2007 Curriebeker Premierafdeling
Die 2007 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 22 Junie tot 27 Oktober 2007 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 68ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is
2007 | |
---|---|
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Vrystaat Cheetahs (3de titel) Blou Bulle (22ste titel) |
Kampioene | Vrystaat Cheetahs (4de titel) |
Wedstryde gespeel | 59 |
Drieë gedruk | 394 (gemiddeld 6.678 per wedstryd) |
Meeste punte | 212 Willem de Waal |
Meeste drieë | 14 John Mametsa |
Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioene, saam met die Blou Bulle nadat die twee spanne gelykop gespeel het in die 2006 Curriebeker Premierafdeling se eindstryd. Hierdie seisoen is deur die Cheetahs gewen toe hulle die Goue Leeus 20–18 in die eindstryd verslaan het in Vodacompark in Bloemfontein.
Tabel
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Vrystaat Cheetahs | 14 | 13 | 0 | 1 | 566 | 251 | +315 | 8 | 60 | |||
2 | Haaie | 14 | 10 | 0 | 4 | 410 | 272 | +138 | 11 | 51 | |||
3 | Goue Leeus | 14 | 9 | 0 | 5 | 403 | 229 | +174 | 6 | 42 | |||
4 | Blou Bulle | 14 | 8 | 0 | 6 | 424 | 282 | +142 | 7 | 39 | |||
5 | Westelike Provinsie | 14 | 8 | 0 | 6 | 378 | 307 | +71 | 7 | 39 | |||
6 | Griekwas | 14 | 5 | 0 | 9 | 374 | 432 | −58 | 7 | 27 | |||
7 | Boland Kavaliers | 14 | 3 | 0 | 11 | 239 | 602 | −363 | 6 | 18 | |||
8 | Valke | 14 | 0 | 0 | 14 | 292 | 711 | −419 | 5 | 5 | |||
Opgedateer op 1 Junie 2012[1] |
Tabel notas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/− = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 22–23 Junie | Week 10 | 31 Augustus-1 September |
Week 2 | 29–30 Junie | Week 11 | 7-8 September |
Week 3 | 6-7 Julie | Week 12 | 14-15 September |
Week 4 | 14 Julie | Week 13 | 21-22 September |
Week 5 | 20-21 Julie | Week 14 | 28-29 September |
Week 6 | 27-28 Julie | Week 15 | 5-6 Oktober |
Week 7 | 3-4 Augustus | ||
Week 8 | 10-11 Augustus | Halfeindronde | 13 Oktober |
Week 9 | 17-18 Augustus | Eindronde | 27 Oktober |
Voorafgegaan deur 2006 Curriebeker |
Curriebeker 2007 |
Opgevolg deur 2008 Curriebeker |
Week 1
22 Junie 2007 | Vrystaat Cheetahs | 91 – 3 | Boland Kavaliers | Vodacompark, Bloemfontein | |
18:00 | Drieë: Gavin Passens (3), Eddie Fredericks (2), Richardt Strauss (3), Darron Nell, Philip Burger, Wian du Preez, David de Villiers Doelskoppe: Willem de Waal (6), Tewis de Bruyn Strafdoele: Willem de Waal (3) |
Verslag | Strafdoel: Justin Peach | Bywoning: 10,000 Skeidsregter: Deon van Blommestein | |
22 Junie 2007 | Blou Bulle | 43 – 26 | Valke | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Derick Kuün (2), Marius Delport, Wikus van Heerden (2), JP Nel Doelskoppe: Morné Steyn (5) Strafdoel: Morné Steyn |
Verslag | Drieë: Dean Okkers (2), Mark Harris Doelskop: Jacques Schutte Strafdoele: Leonard Olivier (3) |
Bywoning: 7,473 Skeidsregter: Marius Jonker | |
23 Junie 2007 | Westelike Provinsie | 18 – 13 | Goue Leeus | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Tiaan Liebenberg, Corné Uys, Peter Grant Strafdoel: Peter Grant |
Verslag | Drie: Tobela Mdaka Doelskop: Jaco van Schalkwyk Strafdoele: Louis Strydom (2) Kaarte: Louis Ludik 39' tot 49' |
Bywoning: 8,221 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
Week 2
29 Junie 2007 | Valke | 11 – 45 | Vrystaat Cheetahs | Bosmanstadion, Brakpan | |
