2009 Curriebeker Premierafdeling
Die 2009 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 31 Oktober 2009 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 70ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
2009 | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Natalse Haaie (5de titel) |
Kampioene | Blou Bulle (23ste titel) |
Totaal wedstryde | 59 |
Wedstryde gespeel | 59 |
Drieë gedruk | 364 (gemiddeld 6.169 per wedstryd) |
Meeste punte | 172 Jacques-Louis Potgieter (Cheetahs) |
Meeste drieë | 12 Jongi Nokwe (Cheetahs) |
Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Die eindstryd is op 31 Oktober 2009 gespeel tussen die Blou Bulle en die Cheetahs. Die Blou Bulle het die wedstryd gewen met 36-24 en het sodoende hul 23ste Curriebeker-titel ingepalm.
Voorseisoenwedstryde
Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.
6 Junie 2009 | Oostelike Provinsie | 10 – 72 | Westelike Provinsie | Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth | |
15:00 | Drie: Richardt van Tonder Doelskop: Deon Booysen Strafdoel: Ryan Brown Kaarte: Deon Scholtz 2' tot 12', Wendal Wehr 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Conrad Hoffmann (3), Zandre Jordaan (2), Tonderai Chavhanga (2), Jody Burch (2), Juan de Jongh Doelskop: Clayton Durand Kaarte: Os van der Walt 25' tot 35' |
||
26 Junie 2009 | Valke | 20 – 67 | Griekwas | Barnard-stadion, Kemptonpark | |
15:00 | Drieë: Ederies Arendse, Mvelase Radebe, Yves Bashiya Doelskop: Petri Kunz Strafdoel: Petri Kunz |
Verslag | Drieë: Dewald Pretorius (5), Albertus Buckle, Brendon Snyman (2), Trompie Nontshinga, Gavin Passens, Sean Plaatjies Doelskoppe: Naas Olivier (4), Riaan Viljoen (2) |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
26 Junie 2009 | Arende | 15 – 42 | Cheetahs | Outeniekwapark, George | |
19:00 | Drieë: Bobby Joubert, Bevin Fortuin Doelskop: Ricardo Croy Strafdoel: Jandré Blom |
Verslag | Drieë: Adriaan Strauss, Louis Strydom, Johan Wessels, Meyer Bosman, Lionel Mapoe, Richardt Strauss Doelskoppe: Louis Strydom (3), Jacques-Louis Potgieter (3) |
Skeidsregter: Phillip Bosch | |
1 Julie 2009 | Griffons | 7 – 54 | Leeus | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Werner Griesel Doelskoppe: Kennedy Tsimba Kaarte: Deon Scholtz 2' tot 12', Wendal Wehr 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Dusty Noble (2), Michael Killian, Franco van der Merwe (2), Johan Jackson (2), Kevin Buys Doelskoppe: Herkie Kruger (6), Chris Jonck Kaarte: Os van der Walt 25' tot 35' |
Bywoning: 850 Skeidsregter: Pro Legoete | |
1 Julie 2009 | Grens | 0 – 58 | Blou Bulle | Absa-stadion, Oos-Londen | |
19:05 | Kaarte: Yongama Mkaza 70' tot 80' | Verslag | Drieë: Marius Delport, Tiger Mangweni, Heini Adams, Flip van der Merwe, Francois Brummer, Gerhard van den Heever (3), Jaco Pretorius Doelskoppe: Francois Brummer (3), Marnitz Boshoff (2) Skepdoel: Francois Brummer |
Skeidsregter: Chris Rooney | |
Tabel
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Natalse Haaie | 14 | 12 | 0 | 2 | 424 | 231 | +193 | 6 | 54 | |||
2 | Westelike Provinsie | 14 | 10 | 0 | 4 | 445 | 226 | +219 | 10 | 50 | |||
3 | Blou Bulle | 14 | 9 | 0 | 5 | 475 | 299 | +176 | 10 | 46 | |||
4 | Cheetahs | 14 | 8 | 0 | 6 | 485 | 280 | +205 | 8 | 40 | |||
5 | Griekwas | 14 | 8 | 0 | 6 | 404 | 447 | -43 | 8 | 40 | |||
6 | Leeus | 14 | 7 | 0 | 7 | 391 | 292 | +99 | 9 | 37 | |||
7 | Luiperds | 14 | 1 | 0 | 13 | 258 | 582 | -324 | 2 | 6 | |||
8 | Boland Kavaliers | 14 | 1 | 0 | 13 | 179 | 704 | -525 | 1 | 5 | |||
Opgedateer op 15 Mei 2010 |
Tabel notas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 10–11 Julie | Week 9 | 4-5 September |
