2009 Europese Grand Prix

Die 2009 Europese Grand Prix (amptelik die LIII Telefónica Grand Prix of Europe) was 'n Formule Eenwedren, gehou op 23 Augustus 2009 op die Valencia Straatbaan in Valencia, Spanje. Dit was die elfde ren van die 2009 Formule Een-seisoen. Die ren is beslis oor 57 rondtes, 'n totale renafstand van 303,9 km. Die wenner was Rubens Barrichello van Brawn GP, nadat hy derde op die rooster weggespring het.[1] 2008 se wêreldkampioen, Lewis Hamilton van McLaren-Mercedes, het tweede geëindig, met 2007 se wêreldkampioen Kimi Räikkönen van Scuderia Ferrari wat derde was. Die voorloper in die kampioenskap op daardie stadium, Jenson Button, het sewende klaargemaak vir sy tweede agtereenvolgende ren, maar het wel sy voorsprong gerek as gevolg van die twee Red Bull-bestuurders Mark Webber en Sebastian Vettel wat albei geen punte verdien het nie.

Vlag van Europese Unie 2019 LIII Telefónica Formule 1 Europese Grand Prix
Datum 23 Augustus 2009
Plek Valenciastraatbaan, Valencia, Spanje
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
Tyd 1:39.489
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota
Tyd 1:38.683 (rondte 55)
Podiumplekke
1Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloBrawn-Mercedes
2Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes
3Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari

Kwalifisering

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:38.649 1:38.182 1:39.489 1
2 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:38.816 1:38.230 1:39.532 2
3 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 1:39.019 1:38.076 1:39.563 3
4 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:39.295 1:38.273 1:39.789 4
5 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 1:38.531 1:38.601 1:39.821 5
6 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.843 1:38.782 1:40.144 6
7 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:39.039 1:38.346 1:40.185 7
8 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:39.155 1:38.717 1:40.236 8
9 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:38.983 1:38.625 1:40.239 9
10 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:38.806 1:38.747 1:40.512 10
11 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:39.032 1:38.826 11
12 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:39.145 1:38.846 12
13 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:39.459 1:38.991 13
14 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Renault 1:39.322 1:39.040 14
15 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:38.912 1:39.514 15
16 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 1:39.531 16
17 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:39.795 17
18 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:39.807 18
19 11 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 1:39.925 19
20 3 Vlag van Italië Luca Badoer Ferrari 1:41.413 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2009 Europese Grand Prix.

Wedrenuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 23Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloBrawn-Mercedes 57 1:35:51.289 3 10
2 1Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes 57 +2.358 1 8
3 4Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari 57 +15.994 6 6
4 2Vlag van Finland Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes 57 +20.032 2 5
5 16Vlag van Duitsland Nico RosbergWilliams-Toyota 57 +20.870 7 4
6 7Vlag van Spanje Fernando AlonsoRenault 57 +27.744 8 3
7 22Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson ButtonBrawn-Mercedes 57 +34.913 5 2
8 5Vlag van Pole Robert KubicaBMW Sauber 57 +36.667 10 1
9 3Vlag van Australië Mark WebberRed Bull-Renault 57 +44.910 9
10 20Vlag van Duitsland Adrian SutilForce India-Mercedes 57 +47.935 12
11 6Vlag van Duitsland Nick HeidfeldBMW Sauber 57 +48.822 11
12 21Vlag van Italië Giancarlo FisichellaForce India-Mercedes 57 +1:03.614 16
13 9Vlag van Italië Jarno TrulliToyota 57 +1:04.527 18
14 10Vlag van Duitsland Timo GlockToyota 57 +1:26.519 13
15 8Vlag van Frankryk Romain GrosjeanRenault 57 +1:31.774 14
16 11Vlag van Spanje Jaime AlguersuariToro Rosso-Ferrari 56 +1 rondte 19
17 3Vlag van Italië Luca BadoerFerrari 56 +1 rondte 20
18 17Vlag van Japan Kazuki NakajimaWilliams-Toyota 54 +3 rondtes 17
DNF 20Vlag van Switserland Sébastien BuemiToro Rosso-Ferrari 41 Remme 15
DNF 5Vlag van Duitsland Sebastian VettelRed Bull-Renault 23 Enjin 4

Verwysings

  1. "Barrichello snatches Valencia win". BBC Sport (in Engels). 23 Augustus 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2019. Besoek op 24 Augustus 2009.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.