, Vlag van Australië Force, Vlag van Suid-Afrika Lions

Week 8

  • Geen somertyd in Brisbane.
  • Sondag 6 April eindig somertyd in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 9

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 10

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Australië Reds

Week 11

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Suid-Afrika Lions, Vlag van Australië Rebels

Week 12

Loslootjie: Vlag van Australië Force

Week 13

Loslootjie: Vlag van Australië Waratahs

Week 14

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Chiefs

Week 15

Loslootjie: Vlag van Australië Reds

Week 16

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs

Week 17

  • Slegs Australiese en Nieu-Seelandse spanne.

Week 18

Week 19

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Uitspeelwedstryde

Kwalifiserende ronde Halfeindronde Eindronde
                             
  KR1: 19 Julie 2014  
4  Vlag van Australië Brumbies 32  
5  Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 30           HE1: 25 Julie 2014      
        1  Vlag van Australië Waratahs 26    
         Vlag van Australië Brumbies 8     E: 2 Augustus 2014
              Vlag van Australië Waratahs 33
            HE2: 25 Julie 2014     Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 32
          2  Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 38    
  KR2: 19 Julie 2014          Vlag van Suid-Afrika Sharks 6    
  3  Vlag van Suid-Afrika Sharks 31          
  6  Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 27          


Kwalifiserende ronde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 12 driedrukkers
Pos Naam Drieë Span
1Israel Folau12Vlag van Australië Waratahs
Nemani Nadolo12Vlag van Nieu-Seeland Crusaders
3George Moala8Vlag van Nieu-Seeland Blues
Jesse Mogg8Vlag van Australië Brumbies
Robbie Coleman8Vlag van Australië Brumbies
Kurtley Beale8Vlag van Australië Waratahs
4Matt Toomua7Vlag van Australië Brumbies
Julian Savea7Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes
Nick Cummins7Vlag van Australië Force
Malakai Fekitoa7Vlag van Nieu-Seeland Highlanders
Tim Nanai-Williams7Vlag van Nieu-Seeland Chiefs
Johnny McNicholl7Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Bron: SARugby.co.za

Voorste puntemakers

10 voorste puntemakers
Pos Naam Punte Span
1Bernard Foley252Vlag van Australië Waratahs
2Beauden Barrett209Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes
3Colin Slade198Vlag van Nieu-Seeland Crusaders
4Marnitz Boshoff189Vlag van Suid-Afrika Lions
5Lima Sopoaga178Vlag van Nieu-Seeland Highlanders
6François Steyn164Vlag van Suid-Afrika Sharks
7Jason Woodward144Vlag van Australië Rebels
Jacques-Louis Potgieter144Vlag van Suid-Afrika Bulls
9Johan Goosen143Vlag van Suid-Afrika Cheetahs
10Simon Hickey124Vlag van Nieu-Seeland Blues

Bron: SARugby.net Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine

Verwysings

  1. "Superrugby: Groepe" (in Engels). Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2011. Besoek op 13 September 2010.
  2. "Superrugby: Formaat van uitspeelwedstryde" (in Engels). Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2011. Besoek op 13 September 2010.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.