Week 2 | 17–18 Julie | Week 10 | 11-12 September |
Week 3 | 24-25 Julie | Week 11 | 18-19 September |
Week 4 | 31 Julie | Week 12 | 25-26 September |
Week 5 | 7 Augustus | Week 13 | 2-3 Oktober |
Week 6 | 14-15 Augustus | Week 14 | 9-10 Oktober |
Week 7 | 21-22 Augustus | Halfeindronde | 17 Oktober |
Week 8 | 28-29 Augustus | Eindronde | 31 Oktober |
Voorafgegaan deur 2008 Curriebeker |
Curriebeker 2009 |
Opgevolg deur 2010 Curriebeker |
Week 1
10 Julie 2009 | Boland Kavaliers | 26 – 18 | Luiperds | Bolandstadion, Wellington | |
15:30 | Drieë: Deon Scholtz, Marnus Hugo Doelskoppe: Justin Peach (2) Strafdoele: Justin Peach (4) Kaarte: Deon Scholtz 2' tot 12', Wendal Wehr 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Michael Bondesio, Shuaib Samaai (2) Doelskop: Clayton Durand Kaarte: Os van der Walt 25' tot 35' |
Bywoning: 850 Skeidsregter: Pro Legoete | |
10 Julie 2009 | Cheetahs | 18 – 28 | Griekwas | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Lionel Mapoe, WP Nel Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Verslag | Drieë: Heinrich Stride, Sarel Pretorius, Barry Geel, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (4) Kaarte: Sarel Pretorius 43' tot 53' |
Bywoning: 12,870 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
11 Julie 2009 | Blou Bulle | 19 – 13 | Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever Strafdoele: Francois Brummer (3) |
Verslag | Drie: Willem Alberts Doelskop: Herkie Kruger Strafdoele: Herkie Kruger (2) Kaarte: Robert Kruger 69' tot 79' |
Bywoning: 16,865 Skeidsregter: Marius Jonker | |
11 Julie 2009 | Westelike Provinsie | 29 – 15 | Natalse Haaie | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: Chris Jack, Sireli Naqelevuki Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (5) |
Verslag | Strafdoele: Rory Kockott (5) | Bywoning: 22,488 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Week 2
17 Julie 2009 | Natalse Haaie | 46 – 10 | Boland Kavaliers | ABSA-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Riaan Swanepoel, Deon Carstens, Craig Burden (2), Keegan Daniel (2), Albert van den Berg Doelskoppe: Rory Kockott (3), Monty Dumond Strafdoel: Rory Kockott Kaarte: Guy Cronjé 60' tot 70' |
Verslag | Drie: Deon Scholtz Doelskop: Mark Harris Strafdoel: Justin Peach |
Skeidsregter: Joey Salmans | |
18 Julie 2009 | Leeus | 31 – 22 | Cheetahs | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Walter Venter, Johan Jackson, Jano Vermaak Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafdoele: Herkie Kruger (4) Kaarte: Willem Alberts 42' tot 52' |
Verslag | Drie: Wian du Preez Doelskop: Jacques-Louis Potgieter Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (4) Skepdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Bywoning: 11,250 Skeidsregter: Stuart Berry | |
18 Julie 2009 | Griekwas | 36 –11 | Luiperds | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Egon Seconds, Sarel Pretorius (2), Rohan Kitshoff Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (3) Skepdoel: Riaan Viljoen |
Verslag | Drie: Russell Jeacocks Strafdoele: Clayton Durand (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
18 Julie 2009 | Blou Bulle | 30 – 22 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Gerhard van den Heever (2), Gurthrö Steenkamp Doelskoppe: Francois Brummer (3) Strafdoele: Francois Brummer (2) Skepdoel: Francois Brummer |
Verslag | Drie: Luke Watson Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (5) |
Bywoning: 24,450 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 3
24 Julie 2009 | Westelike Provinsie | 19 –13 | Cheetahs | Nuweland, Kaapstad | |