19:10 | Drie: Carl Wannenburg Strafdoele: Leonard Olivier (2) |
Verslag | Drieë: Heinrich Brüssow, Philip Burger, Richardt Strauss, Eddie Fredericks (2), Ryno van der Merwe Doelskoppe: Willem de Waal (6) Strafdoel: Willem de Waal Kaarte: Rory Duncan 53' tot 63' |
Bywoning: 3,000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
30 Junie 2007 | Boland Kavaliers | 15 – 10 | Westelike Provinsie | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Rennie Dazel, John Daniels Doelskop: Isma-eel Dollie Strafdoel: Isma-eel Dollie Kaarte: Zolani Mpfu 37' tot 47', Randile Julies 40' tot 50' |
Verslag | Drie: Dylan des Fountain Doelskop: Naas Olivier Strafdoel: Naas Olivier |
Bywoning: 6,500 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
30 Junie 2007 | Griekwas | 26 – 18 | Blou Bulle | Absa-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Tertius Carse, Wayne van Heerden Doelskoppe: Conrad Barnard (2) Strafdoele: Conrad Barnard (4) Kaarte: Frans Viljoen 15' tot 25' |
Verslag | Drieë: Deon Steggmann, Marius Delport Doelskop: Morné Steyn Strafdoele: Morné Steyn (2) Kaarte: Louis Ludik 39' tot 49' |
Skeidsregter: Deon van Blommestein | |
30 Junie 2007 | Goue Leeus | 14 – 7 | Natalse Haaie | Ellispark, Johannesburg | |
17:05 | Drie: Cobus Grobbelaar Strafdoele: Jano Vermaak (2) Skepdoel: Jaco van Schalkwyk |
Verslag | Drie: Gcobani Bobo Doelskop: Rory Kockott |
Bywoning: 8,500 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 3
6 Julie 2007 | Valke | 33 – 39 | Boland Kavaliers | Bosmanstadion, Brakpan | |
19:00 | Drieë: Jacques Nieuwenhuis, Mpho Matsaung, Riaan Viljoen Doelskoppe: Leonard Olivier (2), Jacques Schutte Strafdoele: Leonard Olivier, Jacques Schutte (3) Kaarte: --> |
Verslag | Drieë: Henley du Plessis, John Daniels, Jongi Nokwe, Isma-eel Dollie, Andries Human Doelskoppe: Isma-eel Dollie (4) Strafdoele: Isma-eel Dollie Kaarte: --> |
Skeidsregter: Willie Roos | |
6 Julie 2007 | Natalse Haaie | 32 – 16 | Westelike Provinsie | Absa-stadion, Durban | |
19:10 | Drieë: Bradley Barritt, Stefan Terblanche (2), Odwa Ndungane Doelskoppe: Rory Kockott (3) Strafdoele: Rory Kockott (2) |
Verslag | Drie: Justin Melck Doelskop: Naas Olivier Strafdoele: Naas Olivier (2), Joe Pietersen Kaarte: Justin Melck 66' tot 76' |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
7 Julie 2007 | Vrystaat Cheetahs | 51 – 10 | Griekwas | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Jonathan Mokuena, Heinrich Brüssow (2), Richardt Strauss, Philip Burger, Tewis de Bruyn, Alwyn Hollenbach Doelskoppe: Willem de Waal (3), Tewis de Bruyn (2) Strafdoele: Willem de Waal Skepdoele: Philip Burger |
Verslag | Drie: Zane Kirchner Doelskop: Conrad Barnard Strafdoele: Conrad Barnard Kaarte: MJ Mentz 70' tot 80' |
Skeidsregter: JC Fortuin | |
7 Julie 2007 | Blou Bulle | 25 – 11 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:05 | Drieë: John Mametsa (3) Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (2) |
Verslag | Drie: Rayno Benjamin Strafdoele: Jano Vermaak (2) Kaarte: Brian Mujati 55' tot 65' |
Bywoning: 14,842 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 4
14 Julie 2007 | Natalse Haaie | 43 – 20 | Griekwas | Absa-stadion, Durban | |
15:00 | Drieë: Stefan Terblanche (2), Adrian Jacobs (2), Tendai Mtawarira, Steven Sykes Doelskoppe: Rory Kockott (4), Bradley Barritt Strafdoel: Rory Kockott |
