2012 eindjaarrugbytoetsreeks
Die 2012 eindjaarrugbytoetsreeks (ook bekend as die Herfstoere in die Noordelike Halfrond) verwys na die internationale rugbywedstryde wat gedurende November hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond gespeel word.
In 2012 se eindjaarrugbytoetsreeks het die IRR ’n nuwe skema ingestel wat daarop gemik was om die mededingendheid vir die volgende Wêreldbeker te verhoog. ’n Internasionale Rugbyreeks is ingestel waarin Vlak 2-lande soos Tonga, Kanada, Rusland, Samoa en die Verenigde State deelgeneem het. Die eerste toernooi is in Parc Eirias in Colwynbaai in Noord-Wallis gehou.
Die toernooiwedstryde is bykomend tot die toetse wat tussen die Vlak 1 en Vlak 2-lande gespeel is, wat ’n geleentheid vir opkomende rugbylande om teen die beste in die wêreld te speel, gespeel. Verskeie wedstryde tussen Vlak 1 en Vlak 2-lande is in 2012 gespeel. Wallis en Frankryk het teen Samoa gespeel, Engeland en Ierland teen Fidji en Skotland en Italië teen Tonga.
Die IRR het ook vriendskaplike wedstryde vir die einde van die jaar geskeduleer om die mededingendheid van Vlak 2-lande te verbeter.[1] Provinsiale spanne van Engeland het met die nuwe skema gehelp met Gloucester wat teen Fidji gespeel het en die Newcastle Falcons teen Tonga. Die skema het ook Japan gehelp deur ’n wedstryd teen ’n Baskiese uitnodigingspan en ’n Franse Barbarianspan te reël. Die Māori All Blacks het teen die Leicester Tigers gespeel, wat hulle eerste internasionale wedstryd sedert 2010 was. Voorts het die Māori All Blacks ook nog teen ’n uitnodigingspan van die Engelse Rugbyvoetbalunie en die Kanadese nasioanle span gespeel.[2][3]
Georgië en Roemenië het teen Japan gespeel terwyl Portugal na Suid-Amerika gereis het om in twee toetse teen Uruguay en Chili te speel. Portugal het altwee hierdie toetse gewen. Namibië het ’n toernooi teen Spanje en Zimbabwe aangebied met Spanje wat albei sy toetse gewen het en sodoende die toernooi beklink het.
Net soos in onlangs afgelope seisoene het Nieu-Seeland en Australië die laaste wedstryd om die Bledisloebeker gespeel. Nieu-Seeland het voor die wedstryd ’n segetog van 16 wedstryde gehad, een oorwinning kort van die huidige Vlak 1-wêreldrekord van 17 opeenvolgende oorwinnings wat hulle saam met Suid-Afrika hou. Die wedstryd is egter gelykop gespeel en Nieu-Seeland kon nie die wêreldrekord ewenaar nie.[4]
Wedstryde
Bledisloebeker – Deel 3
20 Oktober 2012 | Australië ![]() |
18 – 18 | ![]() |
Suncorpstadion, Brisbane | |
Strafdoele: Michael Harris (5), Kurtley Beale | Verslag | Strafdoele: Dan Carter (6) | Bywoning: 51 888 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | ||
- James Hanson het sy internasionale debuut vir Australië gemaak.
- Keven Mealamu het sy 100ste toets vir Nieu-Seeland gespeel. Hy was die 22ste internasionale speler en die 3de Nieu-Seelandse wat die prestasie behaal het.
- Piri Weepu het Ollie le Roux se rekord vir die meeste internasionale wedstryde as plaasvervanger geëwenaar met 43 uit 66 wedstryde waarin hy ’n plaasvervanger was.
- Tony Woodcock het Kees Meeuws se Nieu-Seelandse rekord vir die meeste internasionale geelkaarte geëwenaar toe hy sy derde geelkaart gekry het.
- Die gelykopuitslag het Nieu-Seeland se segetog van 16 wedstryde beëindig en so hul kans om Litaue se rekord van 18 opeenvolgende internasionale oorwinnings te verbeter, verydel.
- Dit was die eerste keer sedert 2004 wat Nieu-Seeland nie ’n drie in ’n wedstryd gedruk het nie. Die 105 opeenvolgende wedstryde voor dit is ’n internasionale rekord.