19:00 | Drie: Sireli Naqelevuki Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (4) |
Verslag | Drie: Richardt Strauss Doelskop: Jacques-Louis Potgieter Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Bywoning: 20,085 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
24 Julie 2009 | Natalse Haaie | 19 – 13 | Blou Bulle | ABSA-stadion, Durban | |
18:00 | Drie: Skipper Badenhorst Doelskop: Rory Kockott Strafdoele: Rory Kockott (3) Skepdoel: Riaan Swanepoel Kaarte: Albert van den Berg 32' tot 42', Jaqcues Botes 52' tot 62', Skipper Badenhorst 73' tot 80' |
Verslag | Drie: Dewald Potgieter Doelskop: Francois Brummer Strafdoele: Francois Brummer (2) |
Bywoning: 21,654 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
25 Julie 2009 | Griekwas | 80 – 7 | Boland Kavaliers | GWK-park, Kimberley | |
14:30 | Drieë: Jonathan Mokuena, Rohan Kitshoff (2), Barry Geel (2), Bjorn Basson (2), Albertus Buckle, Jacques Lombaard, Dewald Pretorius, Naas Olivier, Wilmaure Louw Doelskoppe: Naas Olivier (8), Riaan VIljoen (2) |
Verslag | Drie: John Burke Doelskop: Elgar Watts Kaarte: Angelo Brinkhuys 42' tot 52' |
Skeidsregter: Willie Roos | |
25 Julie 2009 | Luiperds | 19 –40 | Leeus | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
17:05 | Drie: Jovan Bowles Doelskop: Clayton Durand Strafdoele: Clayton Durand (2) Skepdoele: Clayton Durand (2) Kaarte: Jovan Bowles 26' tot 36', Japie Nel 59' |
Verslag | Drieë: Walter Venter (2), Hans van Dyk, Willem Alberts, Earl Rose Doelskoppe: Herkie Kruger (2), Earl Rose Strafdoele: Herkie Kruger (2), Earl Rose |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Week 4
31 Julie 2009 | Leeus | 19 –23 | Griekwas | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:00 | Drie: Alwyn Hollenbach Doelskop: Herkie Kruger Strafdoele: Herkie Kruger (4) Kaarte: Rouan Cloete 54' tot 64' |
Verslag | Drieë: Naas Olivier, Barry Geel Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (2), Riaan Viljoen |
Bywoning: 4,195 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
31 Julie 2009 | Westelike Provinsie | 48 – 7 | Luiperds | Nuweland, Kaapstad | |
19:00 | Drieë: Luke Watson (3), Willem de Waal, Joe Pietersen, Pieter Louw, Gio Aplon Doelskoppe: Willem de Waal (5) Strafdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drie: Deon van Rensburg Doelskop: Clayton Durand |
Bywoning: 9,135 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
31 Julie 2009 | Blou Bulle | 50 – 18 | Boland Kavaliers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Gerhard van den Heever (2), Jaco Pretorius, Flip van der Merwe, Gurthrö Steenkamp, Jacques Burger, Marius Delport Doelskoppe: Francois Brummer (4), Burton Francis (2) Strafdoel: Francois Brummer Kaarte: Marius Delport 29' tot 39' |
Verslag | Drieë: Lionel Cornelius, Ernie Kruger Doelskop: Elgar Watts Strafdoele: Elgar Watts (2) Kaarte: Jacobus Adriaanse 14' tot 24' |
Bywoning: 5,962 Skeidsregter: Joey Salmans | |
31 Julie 2009 | Cheetahs | 12 –21 | Natalse Haaie | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) Skepdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Verslag | Strafdoele: Rory Kockott (5), Monty Dumond Skepdoel: Rory Kockott |
Bywoning: 10,601 Skeidsregter: Willie Roos | |
Week 5
7 Augustus 2009 | Griekwas | 33 – 32 | Westelike Provinsie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Ruaan du Preez, Sarel Pretorius, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoele: Naas Olivier (2) Skepdoele: Riaan Viljoen (2) Kaarte: Ruaan du Preez 75' tot 80' |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Francois Louw, Tonderai Chavhanga, Pieter Louw Doelskoppe: Joe Pietersen (2), Peter Grant Strafdoele: Joe Pietersen, Peter Grant |
