2011 Formule Een-seisoen
Die Formule Een-seisoen van 2011 was die 62ste seisoen van die Formule Eenkampioenskap en is oor 19 Grands Prix-wedrenne beslis.
![](../I/WPF1logo.png.webp)
![](../I/F1_logo.png.webp)
2011 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2010 | Volgende: 2012 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Bandverskaffer
Sedert hierdie seisoen is die Italiaanse maatskappy Pirelli weereens die alleenverskaffer van buitebande aan alle Formule Een-renspanne.[1] Dit sluit ook toegewyde navorsing en ontwikkeling in.[2]
Kalender
Verwysings
- Collantine, Keith (23 Junie 2010). "Pirelli return to F1 after 20-year absence". F1 Fanatic. Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2010. Besoek op 23 Junie 2010.
- Collantine, Keith (18 Maart 2011). "Pirelli confirms six different colours for tyres". F1 Fanatic. Keith Collantine. Besoek op 18 Maart 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.