2009 Japannese Grand Prix
Die 2009 Formule Een Japannese Grand Prix is op 4 Oktober 2009 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in 'n Red Bull-Renault gewen.
Kwalifisering
Pos | No | Renjaer | Vervaardiger | K1 | K2 | K3 | Rooster |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 15 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault | 1:30.883 | 1:30.341 | 1:32.160 | 1 |
2 | 9 | Jarno Trulli | Toyota | 1:31.063 | 1:30.737 | 1:32.220 | 2 |
3 | 1 | Lewis Hamilton | McLaren-Mercedes | 1:30.917 | 1:30.627 | 1:32.395 | 3 |
4 | 20 | Adrian Sutil | Force India-Mercedes | 1:31.386 | 1:31.222 | 1:32.466 | 8[1] |
5 | 23 | Rubens Barrichello | Brawn-Mercedes | 1:31.272 | 1:31.055 | 1:32.660 | 6[1] |
6 | 6 | Nick Heidfeld | BMW Sauber | 1:31.501 | 1:31.260 | 1:32.945 | 4 |
7 | 22 | Jenson Button | Brawn-Mercedes | 1:31.041 | 1:30.880 | 1:32.962 | 10[1] |
8 | 4 | Kimi Räikkönen | Ferrari | 1:31.288 | 1:31.052 | 1:32.980 | 5 |
9 | 2 | Heikki Kovalainen | McLaren-Mercedes | 1:31.499 | 1:31.223 | Geen tyd[2] | 11[2] |
10 | 12 | Sébastien Buemi | Toro Rosso-Ferrari | 1:31.196 | 1:31.103 | Geen tyd[3] | 13[4] |
11 | 16 | Nico Rosberg | Williams-Toyota | 1:31.286 | 1:31.482 | 7 | |
12 | 7 | Fernando Alonso | Renault | 1:31.401 | 1:31.638 | 16[1] | |
13 | 5 | Robert Kubica | BMW Sauber | 1:31.417 | 1:32.341 | 9 | |
14 | 10 | Timo Glock | Toyota | 1:31.550 | Geen tyd[5] | (20)[5] | |
15 | 11 | Jaime Alguersuari | Toro Rosso-Ferrari | 1:31.571 | Geen tyd[6] | 12 | |
16 | 3 | Giancarlo Fisichella | Ferrari | 1:31.704 | 14 | ||
17 | 17 | Kazuki Nakajima | Williams-Toyota | 1:31.718 | 15 | ||
18 | 8 | Romain Grosjean | Renault | 1:32.073 | 17 | ||
19 | 21 | Vitantonio Liuzzi | Force India-Mercedes | 1:32.087 | 18[7] | ||
20 | 14 | Mark Webber | Red Bull-Renault | Geen tyd[8] | 19[8] |
Renuitslag
Notas
- Button, Barrichello, Alonso en Sutil verloor almal vyf plekke nadat hulle te vinnig jaag onder 'n geelvlag-situasie.
- Kovalainen word met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is.
- Buemi kon nie deelneem aan die derde kwalifikasie nadat hy bots aan die einde van die tweede kwalifisering.
- Buemi word met vyf plekke gestraf nadat hy verder ry met sy gestampte motor en ander jaers daarmee ophou.
- Glock bots in kwalifisering twee en kon weens beserings nie aan die wedren deelneem nie.
- Alguersuari bots in kwalifisering en die rooi vlag word gewaai.
- Liuzzi met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is.
- Webber beskadig sy motor in kwalifisering. Hy spring die wedren vanuit die kuipe weg in 'n nuwe motor.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.