Week 1
4 November 2012 | Oxford Universiteit ![]() |
15 – 29 | ![]() |
Oxford Universiteit Sportsentrum, Oxford | |
Drieë: Jonathan Hudson, Henry Lamont Doelskop: Charlie Marr Strafdoel: Charlie Marr |
Verslag | Drieë: Valery Tsnobiladze, Andrey Garboezof, Andrey Temnof, Denis Simplikewitsj Doelskoppe: Igor Klijoetsjnikof (2) |
Skeidsregter: Tim Wigglesworth (ENG) | ||
Week 2
10 November 2012 | Roemenië ![]() |
23 – 34 | ![]() |
Stadionul Naţional de Rugby, Boekarest | |
Drieë: Madalin Lemnaru, Strafdrie Doelskoppe: Ionut Florea (2) Strafdoele: Andrei Filip (3) |
Drieë: Takashi Kikutani, Strafdrie, Hirotoki Onozawa Doelskoppe: Ayumu Goromaru (3) Strafdoele: Ayumu Goromaru (5) |
Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
10 November 2012 | Italië ![]() |
28 – 23 | ![]() |
Stadio Mario Rigamonti, Brescia | |
Drieë: Lorenzo Cittadini, Leonardo Ghiraldini, Strafdrie Doelskoppe: Kris Burton (2) Strafdoele: Kris Burton (3) |
Drieë: Sona Taumalolo, Fetu’u Vainikolo Doelskoppe: Fangatapu ’Apikotoa (2) Strafdoele: Fangatapu ’Apikotoa (3) |
Bywoning: 18 756 Skeidsregter: Greg Garner (ENG) | |||
10 November 2012 | Engeland ![]() |
54 – 12 | ![]() |
Twickenham, Londen | |
Drieë: Charlie Sharples, Strafdrie, Ugo Monye, Tom Johnson, Manu Tuilagi Doelskoppe: Toby Flood (4), Owen Farrell Strafdoele: Toby Flood (3) |
Drieë: Nikola Matawalu, Sekonaia Kalou Doelskop: Josh Matavesi |
Bywoning: 82 000 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
- Hierdie wedstryd was die eerste keer dat Twickenham se kaartjies uitverkoop is vir ’n wedstryd tussen Engeland en ’n Vlak-2 rugbyland.
10 November 2012 | Wallis ![]() |
12 – 26 | ![]() |
Millenniumstadion, Cardiff | |
Strafdoele: Leigh Halfpenny (4) | Drieë: Juan Imhoff, Gonzalo Camacho Doelskoppe: Nicolás Sánchez (2) Strafdoele: Felipe Contepomi, Nicolás Sánchez Skepdoele: Nicholás Sánchez (2) |
Bywoning: 51 442 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
- Die vorige keer wat Argentinië Wallis op die Millenniumstadion geklop het was op 10 November 2001, presies elf jaar vantevore.
10 November 2012 | Ierland ![]() |
12 – 16 | ![]() |
Aviva-stadion, Dublin | |
Strafdoele: Johnny Sexton (3) | Drie: Ruan Pienaar Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele" Patrick Lambie (3) |
Bywoning: 49 781 Skeidsregter: Wayne Barnes (ENG) | |||
- Vier spelers het hul internasionale debuut vir Ierland gemaak: Michael Bent, Iain Henderson, David Kilcoyne en Richardt Strauss.
- Adriaan Strauss vir Suid-Afrika en Richardt Strauss vir Ierland is neefs. Laasgenoemde kwalifiseer op grond van verblyfreg om vir Ierland te speel.
- Ronan O’Gara het in sy 127ste internasionale wedstryd gespeel (125 vir Ierland en 2 vir die Britse en Ierse Leeus) en het sodoende die speler met die tweede meeste internasionale toetswedstryde na George Gregan (139) van Australië geword.
10 November 2012 | Frankryk ![]() |
33 – 6 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis | |
Drieë: Louis Picamoles, Wesley Fofana, Strafdrie Doelskoppe: Frederic Michalak (3) Strafdoele: Frederic Michalak (2), Morgan Parra Skepdoel: Frederic Michalak |
Strafdoele: Michael Harris (2) | Bywoning: 65 000 Skeidsregter: Nigel Owens (WAL) | |||
- Drie spelers het hul internasionale debuut vir Frankryk gemaak: Yannick Forestier, Jocelino Suta en Sébastien Vahaamahina.