Verslag | Drieë: Baldwin McBean, Wayne van Heerden Doelskoppe: Conrad Barnard (2) Strafdoele: Conrad Barnard (2) |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 5
20 Julie 2007 | Griekwas | 63 – 10 | Valke | Absa-park, Kimberley | |
15:30 | Drieë: Frans Viljoen, Tertius Carse (2), Baldwin McBean, Jacques Burger (2), Vuyani Dlomo, Dirk Louw Doelskoppe: Conrad Barnard (7) Strafdoele: Conrad Barnard (3) |
Verslag | Drie: Michael Vermaak Doelskop: Jacques Schutte Strafdoele: Jacques Schutte |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Christie du Preez | |
21 Julie 2007 | Goue Leeus | 11 – 27 | Vrystaat Cheetahs | Ellispark, Johannesburg | |
14:30 | Drie: Rayno Benjamin Strafdoele: Louis Strydom (2) |
Verslag | Drieë: Meyer Bosman, Philip Burger, Kabamba Floors Doelskoppe: Willem de Waal (3) Strafdoel: Willem de Waal Skepdoel: Noel Oelschig Kaarte: Ollie le Roux 62' tot 72' |
Bywoning: 12,000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
21 Julie 2007 | Boland Kavaliers | 12 – 26 | Natalse Haaie | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Strafdoele: Isma-eel Dollie (4) Kaarte: Dries van Schalkwyk 77' tot 80' |
Verslag | Drieë: Nikolai Blignaut, Keegan Daniel, Jacques Botes, Ryan Kankowski Doelskoppe: Rory Kockott (4) Kaarte: Stefan Terblanche 56' tot 66' |
Bywoning: 3,100 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
21 Julie 2007 | Westelike Provinsie | 17 – 26 | Blou Bulle | Nuweland, Kaapstad | |
17:05 | Drieë: Luke Watson, Peter Grant Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoel: Peter Grant |
Verslag | Drieë: Derick Kuün, Trompie Nontshinga Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoele: Morné Steyn (2) Skepdoele: Morné Steyn (2) Kaarte: Johan Wassermann 29' tot 39', Jacques-Louis Potgieter 73' tot 80' |
Bywoning: 26,314 Skeidsregter: Willie Roos | |
Week 6
27 Julie 2007 | Valke | 5 – 62 | Goue Leeus | Bosmanstadion, Brakpan | |
19:10 | Drie: Morné Adams | Verslag | Drieë: Louis Ludik, Jacques Cronjé (2), Jannie Boshoff, Rayno Benjamin (2), Strafdrie, Louis Strydom, Wylie Human Doelskoppe: Louis Strydom (2), Jaco van Schalkwyk (2) Strafdoel: Louis Strydom |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Brett Bowden | |
28 Julie 2007 | Vrystaat Cheetahs | 45 – 13 | Westelike Provinsie | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Meyer Bosman (2), Heinrich Brüssow, Eddie Fredericks, Philip Burger Doelskoppe: Willem de Waal (3), Philip Burger Strafdoele: Willem de Waal (4) |
Verslag | Drie: Andries Bekker Doelskop: Peter Grant Strafdoele: Peter Grant (2) |
Bywoning: 15,000 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
28 Julie 2007 | Griekwas | 43 – 32 | Boland Kavaliers | Absa-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Tertius Carse, Heinrich Stride (2), Hansie van Dyk, Lafras Uys, Wayne van Heerden Doelskoppe: Conrad Barnard 5) Strafdoel: Conrad Barnard Kaarte: Jongi Nokwe 33' tot 43' |
Verslag | Drieë: John Daniels, Rennie Dazel, Dries van Schalkwyk, John Burke Doelskoppe: Isma-eel Dollie (3) Strafdoele: Isma-eel Dollie (2) |
Bywoning: 2,000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
28 Julie 2007 | Natalse Haaie | 29 – 10 | Blou Bulle | Absa-stadion, Durban | |
17:00 | Drieë: Bismarck du Plessis (2), Steven Sykes, Pat Cilliers Doelskoppe: Rory Kockott (2), Bradley Barritt Strafdoel: Rory Kockott Kaarte: Jacques Botes 64' tot 74' |