Bywoning: 5,000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
7 Augustus 2009 | Boland Kavaliers | 13 – 19 | Leeus | Bolandstadion, Wellington | |
15:30 | Drie: Strafdrie Doelskop: Justin Peach Strafdoele: Justin Peach (2) |
Verslag | Drie: Henno Mentz Doelskop: Earl Rose Strafdoele: Earl Rose (4) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
7 Augustus 2009 | Luiperds | 15 –44 | Natalse Haaie | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
15:00 | Drieë: Jovan Bowles Doelskop: Clayton Durand Strafdoel: Clayton Durand Kaarte: Jan van Zyl 35' tot 45', Gavin Williamson 59' tot 69' |
Verslag | Drieë: Charl McLeod (2), Stefan Terblanche, Jacques Botes, Craig Burden, Chris Jordaan Doelskoppe: Juan Martín Hernández, Guy Cronjé (3) Strafdoele: Juan Martín Hernández |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
7 Augustus 2009 | Cheetahs | 24 – 15 | Blou Bulle | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: WP Nel, Frans Viljoen, Adriaan Strauss Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Skepdoel: Jacques-Louis Potgieter Kaarte: Robert Ebersohn 37' tot 47' |
Verslag | Strafdoele: Francois Brummer (5) | Bywoning: 13,877 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
Week 6
14 Augustus 2009 | Luiperds | 17 – 71 | Cheetahs | Profertpark, Potchefstroom | |
19:10 | Drieë: Russell Jeacocks (2) Doelskoppe: Clayton Durand, Cecil Dumond Strafdoel: Clayton Durand Kaarte: RW Kember 30' tot 40', Shuaib Samaai 72' tot 80' |
Verslag | Drieë: Jongi Nokwe (2), JP Joubert, Nico Breedt (2), JW Jonker (2), Johan Wessels, Danwel Demas (2), Robert Ebersohn Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (5), Louis Strydom (3) Kaarte: Frans Viljoen 57' tot 67' |
Bywoning: 10,000 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
15 Augustus 2009 | Griekwas | 24 – 25 | Blou Bulle | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Egon Seconds, Ryno Barnes, Trompie Nontshinga Strafdoele: Naas Olivier (3) Kaarte: Rohan Kitshoff 76' tot 80', Jonathan Mokuena 77' tot 80' |
Verslag | Drieë: Derick Kuün, Francois Hougaard, Gerhard van den Heever, Pedrie Wannenburg Doelskop: Burton Francis Strafdoel: Francois Brummer |
Bywoning: 12,500 Skeidsregter: Willie Roos | |
15 Augustus 2009 | Boland Kavaliers | 7 – 38 | Westelike Provinsie | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Strafdrie Doelskop: Justin Peach |
Verslag | Drieë: Gio Aplon, Juan de Jongh, Tonderai Chavhanga, Brok Harris, JJ Engelbrecht Doelskoppe: Joe Pietersen, Peter Grant Kaarte: Chris Jack 18' tot 28' |
Bywoning: 5,800 | |
15 Augustus 2009 | Leeus | 19 – 30 | Natalse Haaie | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Cobus Grobbelaar, Derick Minnie, Pieter Engelbrecht Doelskoppe: Ruan Boshoff (2) |
Verslag | Drieë: Ryan Kankowski, Craig Burden, Strafdrie Doelskoppe: Monty Dumond (2), Stefan Terblanche Strafdoele: Monty Dumond (3) |
Bywoning: 21,975 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 7
21 Augustus 2009 | Blou Bulle | 44 – 11 | Luiperds | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Jaco Pretorius, Deon Stegmann, Flip van der Merwe, Francois Hougaard, Gerhard van den Heever, Dewald Potgieter Doelskoppe: Burton Francis (4) Strafdoel: Burton Francis Skepdoel: Burton Francis Kaarte: Daan Greyling 68' tot 78' |
Verslag | Drie: Danie Dames Strafdoele: Cecil Dumond, Clayton Durand Kaarte: Os van der Walt 44' tot 54', Thabo Mamojele 68' tot 78', Basil de Doncker 78' tot 80', RW Kember 80' |
Bywoning: 6,875 Skeidsregter: Stuart Berry | |
