2005 Verenigde State Grand Prix
Die 2005 Formule Een Verenigde State Grand Prix is op 19 Junie 2005 by die Indianapolis Motor Speedway gehou en is deur Michael Schumacher in 'n Ferrari gewen.
![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 19 Junie 2005 | |
Plek | Indianapolis | |
Voorste wegspring | ||
Renjaer | ![]() |
Toyota |
Tyd | 1:10.625 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | ![]() |
Ferrari |
Tyd | 1:11.497 (ronde 48 van 73) | |
Podium | ||
1 | ![]() | Ferrari |
2 | ![]() | Ferrari |
3 | ![]() | Jordan-Toyota |
Bandkontroversie
Die byeenkoms is een van die mees berugte motorrenne in motorsportgeskiedenis. Uit die 20 motors wat vir die wedren ingeskryf het, het slegs die ses motors van die spanne wat Bridgestone-bande gebruik het (Ferrari, Jordan en Minardi) meegeding. Die oorblywende veertien deelnemers, wat almal Michelin-bande gebruik het, het die formasie-rondte voltooi, maar het toe in die kuipelaan teruggetrek voordat die wedren begin het.
Na verskeie bandfalings voor die wedren, wat groot ongelukke vir Ralf Schumacher se Toyota tydens Vrydag-oefening veroorsaak het en daarna vir sy Toyota-instaanplek Ricardo Zonta, het Michelin sy sewe klantespanne aangeraai dat sonder 'n spoedvermindering in draai 13, die bande vir die wedren net vir 10 rondtes veilig sou wees. Michelin het sedert 2001 werkende bande vir die wedren verskaf. Die situasie is vererger deur die 2005 Formule Een-reëls, wat bandruile tydens die wedren verbied het, en 'n herstel van die ovaal gedeelte van die baan na die 2004 Brickyard 400.
Wedrenuitslag
Pos | No | Bestuurder | Span | Rondtes | Tyd/rede | Rooster | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 1 | ![]() |
Ferrari | 73 | 1:29:43.181 | 5 | 10 |
2 | 2 | ![]() |
Ferrari | 73 | +1.522 | 7 | 8 |
3 | 18 | ![]() |
Jordan-Toyota | 72 | +1 rondte | 17 | 6 |
4 | 19 | ![]() |
Jordan-Toyota | 72 | +1 rondte | 19 | 5 |
5 | 21 | ![]() |
Minardi-Cosworth | 71 | +2 rondtes | 18 | 4 |
6 | 11 | ![]() |
Minardi-Cosworth | 71 | +2 rondtes | 20 | 3 |
DNS | 16 | ![]() |
Toyota | 0 | Veiligheidsredes | 1 | |
DNS | 9 | ![]() |
McLaren - Mercedes | 0 | 2 | ||
DNS | 3 | ![]() |
BAR-Honda | 0 | 3 | ||
DNS | 6 | ![]() |
Renault | 0 | 4 | ||
DNS | 5 | ![]() |
Renault | 0 | 6 | ||
DNS | 4 | ![]() |
BAR-Honda | 0 | 8 | ||
DNS | 7 | ![]() |
Williams-BMW | 0 | 9 | ||
DNS | 12 | ![]() |
Sauber - Petronas | 0 | 10 | ||
DNS | 10 | ![]() |
McLaren - Mercedes | 0 | 11 | ||
DNS | 11 | ![]() |
Sauber - Petronas | 0 | 12 | ||
DNS | 17 | ![]() |
Toyota | 0 | 13 | ||
DNS | 15 | ![]() |
Red Bull - Cosworth | 0 | 14 | ||
DNS | 8 | ![]() |
Williams-BMW | 0 | 15 | ||
DNS | 14 | ![]() |
Red Bull - Cosworth | 0 | 16 |
- Die 14 spanne wat Michelin-bande gebruik het, het almal onttrek voor die wegspring. Die renjaers van hierdie spanne was almal bekommerd dat die bande lewensgevaarlik sal disintegreer voor die einde van die wedren.