2008 Duitse Grand Prix

Die 2008 Formule Een Duitse Grand Prix het op 20 Julie 2008 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Die ren is deur Lewis Hamilton in 'n McLaren-Mercedes gewen, wat ook vanaf die voorste plek weggespring het. Die Brasiliaanse Renaultbestuurder Nelson Piquet Jr. was tweede. Sy landgenoot Felipe Massa was derde in 'n Ferrari.

Kwalifisering

Pos No Bestuurder Span K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:15.218 1:14.603 1:15.666 1
2 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:14.921 1:14.747 1:15.859 2
3 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:15.476 1:14.855 1:16.143 3
4 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:15.560 1:15.122 1:16.191 4
5 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:15.917 1:14.943 1:16.385 5
6 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:15.201 1:14.949 1:16.389 6
7 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:15.985 1:15.109 1:16.521 7
8 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:15.900 1:15.481 1:17.014 8
9 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:15.532 1:15.420 1:17.244 9
10 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:15.975 1:15.338 1:17.503 10
11 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:15.560 1:15.508 11
12 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:15.596 1:15.581 12
13 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:15.863 1:15.633 13
14 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:15.993 1:15.701 14
15 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:15.927 1:15.858 15
16 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:16.083 16
17 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:16.189 17
18 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:16.246 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:16.657 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:16.963 20
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2008 Duitse Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 22Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes 67 1:31:20.874 1 10
2 6Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr.Renault 67 +5.586 17 8
3 2Vlag van Brasilië Felipe MassaFerrari 67 +9.339 2 6
4 3Vlag van Duitsland Nick HeidfeldBMW Sauber 67 +9.825 12 5
5 23Vlag van Finland Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes 67 +12.411 3 4
6 1Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari 67 +14.403 6 3
7 4Vlag van Pole Robert KubicaBMW Sauber 67 +22.682 7 2
8 15Vlag van Duitsland Sebastian VettelToro Rosso-Ferrari 67 +33.299 9 1
9 11Vlag van Italië Jarno TrulliToyota 67 +37.158 4
10 7Vlag van Duitsland Nico RosbergWilliams-Toyota 67 +37.625 13
11 5Vlag van Spanje Fernando AlonsoRenault 67 +38.600 5
12 14Vlag van Frankryk Sébastien BourdaisToro Rosso-Ferrari 67 +39.111 15
13 9Vlag van Verenigde Koninkryk David CoulthardRed Bull-Renault 67 +54.971 10
14 8Vlag van Japan Kazuki NakajimaWilliams-Toyota 67 +1:00.003 16
15 20Vlag van Duitsland Adrian SutilForce India-Ferrari 67 +1:09.488 19
16 21Vlag van Italië Giancarlo FisichellaForce India-Ferrari 67 +1:24.093 20
17 16Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson ButtonHonda 66 +1 rondte 14
DNF 17Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloHonda 50 Ongeluk 18
DNF 10Vlag van Australië Mark WebberRed Bull-Renault 40 Enjin 8
DNF 12Vlag van Duitsland Timo GlockToyota 35 Suspensie 11

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.