- Paddy Ryan het sy internasionale debuut vir Australië gemaak.
- Hierdie wedstryd het Australië se segetog van 7 jaar oor Frankryk beëindig. Frankryk se vorige oorwinning oor Australië was op 5 November 2005.
- Dit was Frankryk se tweede grootste oorwinning oor Australië (die grootste was 34–6 in 1976).
11 November 2012 | Skotland ![]() |
22 – 51 | ![]() |
Murrayfield, Edinburgh | |
Drieë: Tim Visser, Geoff Cross Doelskoppe: Greig Laidlaw (2) Strafdoel: Greig Laidlaw |
Drieë: Israel Dagg, Julian Savea (2), Cory Jane, Andrew Hore, Ben Smith Doelskoppe: Dan Carter (6) Strafdoele: Dan Carter (2) |
Bywoning: 67 144 Skeidsregter: Jérôme Garcès (FRA) | |||
- Hierdie wedstryd was die eerste eindjaartoets wat Murrayfield se kaartjies uitverkoop is.
- Henry Pyrgos het sy internasionale debuut vir Skotland gemaak.
- Twee spelers het hul internasionale debuut vir Nieu-Seeland gemaak: Dane Coles en Tawera Kerr-Barlow.
11 November 2012 | Uruguay ![]() |
25 – 32 | ![]() |
Estadio Charrúa, Montevideo | |
Drieë: Rodrigo Martínez, Strafdrie, Gastón Mieres Doelskoppe: Jerónimo Etcheverry (2) Strafdoele: Jerónimo Etcheverry (2) |
Drieë: António Aguilar, Gonçalo Uva, Jacques le Roux, Gonçalo Foro Doelskoppe: Pedro Leal (3) Strafdoele: Pedro Leal (2) |
Skeidsregter: Julian Sylvestre (ARG) | |||
Week 3
13 November 2012 | Leicester Tigers ![]() |
32 – 24 | ![]() |
Welford Road, Leicester | |
Drieë: Niall Morris, Adam Thompstone Doelskoppe: George Ford (2) Strafdoele: George Ford (6) |
Drieë: Frae Wilson, Tim Bateman, Charlie Ngatai Doelskoppe: Willie Ripia (3) Strafdoel: Willie Ripia |
Bywoning: 17 206 Skeidsregter: Andrew Small (ENG) | |||
13 November 2012 | Gloucester ![]() |
31 – 29 | ![]() |
Kingsholm, Gloucester | |
Drieë: Matthew Cox, Strafdrie (2), Koree Britton Doelskoppe: Dan Robson (4) Strafdoel: Dan Robson |
Drieë: Talemaitoga Taupati, Timoci Matanavou, Watisoni Votu Doelskop: Jonetani Ralulu Strafdoele: Jonetani Ralulu (4) |
Bywoning: 8 147 Skeidsregter: JP Doyle (ENG) | |||
13 November 2012 | Newcastle Falcons ![]() |
24 – 13 | ![]() |
Kingston Park, Newcastle | |
Drieë: Scott MacLeod, Strafdrie, Mark Wilson Doelskoppe: Joel Hodgson (3) Strafdoel: Joel Hodgson |
Drieë: Uamano Fono, William Helu Strafdoel: Eddie Paea |
Bywoning: 3 389 Skeidsregter: Sean Davey (ENG) | |||
16 November 2012 | Wallis ![]() |
19 – 26 | ![]() |
Millennium-stadion, Cardiff | |
Drie: Ashley Beck Doelskop: Leigh Halfpenny Strafdoele: Leigh Halfpenny (4) |
Drieë: Fa’atoina Autagavaia, George Pisi, Johhny Leota Doelskop: Tusi Pisi Strafdoele: Tusi Pisi (3) |
Bywoning: 44 329 Skeidsregter: Pascale Gaüzère (FRA) | |||
17 November 2012 | Georgië ![]() |
22 – 25 | ![]() |
Mikheil Meshki-stadion, Tbilisi | |