22 Augustus 2009 | Cheetahs | 59 – 8 | Boland Kavaliers | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Hennie Daniller (2), Jongi Nokwe (4), Frans Viljoen, Jacques-Louis Potgieter, Johan Wessels Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (4), Louis Strydom (3) Kaarte: Jongi Nokwe 80' tot 80' |
Verslag | Drie: Cornal Hendricks Strafdoel: Justin Peach Kaarte: Clemen Lewis 36' tot 46', Frederik Spies 75' tot 80' |
Bywoning: 12,250 Skeidsregter: Pro Legoete | |
22 Augustus 2009 | Natalse Haaie | 41 – 6 | Griekwas | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Waylon Murray, Charl McLeod, Monty Dumond, Lwazi Mvovo, Keegan Daniel Doelskoppe: Monty Dumond (5) Strafdoele: Monty Dumond (2) |
Verslag | Strafdoele: Naas Olivier (2) Kaarte: Ryno Barnes 31' tot 41', Wiehahn Herbst 34' tot 44' |
Bywoning: 24,500 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
22 Augustus 2009 | Westelike Provinsie | 25 – 20 | Leeus | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Luke Watson, Joe Pietersen, Duane Vermeulen Doelskoppe: Joe Pietersen (2) Strafdoele: Joe Pietersen (2) Kaarte: Anton van Zyl 38' tot 48' |
Verslag | Drie: Jano Vermaak Strafdoele: Herkie Kruger (5) |
Bywoning: 21,253 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 8
28 Augustus 2009 | Luiperds | 50 – 16 | Boland Kavaliers | Profertpark, Potchefstroom | |
19:10 | Drieë: Shuaib Samaai (2), Christo van Niekerk (2), Michael Bondesio, Cecil Dumond Doelskoppe: Cecil Dumond (4) Strafdoele: Cecil Dumond (3) Skepdoel: Cecil Dumond |
Verslag | Drie: Carel Hoffman Doelskop: Justin Peach Strafdoele: Justin Peach (3) Kaarte: Zandre Jordaan 74' tot 80' |
Bywoning: 3,000 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
29 Augustus 2009 | Natalse Haaie | 9 – 21 | Westelike Provinsie | ABSA-stadion, Durban | |
15:00 | Strafdoele: Rory Kockott (2) Skepdoel: Juan Martín Hernández |
Verslag | Drieë: Tonderai Chavhanga, Chris Jack Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (2) Skepdoel: Joe Pietersen |
Bywoning: 28,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
29 Augustus 2009 | Griekwas | 13 – 58 | Cheetahs | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Bjorn Basson, Rohan Kitshoff Doelskop: Riaan Viljoen |
Verslag | Drieë: Jongi Nokwe (3), WP Nel, Nico Breedt, Frans Viljoen (2) Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (6), Louis Strydom Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Skeidsregter: Peter Allen | |
29 Augustus 2009 | Leeus | 20 – 13 | Blou Bulle | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:05 | Drieë: Alwyn Hollenbach, Jano Vermaak Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafdoele: Herkie Kruger (2) |
Verslag | Drie: Jaco Pretorius Doelskop: Burton Francis Strafdoele: Burton Francis, Francois Brummer |
Bywoning: 17,395 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Week 9
4 September 2009 | Boland Kavaliers | 3 – 48 | Natalse Haaie | Bolandstadion, Wellington | |
15:30 | Strafdoel: Elgar Watts Kaarte: Deon Scholtz 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Keegan Daniel, Craig Burden, Jacques Botes (3), Charl McLeod, Lwazi Mvovo, Monty Dumond Doelskoppe: Juan Martín Hernández (3), Riaan Swanepoel |
Bywoning: 1,760 Skeidsregter: Peter Allen | |
4 September 2009 | Luiperds | 33 – 34 | Griekwas | Profertpark, Potchefstroom | |
19:10 | Drieë: Shuaib Samaai, Danie Dames Doelskop: Cecil Dumond Strafdoele: Cecil Dumond (7) Kaarte: |
Verslag | Drieë: Trompie Nontshinga, Ryno Barnes, Barry Geel, Bjorn Basson Doelskoppe: Naas Olivier (4) Strafdoele: Naas Olivier, Riaan Viljoen Kaarte: |
Bywoning: 4,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
