2004 Super 12-seisoen

Die 2004 Super 12-seisoen het in Februarie 2004 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 21 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2004 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Brumbies (2de titel)
Wedstryde gespeel 69
Meeste punte aangeteken 201 Dan Carter (Crusaders) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk 10 Rico Gear (Brumbies) Vlag van Australië
10 Stirling Mortlock (Brumbies) Vlag van Australië

Tabel

2004 Super 12-tabel

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Pte
1 Vlag van Australië Brumbies 11803408269+139840
2 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 11704345303+42634
3 Vlag van Suid-Afrika Stormers 11704286260+26533
4 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 11704274251+23533
5 Vlag van Nieu-Seeland Blues 11614337309+28632
6 Vlag van Suid-Afrika Bulls 1151530232018628
7 Vlag van Suid-Afrika Sharks 1160526730538327
8 Vlag van Australië Waratahs 11506342274+68727
9 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 1141629934748826
10 Vlag van Australië Reds 1150621724629525
11 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 1141627530328523
12 Vlag van Suid-Afrika Cats 111010294459165711
Opgedateer op 21 April 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 20–21 Februarie Week 8 9-10 April
Week 2 27–28 Februarie Week 9 16–17 April
Week 3 5-6 Maart Week 10 23-24 April
Week 4 12–13 Maart Week 11 30 April-1 Mei
Week 5 19–20 Maart Week 12 7–8 Mei
Week 6 26–28 Maart Halfeindronde 15 Mei
Week 7 2-4 April Eindronde 22 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2003 Super 12
Super 12
2004
Opgevolg deur
2005 Super 12

Week 1

Week 2

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.

Week 3

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 5

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Reds

Week 6

  • Sondag 28 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cats, Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 7

Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 8

  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes, Vlag van Australië Waratahs

Week 9

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
15 Mei 2004 – Brucestadion, Canberra
 Vlag van Australië Brumbies 32  
 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 17   22 Mei 2004 – Brucestadion, Canberra
     Vlag van Australië Brumbies 47
15 Mei 2004 – Jade-stadion, Christchurch    Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 38
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 27
 Vlag van Suid-Afrika Stormers 16  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 9 driedrukkers (Statistiek[dooie skakel])
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1= Mark Gerrard 1013Brumbies
1= Stirling Mortlock 1012Brumbies
3 Clyde Rathbone 913Brumbies
4 Brent Ward 811Hurricanes
5= Joe Roff 713Brumbies
5= Brent Russell 711Sharks
7= Doug Howlett 711Blues
7= Lote Tuqiri 711Waratahs
7= Marika Vunibaka 713Crusaders

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek[dooie skakel])
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Can Carter 201 (6 Drieë, 27 Doel, 39 Straf)12Crusaders
2 Joe Roff 182 (7 Drieë, 51 Doel, 15 Straf)13Brumbies
3 Butch James 118 (2 Drieë, 21 Doel, 22 Straf)11Sharks
4 Tony Brown 104 (22 Doel, 20 Straf)11Highlanders
5 André Pretorius 102 (1 Drie, 20 Doel, 18 Straf, 1 Skep)10Cats
6 Derick Hougaard 101 (1 Drie, 15 Doel, 20 Straf, 2 Skep)10Bulls
7 Carlos Spencer 96 (4 Drieë, 23 Doel, 10 Straf)8Blues
8 David Holwell 90 (18 Doel, 18 Straf)9Hurricanes
9 Mat Rogers 82 (4 Drieë, 16 Drieë, 10 Straf)4Waratahs

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.