Drie: Merab Kvirikashvili Doelskop: Merab Kvirikashvili Strafdoele: Merab Kvirikashvili (5) |
Drie: Hirotoki Onozowa Doelskop: Ayumu Goromaru Strafdoele: Ayumu Goromaru (5) Skepdoel: Kosei Ono |
Bywoning: 15 000 Skeidsregter: Glen Jackson (NS) | |||
17 November 2012 | RFU Kampioenskaps-XV ![]() |
21 – 52 | ![]() |
Castle Park, Doncaster | |
Drieë: Dante Mama, Rhys Crane Doelskop: Jake Sharp Strafdoele: Tristan Roberts (3) |
Drieë: Declan O’Donnell, Kurt Baker, Hikawera Eliot, Trent Renata, Elliot Dixon, Frae Wilson, Romana Graham, Jackson Willison Doelskoppe: Willie Ripia (5), Trent Renata |
Bywoning: 4 956 Skeidsregter: David Rose (ENG) | |||
17 November 2012 | Italië ![]() |
10 – 42 | ![]() |
Stadio Olimpico, Rome | |
Drie: Alberto Sgarbi Doelskop: Luciano Orquera Skepdoel: Luciano Orquera |
Drieë: Kieran Read, Ma’a Nonu, Cory Jane, Julian Savea (2) Doelskoppe: Aaron Cruden (4) Strafdoele: Aaron Cruden (3) |
Bywoning: 73 000 Skeidsregter: Alain Rolland (IRL) | |||
17 November 2012 | Engeland ![]() |
14 – 20 | ![]() |
Twickenham, Londen | |
Drie: Manu Tuilagi Strafdoele: Toby Flood (3) |
Drie: Nick Cummins Strafdoele: Berrick Barnes (4) Skepdoel: Berrick Barnes |
Bywoning: 81 361 Skeidsregter: Romain Poite (FRA) | |||
17 November 2012 | Skotland ![]() |
10 – 21 | ![]() |
Murrayfield, Edinburgh | |
Drie: Henry Pyrgos Doelskop: Greig Laidlaw Strafdoel: Greig Laidlaw |
Drieë: Adriaan Strauss (2) Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele: Patrick Lambie (3) |
Bywoning: 58 893 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |||
17 November 2012 | Ierse XV ![]() |
32 – 0 | ![]() |
Thomond Park, Limerick | |
Drieë: Craig Gilroy (3), Fergus McFadden, Sean Cronin, Darren Cave, Luke Marshall Doelskoppe: Paddy Jackson (5) Strafdoel: Paddy Jackson |
Bywoning: 17 126 Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | ||||
- Fidji het hierdie wedstryd vir sy spelers laat tel terwyl Ierland dit nie laat tel het nie. Die IRR het ook nie toetsstatus aan die wedstryd verleen nie, wat beteken dat die rangorde na die wedstryd dieselfde sou bly as voor die wedstryd.
17 November 2012 | Frankryk ![]() |
39 – 22 | ![]() |
Grand Stade Lille Métropole, Villeneuve d’Ascq | |
Drieë: Vincent Clerc (2), Yannick Nyanga Doelskoppe: Frederic Michalak (3) Strafdoele: Frederic Michalak (5) Skepdoel: Frederic Michalak |
Drie: Marcelo Bosch Doelskop: Nicolás Sánchez Strafdoele: Nicolás Sánchez (4) Skepdoel: Nicolás Sánchez |
Bywoning: 45 000 Skeidsregter: Steve Walsh (AUS) | |||
17 November 2012 | Chili ![]() |
22 – 28 | ![]() |
Estadio San Carlos de Qpoquindo, Santiago | |
Drie: Pablo Huete Doelskop: Javier Valderrama Strafdoele: Benjamin Pizzaro, Javier Valderrama (4) |