Verslag | Drie: JP Nel Doelskop: Morné Steyn Strafdoel: Morné Steyn Kaarte: Morné Steyn 63' |
Bywoning: 15,500 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 7
3 Augustus 2007 | Blou Bulle | 36 – 12 | Boland Kavaliers | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: John Mametsa (2), Marius Delport, Derick Kuün, JP Nel Doelskoppe: Derick Hougaard (4) Strafdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Drieë: Justin Peach, Jongi Nokwe Doelskop: Isma-eel Dollie |
Bywoning: 9,806 Skeidsregter: JC Fortuin | |
4 Augustus 2007 | Goue Leeus | 45 – 24 | Griekwas | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Wylie Human, Louis Ludik, Cobus Grobbelaar, Jaco Pretorius, Jano Vermaak, Jannie Boshoff Doelskoppe: Louis Strydom (3), Jano Vermaak (3) Strafdoel: Louis Strydom |
Verslag | Drieë: Hansie van Dyk (2), Barry Geel, Gareth Krause Doelskoppe: Conrad Barnard (2) |
Bywoning: 5,114 Skeidsregter: Deon van Blommestein | |
4 Augustus 2007 | Westelike Provinsie | 47 – 18 | Valke | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Naas Olivier, Andries Bekker, Gerrie Britz, Sireli Naqelevuki, Tonderai Chavhanga, Peter Grant, Corné Uys Doelskoppe: Peter Grant, Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (2) |
Verslag | Drieë: Bertus Swanepoel (2) Doelskop: Mark Harris Strafdoele: Mark Harris (2) Kaarte: Ryno Barnes 78' tot 80' |
Bywoning: 9,144 Skeidsregter: Craig Joubert | |
4 Augustus 2007 | Natalse Haaie | 22 – 42 | Vrystaat Cheetahs | Absa-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Pat Cilliers, Stefan Terblanche, Henno Mentz Doelskoppe: Rory Kockott (2) Strafdoel: Rory Kockott |
Verslag | Drieë: Philip Burger, Kabamba Floors (2), Tewis de Bruyn Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (5) Skepdoel: Willem de Waal Kaarte: Marius Joubert 69' tot 79' |
Bywoning: 23,649 Skeidsregter: Willie Roos | |
Week 8
10 Augustus 2007 | Valke | 22 – 45 | Natalse Haaie | Bosmanstadion, Brakpan | |
19:10 | Drieë: Nico Luus, Charl McLeod, Bertus Swanepoel Doelskoppe: Albert Keuris (2) Strafdoel: Albert Keuris Kaarte: Sean Plaatjies 74' tot 80' |
Verslag | Drieë: Kees Lensing, Ryan Kankowski, Jacques Botes, Stefan Terblanche (2), Bradley Barritt, Monty Dumond Doelskoppe: Rory Kockott (3), Monty Dumond (2) Kaarte: Keegan Daniel 59' tot 69', Rory Kockott 71' tot 80' |
Bywoning: 4,000 Skeidsregter: Pro Legoete | |
11 Augustus 2007 | Boland Kavaliers | 10 – 15 | Goue Leeus | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drie: Justin Peach Doelskop: Isma-eel Dollie Strafdoel: Isma-eel Dollie |
Verslag | Drieë: Jaco Pretorius, Rayno Benjamin Doelskop: Louis Strydom Strafdoel: Louis Strydom |
Bywoning: 700 Skeidsregter: Jonathan Kaplan | |
11 Augustus 2007 | Griekwas | 25 – 30 | Westelike Provinsie | Absa-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Zane Kirchner, Frans Viljoen, Ronnie Cooke Doelskoppe: Conrad Barnard (2) Strafdoele: Conrad Barnard (2) |
Verslag | Drieë: Peter Grant (2), Naas Olivier, Corné Uys Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoel: Peter Grant Skepdoel: Naas Olivier |
Skeidsregter: Willie Roos | |
11 Augustus 2007 | Vrystaat Cheetahs | 44 – 18 | Blou Bulle | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:05 | Drieë: Marius Joubert, Meyer Bosman, Willem de Waal, Eddie Fredericks (2), Gavin Passens Doelskoppe: Willem de Waal (4) Strafdoele: Willem de Waal (2) |
