2008 Japannese Grand Prix

Die 2008 Formule Een Japannese Grand Prix is op 1 Oktober 2008 op die Fuji Speedway in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in 'n Renault gewen.

Kwalifisering

Pos No Bestuurder Span K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:18.071 1:17.462 1:18.404 1
2 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.160 1:17.733 1:18.644 2
3 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:18.220 1:17.360 1:18.821 3
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:18.290 1:17.871 1:18.852 4
5 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:18.110 1:17.287 1:18.874 5
6 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:18.684 1:17.931 1:18.979 6
7 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:18.501 1:17.541 1:19.026 7
8 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:17.945 1:17.670 1:19.118 8
9 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:18.559 1:17.714 1:19.638 9
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:18.593 1:18.102 1:20.167 10
11 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:18.303 1:18.187 11
12 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr. Renault 1:18.300 1:18.274 12
13 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:18.372 1:18.354 13
14 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:18.640 1:18.594 14
15 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:18.740 1:18.672 15
16 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:18.835 16
17 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:18.882 17
18 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:19.100 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:19.163 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:19.910 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Japannese Grand Prix.

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 5Vlag van Spanje Fernando AlonsoRenault 67 1:30:21.892 4 10
2 4Vlag van Pole Robert KubicaBMW Sauber 67 +5.283 6 8
3 1Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari 67 +6.400 2 6
4 6Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr.Renault 67 +20.570 12 5
5 11Vlag van Italië Jarno TrulliToyota 67 +23.767 7 4
6 15Vlag van Duitsland Sebastian VettelToro Rosso-Ferrari 67 +39.207 9 3
7 2Vlag van Brasilië Felipe MassaFerrari 67 +46.158 5 2
8 10Vlag van Australië Mark WebberRed Bull-Renault 67 +50.811 13 1
9 3Vlag van Duitsland Nick HeidfeldBMW Sauber 67 +54.120 16
10 14Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais1Toro Rosso-Ferrari 67 +59.085 10
11 7Vlag van Duitsland Nico RosbergWilliams-Toyota 67 +1:02.096 15
12 22Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes 67 +1:18.900 1
13 17Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloHonda 66 +1 rondte 17
14 16Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson ButtonHonda 66 +1 rondte 18
15 8Vlag van Japan Kazuki NakajimaWilliams-Toyota 66 +1 rondte 14
DNF 21Vlag van Italië Giancarlo FisichellaForce India-Ferrari 21 Ratkas 20
DNF 23Vlag van Finland Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes 16 Enjin 3
DNF 20Vlag van Duitsland Adrian SutilForce India-Ferrari 8 Pap band 19
DNF 12Vlag van Duitsland Timo GlockToyota 6 Ongelukskade 8
DNF 9Vlag van Verenigde Koninkryk David CoulthardRed Bull-Renault 0 Ongeluk 11
  • 1 Bourdais ontvang 'n straf van 25 sekondes vir sy botsing met Massa, en verloor daarmee sy sesde plek asook 3 kampioenskapspunte.

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.