2009 Bahreinse Grand Prix

Die 2009 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 26 April 2009 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir, Bahrein gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Jenson Button gewen.

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Braun-Mercedes 57 1:31:48.182 4 10
2 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 57 +7.187 3 8
3 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 57 +9.170 1 6
4 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 57 +22.096 5 5
5 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Braun-Mercedes 57 +37.779 6 4
6 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 57 +42.057 10 3
7 10 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 57 +42.880 2 2
8 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 57 +52.775 7 1
9 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 57 +58.198 9
10 8 Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr. Renault 57 +1:05.149 15
11 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 57 +1:07.641 18
12 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 57 +1:17.824 11
13 11 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 57 +1:18.805 20
14 3 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 56 +1 rondte 8
15 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Mercedes 56 +1 rondte 17
16 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 56 +1 rondte 19
17 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 56 +1 rondte 16
18 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 56 +1 ronde 13
19 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 56 +1 rondte 14
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.