2013 Curriebeker Premierafdeling

Die 2013 Absa Curriebeker was ’n rugbykompetisie wat in 2013 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 75ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2013
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioene Westelike Provinsie (33ste titel)
Kampioene Natalse Haaie (7de titel)
Totaal wedstryde 32
Wedstryde gespeel   32
Drieë gedruk 172  (gemiddeld 5.375 per wedstryd)
Meeste punte 92 Marnitz Boshoff (Goue Leeus)
Meeste drieë 7 Raymond Rhule (Vrystaat Cheetahs)

Die Westelike Provinsie is die verdedigende kampioene. Hulle het die Natalse Haaie met 25–18 in die 2012 eindstryd op Kings Park verslaan. Die eindstryd is hierdie jaar op 26 Oktober 2013 in Kaapstad beslis.

Tabel

2013 Curriebekertabel

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Tabelpunte
1 Westelike Provinsie 10820245201+44137
2 Natalse Haaie 10703271223+48533
3 Cheetahs 10505262238+24626
4 Leeus 10415326296+30826
5 Blou Bulle 1031622525328317
6 Griekwas 10109208326118711
Opgedateer op 13 Oktober 2013

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is.
Voorafgegaan deur
2012 Curriebeker
Curriebeker
2013
Opgevolg deur
2014 Curriebeker

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 9-10 Augustus Week 7 20-21 September
Week 2 16–17 Augustus Week 8 27-28 September
Week 3 23-24 Augustus Week 9 4-5 Oktober
Week 4 31 Augustus Week 10 12 Oktober
Week 5 7 September Halfeindronde 19 Oktober
Week 6 13-14 September Eindstryd 26 Oktober
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
19 Oktober 2013 – Nuweland, Kaapstad
 Westelike Provinsie 33  
 Goue Leeus 16   26 Oktober 2013 – Nuweland, Kaapstad
     Westelike Provinsie 19
19 Oktober 2013 - Growthpoint Kings Park, Durban    Natalse Haaie 33
 Natalse Haaie 33
 Vrystaat Cheetahs 22  

Halfeindronde

Eindronde

Promosie-/Relegasiewedstryde

Tabel

2013 Curriebeker Promosie-/Relegasietabel
Span Gespeel Gewen Gelykop Verloor Punte vir Punte teen Punterverskil Drieë vir Drieë teen Drie-bonus Verloor-bonus Punte
1Pumas21015236+1643015
2Griekwas21013652−1634004
Die span wat bo eindig kwalifiseer om aan die 2014 Curriebeker Premierafdeling deel te neem.
Die ander span kwalifiseer vir die 2014 Curriebeker Eerste Afdeling.

Verduideliking van punte:
*4 punte vir ’n wen
*2 punte vir gelykop
*1 bonuspunt vir verloor met sewe of minder punte
*1 bonuspunt vir vier of meer drieë in ’n wedstryd

Wedstryde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 13 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Raymond Rhule 710Vrystaat Cheetahs
2 Derick Minnie 611Goue Leeus
Anthony Volmink 611Goue Leeus
4 Jaco Kriel 510Goue Leeus
5 Gio Aplon 412Westelike Provinsie
Deon Fourie 410Westelike Provinsie
Lwazi Mvovo 412Natalse Haaie
SP Marais 411Natalse Haaie
Francois Venter 49Blou Bulle
Elgar Watts 411Vrystaat Cheetahs
Damian de Allende 312Westelike Provinsie
Jacques Botes 310Natalse Haaie
Heimar Williams 39Natalse Haaie

Voorste puntemakers

Voorste 10 puntemakers (Statistiek Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Marnitz Boshoff 92 (2 Drieë, 20 Doel, 14 Straf)11Goue Leeus
2 Fred Zeilinga 91 (1 Drie, 13 Doel, 17 Straf, 3 Skep)10Natalse Haaie
3 Kurt Coleman 81 (9 Doel, 21 Straf)10Westelike Provinsie
4 Riaan Smit 70 (2 Drieë, 12 Doel, 12 Straf)9Vrystaat Cheetahs
5 Demetri Catrakilis 69 (1 Drie, 5 Doel, 16 Straf, 2 Skep)6Westelike Provinsie
6 Elton Jantjies 65 (2 Drieë, 11 Doel, 11 Straf)9Goue Leeus
7 Elgar Watts 63 (4 Drieë, 8 Doel, 9 Straf)11Vrystaat Cheetahs
8 Handré Pollard 62 (10 Doel, 13 Straf, 1 Skep)6Blou Bulle
9 Nico Scheepers 51 (1 Drie, 5 Doel, 12 Straf)7Griekwas
10 Patrick Lambie 48 (1 Drie, 5 Doel, 9 Straf, 2 Skep)3Natalse Haaie

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.