Verslag | Drieë: Wayne Julies, John Mametsa Doelskop: Derick Hougaard Strafdoel: Derick Hougaard Skepdoel: Derick Hougaard |
Bywoning: 27,500 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Week 9
17 Augustus 2007 | Valke | 7 – 48 | Blou Bulle | Bosmanstadion, Brakpan | |
19:10 | Drie: Bertus Swanepoel Doelskop: Albert Keuris |
Verslag | Drieë: Derick Kuün, John Mametsa (3), Pedrie Wannenburg, Marius Delport, Derick Hougaard, Johan Roets Doelskoppe: Derick Hougaard (4) |
Bywoning: 3,000 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
18 Augustus 2007 | Griekwas | 14 – 24 | Natalse Haaie | Absa-park, Kimberley | |
15:00 | Drieë: Evan Botha, Bobby Joubert Doelskoppe: Conrad Barnard (2) |
Verslag | Drieë: Adrian Jacobs (2), Johan Ackermann, Odwa Ndungane Doelskoppe: Rory Kockott (2) |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
18 Augustus 2007 | Boland Kavaliers | 20 – 22 | Vrystaat Cheetahs | Bolandstadion, Wellington | |
15:00 | Drieë: Dewaldt Duvenhage (2) Doelskoppe: Isma-eel Dollie (2) Strafdoele: Isma-eel Dollie (2) |
Verslag | Drieë: Heinrich Brüssow (2), Tewis de Bruyn Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoel: Willem de Waal Kaarte: Kobus Calldo 57' tot 67' |
Bywoning: 5,000 Skeidsregter: Marius Jonker | |
18 Augustus 2007 | Goue Leeus | 19 – 16 | Westelike Provinsie | Ellispark, Johannesburg | |
17:00 | Drie: Jannie Boshoff Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom (4) Kaarte: Anton van Zyl 31' tot 41' |
Verslag | Drie: Sireli Naqelevuki Doelskop: Derick Hougaard Strafdoel: Derick Hougaard Skepdoel: Derick Hougaard |
Bywoning: 14,554 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Week 10
31 Augustus 2007 | Vrystaat Cheetahs | 80 – 33 | Valke | Vodacompark, Bloemfontein | |
19:10 | Drieë: Hendro Scholtz (2), Richardt Strauss (4), Bevin Fortuin, Eddie Fredericks (3), Gavin Passens (2) Doelskoppe: Willem de Waal (7), Tewis de Bruyn (3) |
Verslag | Drieë: Mpho Matsaung, Piet Krause, Wium Arlow, Roland Bernard, Riaan Viljoen Doelskoppe: Jacques Schutte (4) Kaarte: Nico Luus 17' tot 27', Roland Bernard 61' tot 71' |
Bywoning: 16,500 Skeidsregter: Christie du Preez | |
1 September 2007 | Blou Bulle | 46 – 3 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
15:00 | Drieë: Jaco Engels, Deon Stegmann, Derick Hougaard, JP Nel, John Mametsa, Marius Delport Doelskoppe: Derick Hougaard (5) Strafdoel: Derick Hougaard Skepdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Strafdoel: Conrad Barnard | Bywoning: 11,490 Skeidsregter: Willie Roos | |
1 September 2007 | Westelike Provinsie | 62 – 10 | Boland Kavaliers | Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Corné Uys, Sireli Naqelevuki (3), Breyton Paulse (2), Francois Louw, Brok Harris (2) Doelskoppe: Naas Olivier (5), Conrad Jantjes, Gio Aplon Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Brok Harris 76' tot 80' |
Verslag | Drieë: Isma-eel Dollie, Neil Papier Kaarte: Coenraad Basson 76' tot 80' |
Bywoning: 14,266 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
1 September 2007 | Natalse Haaie | 21 – 3 | Goue Leeus | Absa-stadion, Durban | |
17:05 | Drieë: Odwa Ndungane, Ryan Kankowski Doelskop: Rory Kockott Strafdoele: Rory Kockott (3) Kaarte: Nikolai Blignaut 52' tot 62' |