5 September 2009 | Cheetahs | 20 – 16 | Leeus | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: WP Nel, Frans Viljoen Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Verslag | Drie: Derick Minnie Doelskop: Herkie Kruger Strafdoele: Herkie Kruger (3) Kaarte: Franco van der Merwe 8' tot 18' |
Bywoning: 13,576 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
5 September 2009 | Westelike Provinsie | 25 – 19 | Blou Bulle | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drie: Luke Watson Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (6) |
Verslag | Drie: Jaco Pretorius Doelskop: Burton Francis Strafdoele: Burton Francis (4) |
Bywoning: 43,042 Skeidsregter: Pro Legoete | |
Week 10
11 September 2009 | Boland Kavaliers | 23 – 31 | Griekwas | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Alwyn Bester, Wendal Wehr Doelskoppe: Justin each (2) Strafdoele: Justin Peach (3) |
Verslag | Drieë: Barry Geel , Wilmaure Louw, Naas Olivier, Rohan Kitshoff, Trompie Nontshinga Doelskoppe: Naas Olivier (3) |
Bywoning: 650 Skeidsregter: Stuart Berry | |
11 September 2009 | Leeus | 31 – 13 | Luiperds | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
19:10 | Drieë: Jano Vermaak, Willem Alberts, Dusty Noble, Derick Minnie, Ruan Boshoff Doelskoppe: Ruan Boshoff (3) Strafdoele: |
Verslag | Drie: Basil de Doncker Doelskop: Cecil Dumond Strafdoele: Cecil Dumond (2) |
Bywoning: 3,425 Skeidsregter: Jaco Peyper | |
12 September 2009 | Cheetahs | 33 – 31 | Westelike Provinsie | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Johan Wessels, Meyer Bosman, Lionel Mapoe, Strafdrie Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (3) |
Verslag | Drieë: Frikkie Welsh (2), Tonderai Chavhanga, JJ Engelbrecht, Juan de Jongh Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Kaarte: Francois Louw 79' tot 80' |
Bywoning: 15,135 Skeidsregter: Marius Jonker | |
12 September 2009 | Blou Bulle | 23 – 29 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drie: Werner Kruger Strafdoele: Burton Francis (4), Francois Brummer (2) |
Verslag | Drieë: Juan Martín Hernández, Jacques Botes Doelskoppe: Juan Martín Hernández (2) Strafdoele: Juan Martín Hernández (4) Skepdoel: Juan Martín Hernández |
Bywoning: 30,977 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 11
18 September 2009 | Luiperds | 3 – 37 | Westelike Provinsie | Profertpark, Potchefstroom | |
19:10 | Drieë: Joe Pietersen, Luke Watson (2), Juan de Jongh, Gio Aplon Doelskoppe: Joe Pietersen (3) Strafdoele: Joe Pietersen (2) |
Verslag | Strafdoel: Cecil Dumond Kaarte: Deon van Rensburg 70' tot 80' |
Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Ian Smith | |
19 September 2009 | Boland Kavaliers | 16 – 72 | Blou Bulle | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Nico Esterhuyse Doelskop: Danré Gerber Strafdoele: Danré Gerber |
Verslag | Drieë: John Mametsa, Gerhard van den Heever, Francois Hougaard (2), Derick Kuün (3), Gurthrö Steenkamp, Fudge Mabeta, Stefan Watermeyer Doelskoppe: Burton Francis (3), Francois Brummer (5) Strafdoele: Burton Francis (2) |
Bywoning: 5,800 Skeidsregter: Paul Marks | |
19 September 2009 | Griekwas | 36 – 31 | Leeus | Hoërskool Diamantveld, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Trompie Nontshinga, Naas Olivier, Sarel Pretorius Doelskoppe: Naas Olivier (3) Strafdoele: Naas Olivier (5) Kaarte: Sarel Pretorius 60' tot 70' |
Verslag | Drieë: Johan Jackson, Derick Minnie, Alwyn Hollenbach Doelskoppe: Herkie Kruger (2) Strafdoele: Herkie Kruger (4) |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Marius Jonker | |
