2008 Chinese Grand Prix

Die 2008 Formule Een Chinese Grand Prix is op 19 Oktober 2008 op die Shanghai Internasionale Renbaan in China gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n McLaren-Mercedes gewen.

Eerste kuipestop vir Fernando Alonso tydens die ren.

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:35.566 1:34.947 1:36.303 1
2 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:35.983 1:35.355 1:36.645 2
3 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:35.971 1:35.135 1:36.889 3
4 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:35.769 1:35.461 1:36.927 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:35.623 1:35.216 1:36.930 5
6 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:36.238 1:35.686 1:37.083 16
7 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:36.224 1:35.403 1:37.201 9
8 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:35.752 1:35.386 1:37.685 6
9 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:36.104 1:35.715 1:37.934 7
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:36.239 1:35.478 1:38.885 8
11 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:36.029 1:35.722 10
12 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:36.503 1:35.814 11
13 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:36.210 1:35.937 12
14 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:36.640 1:36.079 13
15 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:36.434 1:36.210 14
16 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:36.731 15
17 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:36.863 17
18 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:37.053 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:37.730 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:37.739 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Chinese Grand Prix.

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 22Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes 56 1:31.57.403 1 10
2 2Vlag van Brasilië Felipe MassaFerrari 56 +14.925 3 8
3 1Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari 56 +16.445 2 6
4 5Vlag van Spanje Fernando AlonsoRenault 56 +18.370 4 5
5 3Vlag van Duitsland Nick HeidfeldBMW Sauber 56 +28.923 9 4
6 4Vlag van Pole Robert KubicaBMW Sauber 56 +33.219 11 3
7 12Vlag van Duitsland Timo GlockToyota 56 +41.722 12 2
8 6Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr.Renault 56 +56.645 10 1
9 15Vlag van Duitsland Sebastian VettelToro Rosso-Ferrari 56 +1:04.339 6
10 9Vlag van Verenigde Koninkryk David CoulthardRed Bull-Renault 56 +1:14.842 15
11 17Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloHonda 56 +1:25.061 13
12 8Vlag van Japan Kazuki NakajimaWilliams-Toyota 56 +1:30.847 17
13 14Vlag van Frankryk Sébastien BourdaisToro Rosso-Ferrari 56 +1:31.457 8
14 10Vlag van Australië Mark WebberRed Bull-Renault 56 +1:32.422 16
15 7Vlag van Duitsland Nico RosbergWilliams-Toyota 55 +1 ronde 14
16 16Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson ButtonHonda 55 +1 ronde 18
17 21Vlag van Italië Giancarlo FisichellaForce India-Ferrari 55 +1 ronde 20
DNF 23Vlag van Finland Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes 49 Lugdruk 5
DNF 20Vlag van Duitsland Adrian SutilForce India-Ferrari 13 Ratkas 19
DNF 11Vlag van Italië Jarno TrulliToyota 2 Skade 7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.