Verslag | Strafdoel: Louis Strydom | Bywoning: 15,000 Skeidsregter: JC Fortuin | |
Week 11
7 September 2007 | Boland Kavaliers | 24 – 20 | Valke | Bolandstadion, Wellington | |
15:30 | Drieë: Jongi Nokwe, Henley du Plessis (2), Dries van Schalkwyk Doelskoppe: Isma-eel Dollie (2) Kaarte: Niekkie Viljoen 16' tot 26', Antonius Verhoeven 41' tot 51' |
Verslag | Drieë: Charl McLeod, Mpho Matsaung Doelskoppe: Jacques Schutte (2) Strafdoel: Jacques Schutte Skepdoel: Riaan Viljoen |
Bywoning: 510 Skeidsregter: Gareth Lloyd-Jones | |
8 September 2007 | Griekwas | 17 – 21 | Vrystaat Cheetahs | Absa-park, Kimberley | |
15:45 | Drieë: Tiger Mangweni, Bobby Joubert Doelskoppe: Conrad Barnard (2) Strafdoel: Conrad Barnard Kaarte: Bees Roux 32' tot 42', Wayne van Heerden 36' tot 46' |
Verslag | Drieë: Hendro Scholtz, Hendrik Meyer Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (3) Kaarte: Marius Joubert 47' tot 57' |
Bywoning: 1,500 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
8 September 2007 | Goue Leeus | 27 – 22 | Blou Bulle | Ellispark, Johannesburg | |
15:45 | Drieë: Wylie Human, Jannie Boshoff Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom Skepdoel: Louis Strydom Kaarte: Brok Harris 76' tot 80' |
Verslag | Drie: Ruan Vermeulen Doelskop: Derick Hougaard Strafdoele: Derick Hougaard (4) Skepdoel: Derick Hougaard Kaarte: Coenraad Basson 76' tot 80' |
Skeidsregter: Deon van Blommestein | |
8 September 2007 | Westelike Provinsie | 22 – 19 | Natalse Haaie | Nuweland, Kaapstad | |
17:45 | Drieë: Breyton Paulse, Corné Uys Strafdoele: Naas Olivier (2), Peter Grant (2) |
Verslag | Drie: Odwa Ndungane Doelskop: Rory Kockott Strafdoele: Rory Kockott (4) Kaarte: Steven Sykes 12' tot 22' |
Bywoning: 20,103 Skeidsregter: Willie Roos | |
Week 12
14 September 2007 | Natalse Haaie | 50 – 25 | Boland Kavaliers | Absa-stadion, Durban | |
18:00 | Drieë: Ryan Kankowski, Odwa Ndungane, Keegan Daniel (2), Jacques Botes, Waylon Murray, Monty Dumond Doelskoppe: Rory Kockott (5), Monty Dumond Strafdoel: Rory Kockott |
Verslag | Drieë: Henley du Plessis, Alvin Hugo (3) Doelskop: Isma-eel Dollie Strafdoel: Lionel Cornelius |
Bywoning: 700 Skeidsregter: Deon van Blommestein | |
15 September 2007 | Valke | 25 – 65 | Griekwas | Bosmanstadion, Brakpan | |
15:00 | Drieë: Johan Swartz (2), Jacques Schutte, Sean Plaatjies Doelskop: Jacques Schutte Strafdoel: Jacques Schutte Kaarte: CJ du Toit 53' tot 63', Gavin Whittingham 71' tot 80' |
Verslag | Drieë: Conrad Barnard, Herkie Kruger, Zane Kirchner, Ronnie Cooke, Cilliers Coetzer (2), Wayne van Heerden, Gareth Krause Doelskoppe: Conrad Barnard (8) Strafdoele: Conrad Barnard (3) |
Bywoning: 200 Skeidsregter: Willie Roos | |
15 September 2007 | Vrystaat Cheetahs | 24 – 19 | Goue Leeus | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:00 | Drieë: Rory Duncan, Marius Joubert, Heinrich Brüssow Doelskoppe: Willem de Waal (3) Strafdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drie: Earl Rose Doelskop: Louis Strydom Strafdoele: Louis Strydom (4) |
Skeidsregter: JC Fortuin | |
15 September 2007 | Blou Bulle | 35 – 10 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:05 | Drieë: Danwel Demas, Deon Stegmann, JP Nel, James van der Walt Doelskoppe: Derick Hougaard (3) Strafdoele: Derick Hougaard (2) Skepdoel: Derick Hougaard Kaarte: JP Nel 51' tot 61' |
