2014

Die jaar 2014 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

2014
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2014
Kalenders  
Die Krim (swart)
Gregoriaanse kalender 2014
MMXIV
Ab urbe condita 2767
Armeense kalender 1463

ԹՎ ՌՆԿԳ

Chinese kalender 4710 4711

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender 2006 –2007
Hebreeuse kalender 5774 – 5775
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2069 – 2070
- Shaka Samvat 1936 – 1937
Irannese kalender 1392 1393
Islamitiese kalender 1436 1436

Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar.

Gebeure

Chad le Clos stel 'n nuwe swemwêreldrekord op.

Geboortes

  • 20 FebruariePrinses Leonore van Swede, Sweedse prinses.
  • 10 DesemberPrinses Gabriella van Monaco, Monegaskiese prinses.
  • 10 Desember – Prins Jaques van Monaco, Monegaskiese prins.

Sterftes

Ariel Sharon op 11 Januarie oorlede
Mickey Rooney oorlede op 6 April
Robin Williams oorlede op 11 Augustus
Joe Cocker oorlede op 22 Desember

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.