19 September 2009 | Natalse Haaie | 24 – 13 | Cheetahs | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Waylon Murray, Craig Burden Doelskop: Juan Martín Hernández Strafdoele: Juan Martín Hernández (3) Skepdoel: Stefan Terblanche |
Verslag | Drieë: Ashley Johnson, JW Jonker Strafdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 12
25 September 2009 | Natalse Haaie | 34 – 20 | Luiperds | ABSA-stadion, Durban | |
19:00 | Drieë: Luzuko Vulindlu, Lwazi Mvovo, Andries Strauss (2), Jacques Botes, Albert van den Berg Doelskoppe: Juan Martín Hernández, Ruan Pienaar |
Verslag | Drieë: RW Kember, Jovan Bowles Doelskoppe: Clayton Durand, Jean Tiedt Strafdoele: Jean Tiedt (2) |
Bywoning: 9,193 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
26 September 2009 | Westelike Provinsie | 43 – 3 | Griekwas | Nuweland, Kaapstad | |
19:10 | Drieë: Brok Harris, Joe Pietersen, Duane Vermeulen, Frikkie Welsh, Pieter Louw Doelskoppe: Joe Pietersen (2), Peter Grant Strafdoele: Joe Pietersen (4) Kaarte: Tiaan Liebenberg 47' tot 57' |
Verslag | Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Jonathan Mokuena 23' tot 33' |
Bywoning: 25,762 Skeidsregter: Paul Marks | |
26 September 2009 | Leeus | 88 – 15 | Boland Kavaliers | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Alwyn Hollenbach, Willem Alberts (2), Gert Muller, Dusty Noble, Derick Minnie, Doppies la Grange, Chris Jonck, Cobus Grobbelaar (2), Willem Stoltz, Walter Venter (2) Doelskoppe: Herkie Kruger (8), Earl Rose (2) Strafdoel: Herkie Kruger |
Verslag | Drieë: Alwyn Bester, Deon Scholtz Doelskop: Danré Gerber Strafdoel: Danré Gerber |
Bywoning: 3,247 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
26 September 2009 | Blou Bulle | 30 – 27 | Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: Gerhard van den Heever, Dewald Potgieter, Wynand Olivier Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (3) |
Verslag | Drieë: Fabian Juries (2), Lionel Mapoe Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) Kaarte: Ashley Johnson 53' tot 63' |
Bywoning: 24,006 Skeidsregter: Ian Smith | |
Week 13
2 Oktober 2009 | Cheetahs | 60 – 17 | Luiperds | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: Jacques-Louis Potgieter, Ashley Johnson, Hendro Scholtz, Frans Viljoen, WP Nel, Meyer Bosman, Jongi Nokwe, Nico Breedt Doelskoppe: Tewis de Bruyn (2), Louis Strydom (5) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) |
Verslag | Drieë: Deon van Rensburg, Danie Dames Doelskoppe: Jean Tiedt, Neill Jacobs Strafdoel: Jean Tiedt |
Bywoning: 12,350 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
3 Oktober 2009 | Blou Bulle | 61 – 27 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Zane Kirchner, Danie Rossouw, Morné Steyn (2), Pierre Spies, Bryan Habana (2), Bandise Maku Doelskoppe: Morné Steyn (5), Francois Brummer Strafdoele: Morné Steyn (3) |
Verslag | Drieë: Sarel Pretorius, Davon Raubenheimer, Barry Geel, Naas Olivier Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Jonathan Mokuena 23' tot 33', Rohan Kitshoff 53' tot 63' |
Bywoning: 12,637 Skeidsregter: Craig Joubert | |
3 Oktober 2009 | Westelike Provinsie | 50 – 7 | Boland Kavaliers | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Luke Watson (3), Tiaan Liebenberg, Andries Bekker, Ricky Januarie, Tonderai Chavhanga Doelskoppe: Joe Pietersen (6) Strafdoel: Joe Pietersen Kaarte: |
Verslag | Drie: Deon Scholtz Doelskop: Mark Harris |
Bywoning: 15,477 Skeidsregter: Sindile Mayende | |
3 Oktober 2009 | Natalse Haaie | 19 – 17 | Leeus | ABSA-stadion, Durban | |
17:05 | Drie: Bismarck du Plessis Doelskop: Ruan Pienaar Strafdoele: Ruan Pienaar (3) Skepdoel: Juan Martín Hernández |