Verslag | Drie: Gio Aplon Doelskop: Peter Grant Strafdoel: Peter Grant Kaarte: David Hendricks 23' tot 33' |
Skeidsregter: Phillip Bosch | |
Week 13
21 September 2007 | Blou Bulle | 18 – 26 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
18:30 | Drieë: John Mametsa, Neil Powell Doelskop: Derick Hougaard Strafdoel: Derick Hougaard Skepdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Drieë: Waylon Murray, Odwa Ndungane Doelskoppe: Rory Kockott (2) Strafdoele: Rory Kockott (4) Kaarte: Johan Ackermann 24' |
Bywoning: 24,899 Skeidsregter: Willie Roos | |
22 September 2007 | Goue Leeus | 61 – 30 | Valke | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Franco van der Merwe (2), Earl Rose, Thabang Molefe, Jacques Cronjé (2), Jannie Boshoff, Jaco Pretorius, Louis Ludik Doelskoppe: Earl Rose (8) Kaarte: Earl Rose 65' tot 75' |
Verslag | Drieë: Riaan Viljoen, Jacques Schutte, Sean Plaatjies Doelskoppe: Jacques Schutte (3) Strafdoele: Jacques Schutte (2) Skepdoel: Riaan Viljoen Kaarte: Michael Vermaak 45' tot 55', Charl McLeod 77' |
Bywoning: 1,650 Skeidsregter: Christie du Preez | |
22 September 2007 | Boland Kavaliers | 22 – 57 | Griekwas | Bolandstadion, Wellington | |
16:00 | Drieë: Tommy Dixon, Justin Peach, Dries van Schalkwyk Doelskoppe: Isma-eel Dollie (2) Strafdoel: Isma-eel Dollie |
Verslag | Drieë: Tobie Botes, Barry Geel (3), Bobby Joubert (2), MJ Mentz, Herkie Kruger Doelskoppe: Conrad Barnard (7) Strafdoel: Conrad Barnard |
Bywoning: 310 Skeidsregter: Gareth Lloyd-Jones | |
22 September 2007 | Westelike Provinsie | 34 – 20 | Vrystaat Cheetahs | Nuweland, Kaapstad | |
18:00 | Drieë: Francois van der Merwe, Breyton Paulse, Corné Uys Doelskoppe: Peter Grant (2) Strafdoele: Peter Grant (5) Kaarte: Francois van der Merwe 53' tot 63', David Hendricks 80' tot 80' |
Verslag | Drieë: Duane Vermeulen, Jaco du Toit Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoel: Willem de Waal Skepdoel: Willem de Waal Kaarte: Marius Joubert 39' tot 49', Ollie le Roux 70' tot 80' |
Skeidsregter: Pro Legoete | |
Week 14
28 September 2007 | Valke | 23 – 46 | Westelike Provinsie | Bosmanstadion, Brakpan | |
18:30 | Drieë: Roland Bernard, Hanno Coetzee Doelskoppe: Jacques Schutte (2) Strafdoele: Jacques Schutte (3) |
Verslag | Drieë: Robbie Diack, Conrad Jantjes, Breyton Paulse, Conrad Hoffmann, Gio Aplon Doelskoppe: Naas Olivier (5) Strafdoele: Naas Olivier (2) |
Bywoning: 1,000 Skeidsregter: Linston Manuels | |
29 September 2007 | Griekwas | 0 – 28 | Goue Leeus | Absa-park, Kimberley | |
15:00 | Verslag | Drieë: Willie Wepener, Walter Venter, Rayno Benjamin Doelskoppe: Louis Strydom, Earl Rose Strafdoele: Louis Strydom (2) Skepdoel: Louis Strydom Kaarte: Michael Vermaak 45' tot 55', Charl McLeod 77' |
Bywoning: 400 Skeidsregter: Petrus Bosch | ||
29 September 2007 | Boland Kavaliers | 15 – 62 | Blou Bulle | Bolandstadion, Wellington | |
16:00 | Drieë: Alvin Hugo (2), Boland Terblanche | Verslag | Drieë: Jacques-Louis Potgieter (2), John Mametsa (3), JP Nel, Danwel Demas (2), Derick Kuün, Okkie Kruger Doelskoppe: Conrad Barnard (7) Strafdoel: Conrad Barnard Kaarte: Derick Hougaard 61' tot 71' |
Bywoning: 6,500 Skeidsregter: Gareth Lloyd-Jones | |
29 September 2007 | Vrystaat Cheetahs | 25 – 23 | Natal Haaie | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:00 | Drie: Hendrik Meyer Doelskop: Willem de Waal Strafdoele: Willem de Waal (5) Skepdoel: Willem de Waal |