Drie: Gonçalo Foro Doelskop: Pedro Leal Strafdoele: Pedro Leal (7) |
Bywoning: 2 000 Skeidsregter: Joaquín Montes (URU) | |||
Week 4
21 November 2012 | Baskiese Uitnodigingspan ![]() |
19 – 3 | ![]() |
Estadio Mendizorroza, Vitoria | |
Drieë: Sam Gerber (3) Doelskop: Dimitri Yachvili, Jacques-Louis Potgieter |
Strafdoel: Atsushi Tanabe | Bywoning: 3 458 Skeidsregter: Andrew McMenemy | |||
24 November 2012 | Kanada ![]() |
19 – 32 | ![]() |
Oxford Universiteit Sportsentrum, Oxford | |
Drie: Ray Barkwill Doelskop: Connor Braid Strafdoele: James Pritchard (4) |
Drieë: Andre Taylor, Charlie Ngatai Doelskoppe: Willie Ripia (2) Strafdoele: Willie Ripia (6) |
Skeidsregter: Martin Fox (ENG) | |||
24 November 2012 | Georgië ![]() |
19 – 24 | ![]() |
Mikhail Meshki-stadion, Tbilisi | |
Drie: Davit Khinchagishvili Doelskop: Merab Kvirikashvili Strafdoele: Merab Kvirikashvili (4) |
Drieë: Iliesa Ratuva, Vereniki Goneva Doelskop: Jonetani Ralulu Strafdoele: Jonetani Ralulu (4) |
Skeidsregter: Pascal Gaüzère (FRA) | |||
24 November 2012 | Ierland ![]() |
46 – 24 | ![]() |
Aviva-stadion, Dublin | |
Drieë: Craig Gilroy, Jonathan Sexton (2), Richardt Strauss, Simon Zebo, Tommy Bowe Doelskoppe: Jonathan Sexton (3), Ronan O’Gara Strafdoel: Jonathan Sexton |
Drieë: Tomás Leonardi, Juan Martín Fernández Lobbe Doelskop: Juan Martín Hernandez Strafdoele: Nicolás Sánchez (4) |
Bywoning: 43 406 Skeidsregter: Jaco Peyper (SA) | |||
24 November 2012 | Italië ![]() |
19 – 22 | ![]() |
Stadio Artemio Franchi, Florence | |
Drie: Robert Barbieri Doelskop: Luciano Orquera Strafdoele: Luciano Orquera (4) |
Drie: Nick Cummins Doelskop: Berrick Barnes Strafdoele: Berrick Barnes (3), Kurtley Beale (2) |
Bywoning: 32 500 Skeidsregter: Lourens van der Merwe (SA) | |||
24 November 2012 | Roemenië ![]() |
3 – 34 | ![]() |
Stadionul Naţional de Rugby, Boekarest | |
Strafdoel: Andrei Filip | Drieë: Andrew Suniula, Paul Emerick, Chris Wyles, Takudza Ngwenya Doelskoppe: Chris Wyles (3) Strafdoel: Chris Wyles |
Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | |||
24 November 2012 | Engeland ![]() |
15 – 16 | ![]() |
Twickenham, Londen | |
Strafdoele: Toby Flood (2), Owen Farrell (3) | Drie: Willem Alberts Doelskop: Patrick Lambie Strafdoele: Patrick Lambie (3) |
Bywoning: 81 151 Skeidsregter: Nigel Oewns (WAL) | |||
24 November 2012 | Skotland ![]() |
15 – 21 | ![]() |
Pittodrie-stadion, Aberdeen | |
Strafdoele: Greig Laidlaw (5) | Drieë: Lua Lokotui, Fatu’u Vainikolo Doelskop: Fangatapu Apikotoa Strafdoele: Fangatapu Apikotoa (3) |
Bywoning: 20 306 Skeidsregter: Mathieu Raynal (FRA) | |||
- Dit was Tonga se eerste oorwinning oor Skotland.
- Dit was die eerste keer dat Skotland in Aberdeen verloor het.