Verslag | Drie: Chris Jonck Strafdoele: Herkie Kruger (3), Chris Jonck Kaarte: Nico Luus 38' tot 48' |
Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 14
9 Oktober 2009 | Luiperds | 24 – 61 | Blou Bulle | Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg | |
19:00 | Drieë: Jovan Bowles, Shuaib Samaai, Theo van Wyk Doelskoppe: Cecil Dumond (2), Clayton Durand Strafdoel: Cecil Dumond |
Verslag | Drieë: Deon Stegmann, Zane Kirchner, Morné Steyn, Bakkies Botha, Wynand Olivier, Francois Hougaard, Gerhard van den Heever (2) Doelskoppe: Morné Steyn (6), Burton Francis (2) |
Bywoning: 3,800 Skeidsregter: Craig Joubert | |
10 Oktober 2009 | Griekwas | 30 – 45 | Natalse Haaie | GWK-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Barry Geel (3), Sarel Pretorius Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoel: Riaan Viljoen Skepdoel: Riaan Viljoen |
Verslag | Drieë: Stefan Terblanche, Ruan Pienaar, JP Pietersen, Bismarck du Plessis, Craig Burden (2), Ryan Kankowski Doelskoppe: Ruan Pienaar (5) |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
10 Oktober 2009 | Boland Kavaliers | 10 – 55 | Cheetahs | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Danré Gerber Doelskop: Danré Gerber Strafdoel: Danré Gerber |
Verslag | Drieë: Heinrich Brüssow, (2) Jongi Nokwe (2), Tewis de Bruyn, Frans Viljoen, JW Jonker (2), Fabian Juries Doelskoppe: Louis Strydom (5) |
Skeidsregter: Joey Salmans | |
10 Oktober 2009 | Leeus | 27 – 25 | Westelike Provinsie | Coca-Cola Park, Johannesburg | |
17:00 | Drieë: Doppies la Grange (2), Dusty Noble Doelskoppe: Herkie Kruger (3) Strafdoele: Herkie Kruger, Chris Jonck |
Verslag | Drieë: Juan de Jongh, Joe Pietersen, Francois Louw Doelskoppe: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen |
Bywoning: 25,319 Skeidsregter: Marius Jonker | |
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde | Eindronde | |||||
17 Oktober 2009 – Absa-stadion, Durban | ||||||
Natalse Haaie | 21 | |||||
Cheetahs | 23 | 31 Oktober 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria | ||||
Blou Bulle | 36 | |||||
17 Oktober 2009 – Nuweland, Kaapstad | Cheetahs | 24 | ||||
Westelike Provinsie | 19 | |||||
Blou Bulle | 21 |
Halfeindronde
17 Oktober 2009 | Natal | 21 – 23 | Cheetahs | ABSA-stadion, Durban | |
14:30 | Drieë: Stefan Terblanche, Ruan Pienaar Doelskop: Ruan Pienaar Strafdoele: Ruan Pienaar (2) Skepdoel: Juan Martín Hernández |
Verslag | Drieë: WP Nel, Jacques-Louis Potgieter Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (2) Strafdoele: Jacques-Louis Potgieter (2) Skepdoel: Jacques-Louis Potgieter |
Bywoning: 31,400 Skeidsregter: Marius Jonker | |
17 Oktober 2009 | Westelike Provinsie | 19 – 21 | Blou Bulle | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drie: Gio Aplon Doelskop: Joe Pietersen Strafdoele: Joe Pietersen (4) |
Verslag | Strafdoele: Morné Steyn (7) Kaarte: Bakkies Botha 1' tot 11' |
Bywoning: 47,982 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Eindronde
31 Oktober 2009 | Blou Bulle | 36 – 24 | Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:00 | Drieë: Francois Hougaard, Bryan Habana (2) Doelskoppe: Morné Steyn (3) Strafdoele: Morné Steyn (4) Skepdoel: Morné Steyn |
Verslag | Drieë: Frans Viljoen, Corné Uys, Nico Breedt Doelskoppe: Jacques-Louis Potgieter (3) Skepdoel: Jacques-Louis Potgieter Kaarte: Richardt Strauss 74' tot 80' |
Bywoning: 53,684 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
|
Voorste puntemakers
|
Eksterne skakels
- (en) "Curriebekerloting". SARugby.co.za. Suid-Afrikaanse Rugbyunie. Besoek op 9 Julie 2010.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.