Verslag | Drieë: Henno Mentz, Johan Ackermann Doelskoppe: Rory Kockott (2) Strafdoele: Rory Kockott (3) Kaarte: Craig Burden 55' tot 65' |
Bywoning: 21,205 Skeidsregter: JC Fortuin | |
Week 15
5 Oktober 2007 | Blou Bulle | 17 – 29 | Vrystaat Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:10 | Drieë: Jaco Engels, Danwel Demas Doelskoppe: Morné Steyn (2) Strafdoel: Derick Hougaard |
Verslag | Drieë: Willem de Waal, Alwyn Hollenbach, David de Villiers, JW Jonker Doelskoppe: Willem de Waal (2), Tewis de Bruyn Strafdoel: Willem de Waal |
Bywoning: 19,517 Skeidsregter: Craig Joubert | |
6 Oktober 2007 | Goue Leeus | 75 – 0 | Goue Leeus | Ellispark, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Jacques Cronjé, Walter Venter, Louis Ludik (2), Jaco Pretorius (2), Rayno Benjamin (3), Jannie Boshoff (2) Doelskoppe: Earl Rose (10) |
Verslag | Bywoning: 1,000 Skeidsregter: JC Fortuin | ||
6 Oktober 2007 | Natal Haaie | 43 – 29 | Valke | Absa-stadion, Durban | |
16:00 | Drieë: Craig Burden (2), Monty Dumond (2), Bradley Barritt, Adrian Jacobs, Andries Strauss Doelskoppe: Monty Dumond (3), Andries Strauss |
Verslag | Drieë: Ryno Barnes, Roland Bernard (2), Riaan Viljoen Doelskoppe: Leonard Olivier (3) Strafdoel: Leonard Olivier |
Bywoning: 10,000 Skeidsregter: Phillip Bosch | |
6 Oktober 2007 | Westelike Provinsie | 37 – 7 | Griekwas | Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drieë: David Hendricks, Breyton Paulse, Francois Louw, Schalk Brits, De Wet Barry, Sireli Naqelevuki Doelskoppe: Peter Grant (2) Skepdoel: Peter Grant |
Verslag | Drie: Sarel Pretorius Doelskop: Conrad Barnard |
Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde | Eindronde | |||||
13 Oktober 2007 - Absa-stadion, Durban | ||||||
Natalse Haaie | 12 | |||||
Leeus | 19 | 27 Oktober 2007 - Vodacompark, Bloemfontein | ||||
Vrystaat Cheetahs | 20 | |||||
13 Oktober 2007 - Vodacompark, Bloemfontein | Leeus | 18 | ||||
Vrystaat Cheetahs | 11 | |||||
Blou Bulle | 6 |
Halfeindronde
13 Oktober 2007 | Natalse Haaie | 12 – 19 | Goue Leeus | Absa-stadion, Durban | |
14:30 | Strafdoele: Rory Kockott (4) | Verslag | Drieë: Jaco Pretorius (2), Jannie Boshoff Doelskoppe: Louis Strydom (2) Kaarte: Anton van Zyl 58' tot 68' |
Bywoning: 29,832 Skeidsregter: JC Fortuin | |
13 Oktober 2007 | Vrystaat Cheetahs | 11 – 6 | Blou Bulle | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:30 | Drie: Eddie Fredericks Strafdoele: Willem de Waal (2) |
Verslag | Strafdoele: Derick Hougaard (2) Kaarte: JP Nel 12' tot 22' |
Bywoning: 30,000 Skeidsregter: Craig Joubert | |
Eindronde
27 Oktober 2007 | Vrystaat Cheetahs | 20 – 18 | Goue Leeus | Vodacompark, Bloemfontein | |
16:30 | Drieë: Heinrich Brüssow, Tewis de Bruyn Doelskoppe: Willem de Waal (2) Strafdoele: Willem de Waal (2) Kaarte: Darron Nell 48' tot 60', Eddie Fredericks 63' tot 80' |
Verslag | Drieë: Willie Wepener, Jano Vermaak Doelskop: Earl Rose Strafdoele: Earl Rose, Louis Strydom Kaarte: Rayno Benjamin 74' tot 80' |
Bywoning: 38,000 Skeidsregter: Mark Lawrence | |
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
Bron: www.sarugby.net[dooie skakel] |
Voorste puntemakers
Bron: www.sarugby.net[dooie skakel] |
Verwysings
- (en) "Curriebeker puntestand". Besoek op 1 Junie 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.