24 November 2012 | Frankryk ![]() |
22 – 14 | ![]() |
Stade de France, Saint-Denis | |
Drie: Frederic Michalak Doelskop: Frederic Michalak Strafdoele: Morgan Parra, Frederic Michalak (4) |
Drieë: David Lemi, Joe Tekori Doelskoppe: Tusi Pisi (2) |
Bywoning: 36 000 Skeidsregter: John Lacey (IRL) | |||
24 November 2012 | Wallis ![]() |
10 – 33 | ![]() |
Millennium-stadion, Cardiff | |
Drieë: Shane Williams, Alex Cuthbert | Drieë: Liam Messam, Tony Woodcock, Luke Romano Doelskoppe: Aaron Cruden (3) Strafdoele: Aaron Cruden (4) |
Bywoning: 72 732 Skeidsregter: Craig Joubert (SA) | |||
25 November 2012 | Franse Barbarians ![]() |
65 – 41 | ![]() |
Stade Océane, Le Havre | |
Skeidsregter: Francisco Pastrana (ARG) | |||||
Week 5
1 Desember 2012 | Engeland ![]() |
38 – 21 | ![]() |
Twickenham, Londen | |
Drieë: Brad Barritt, Chris Ashton, Manu Tuilagi Doelskop: Owen Farrell Strafdoele: Owen Farrell (4), Freddie Burns (2) Skepdoel: Owen Farrell |
Drieë: Julian Savea (2), Kieran Read Doelskoppe: Dan Carter (3), Aaron Cruden |
Bywoning: 81 426 Skeidsregter: George Clancy (IRL) | |||
1 Desember 2012 | Wallis ![]() |
12 – 14 | ![]() |
Millennium-stadion, Cardiff | |
Strafdoele: Leigh Halfpenny (4) | Drie: Kurtley Beale Strafdoele: Kurtley Beale (3) |
Skeidsregter: Wayne Barnes (WAL) | |||
2012 Internasionale Rugbyreeks
Week 1
9 November 2012 | Verenigde State ![]() |
40 – 26 | ![]() |
Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drieë: Eric Fry, Toby L’Estrange, Brian Doyle, Chris Wyles, Robbie Shaw (2) Doelskoppe: Chris Wyles (5) |
Drieë: Wladimir Ostrousjko, Andrey Temnof Doelskop: Igor Klijoetsjnikof Strafdoele: Igor Klijoetshnikof (3) |
Skeidsregter: Leighton Hodges (WAL) | |||
9 November 2012 | Kanada ![]() |
12 – 42 | ![]() |
Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drieë: John Moonlight, Connor Briad Doelskop: James Pritchard |
Drieë: Taiasina Tuifu’a, Robert Lilomaiava (4) Doelskoppe: James So’oialo (4) Strafdoele: James So’oialo (3) |
Bywoning: 2 859 Skeidsregter: Francisco Pastrana (ARG) | |||
Week 2
17 November 2012 | Verenigde State ![]() |
13 – 22 | ![]() |
Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drie: Robbie Shaw Doelskop: Zachary Pangelinan Strafdoele: Zachary Pangelinan (2) |
Drieë: Viliami Helu, Vungakoto Lilo, Sione Piukala Doelskoppe: Vungakoto Lilo (2) Strafdoel: Vungakoto Lilo |
Skeidsregter: Lourens van der Merwe (SA) | |||
17 November 2012 | Kanada ![]() |
35 – 3 | ![]() |
Parc Eirias, Colwynbaai | |
Drieë: Jeff Hassler (2), Taylor Paris, Nick Blevins Doelskoppe: James Pritchard (3) Strafdoele: James Pritchard (3) |
Strafdoel: Igor Klijoetsjnikof | Skeidsregter: Francisco Pastrana (ARG) | |||
Effek op Rugbywêreldbeker 2015 loting
Soos met die 2008 eindjaarrugbytoetsreeks het die IRR-ranglys ’n noemenswaardige rol gespeel in die loting vir die Rugbywêreldbeker 2015. Die twaalf outomatiese kwalifiseerders is geloot na aanleiding van hul posisie en opgedeel in drie groepe van vier spanne.
- Groep 1 bestaan uit die topvier outomatiese kwalifiseerders
- Groep 2 bestaan uit die volgende vier outomatiese kwalifiseerders (5-8)
- Groep 3 bestaan uit die volgende vier outomatiese kwalifiseerders (9-12)
- Groep 4 bestaan uit die oorblywende plekke wat nog kan kwalifiseer (Oseanië 1, Europe 1, Asië 1 en die Amerikas 1)
- Groep 5 bestaan uit die oorblywende moontlike lande (Afrika 1,Europa 2, die Amerikas 2 en ’n herkansingswenner)
Na afloop van die laaste wedstryde op 1 Desember 2012 was die twaalf outomatiese kwalifiseerders:
Groep 1
|
Groep 2
|
Groep 3 |
Groep 4
|
Groep 5
|
Verwysings
- (en) Geargiveer 5 Oktober 2012 op Wayback Machine Nuwe IRR-skema vir mededingende wedstryde in Vlak 2-lande voor Rugbywêreldbeker 2015
- (en) Geargiveer 22 September 2012 op Wayback Machine Agtergrond rondom IRR Mededingendheidskema
- (en) Geargiveer 24 Oktober 2012 op Wayback Machine Volle wedstrydbepalings volgens die IRR
- (en) O’Connor heldedaad oorweldig All Blacks