2012

Die jaar 2012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 21ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

2012
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | ◄ 2012 ► | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2012
Kalenders  
Neil Armstrong oorlede op 25 Augustus
Gregoriaanse kalender 2012
MMXII
Ab urbe condita 2765
Armeense kalender 1461

ԹՎ ՌՆԿԱ

Chinese kalender 4708 4709

戊卯 – 己辰

Ethiopiese kalender 2004 –2005
Hebreeuse kalender 5772 – 5773
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2067 – 2068
- Shaka Samvat 1934 – 1935
Irannese kalender 1390 1391
Islamitiese kalender 1433 1433

Die Verenigde Nasies het die jaar as die jaar van samewerking verklaar om die belangrikheid van sosio-ekonomiese samewerking te beklemtoon. In besonder om klem te lê op die verligting van armoede.[1] Dit is ook as die jaar van Hernubare energie vir almal verklaar.[2]

Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender het teen einde 2012 uitgeloop. Sommige mense het geglo dat dit die einde van die wêreld sou wees.

Gebeure

Riaan Cruywagen, die bekende nuusleser tree uit na vier dekades se diens.
Die openingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen.

Geboortes

  • 24 Januarie – Prinses Athena van Denemarke, Deense prinses.
  • 23 Februarie – Prinses Estelle van Swede, Sweedse prinses.

Sterftes

Whitney Houston oorlede op 11 Februarie
Donna Summer oorlede op 17 Mei
Oscar Niemeyer oorlede op 5 Desember

Verwysings

  1. "United Nations International Year of Cooperatives 2012" (in Engels). Social.un.org. 31 Oktober 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2020. Besoek op 13 November 2011.
  2. "United Nations International Year of Sustainability for All 2012" (in Engels). Un.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019. Besoek op 13 November 2011.
  3. (af) SABC2 se dokumentêr "Fluit-fluit, my storie is uit" oor Riaan Cruywagen, uitgesaai nét na die nuusbulletin op 26 November 2012.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.