2008 Curriebeker Premierafdeling

Die 2008 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 20 Junie tot 25 Oktober 2008 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 69ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2008
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioene Cheetahs (4de titel)
Kampioene Natalse Haaie (5de titel)
Totaal wedstryde 59
Wedstryde gespeel   59
Drieë gedruk 388  (gemiddeld 6.576 per wedstryd)
Meeste punte 192 Morné Steyn (Blou Bulle)
Meeste drieë 9 Keegan Daniel (Natalse Haaie)

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene nadat hulle die leeus gewen het in die eindstryd van die 2007 Curriebeker Premierafdeling, maar is in die halfeindrondte deur die Blou Bulle uitgeskakel. Die eindstryd het op 25 Oktober in die Kings Park in Durban plaasgevind tussen die Natalse Haaie en die Blou Bulle met die Haaie was as kampioene gekroon is

Tabel

2008 Curriebeker Premierafdeling

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Pte
1 Natalse Haaie 141202450243+207957
2 Blou Bulle 141103482235+247953
3 Cheetahs 14905398265+124642
4 Leeus 14806430301+129941
5 Westelike Provinsie 14806385276+109840
6 Griekwas 143110315464149519
7 Boland 142111253528275414
8 Valke 142012293685392614
Opgedateer op 13 Julie 2010[1]

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 21–21 Junie Week 10 22–23 Augustus
Week 2 27–28 Junie Week 11 29 Augustus
Week 3 4–5 Julie Week 12 5–6 September
Week 4 11–12 Julie Week 13 12–13 September
Week 5 18–19 Julie Week 14 19–20 September
Week 6 25–26 Julie Week 15 26–27 September
Week 7 1–2 Augustus Week 16 3–4 Oktober
Week 8 8 Augustus Halfeindronde 11 Oktober
Week 9 15 Augustus Eindronde 25 Oktober
Voorafgegaan deur
2007 Curriebeker
Curriebeker
2008
Opgevolg deur
2009 Curriebeker

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Week 12

Week 13

Week 14

Week 15

Week 16

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
11 Oktober 2008 - Absa-stadion, Durban
 Natalse Haaie 29  
 Leeus 14   25 Oktober 2008 - Absa-stadion, Durban
     Natalse Haaie 14
11 Oktober 2008 - Loftus Versfeld, Pretoria    Blou Bulle 9
 Blou Bulle 31
 Vrystaat Cheetahs 19  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Keegan Daniel 916Natalse Haaie
2 Jacques Botes 816Natalse Haaie
MJ Mentz 813Griekwas
4 Doppies la Grange 712Leeus
John Mametsa 712Blou Bulle
Jongi Nokwe 710Vrystaat Cheetahs
7 Bjorn Basson 611Griekwas
Andries Bekker 65Westelike Provinsie
Michael Killian 612Leeus
Tiger Mangweni 615Blou Bulle

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Morné Steyn 192 (2Drieë, 37Doel, 33Straf, 3Skep)15Blou Bulle
2 Earl Rose 172 (5Drieë, 36Doel, 24Straf, 1Skep)15Leeus
3 Conrad Barnard 102 (1Drie, 20Doel, 19Straf)13Griekwas
4 Ruan Pienaar 94 (1Drie, 25Doel, 13Straf)9Natalse Haaie
5 Chris Rossouw 84 (1Drie1, 11Doel, 19Straf)10Vrystaat Cheetahs
6 Willem de Waal 75 (9Doel, 19Straf)7Westelike Provinsie
7 Justin Peach 70 (1Drie, 19Doel, 9Straf)13Boland Kavaliers
8 Peter Grant 66 (21Doel, 8Straf)6Westelike Provinsie
9 Jacques-Louis Potgieter 52 (1Drie, 16Doel, 5Straf)8Vrystaat Cheetahs

Verwysings

  1. "Curriebeker puntestand". Besoek op 8 September 2008.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.