2002 Super 12-seisoen

Die 2002 Super 12-seisoen het in Februarie 2002 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2002 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Crusaders (4de titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 438  (gem. 6.348 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 182 Andrew Mehrtens (Crusaders) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk 12 Roger Randle (Chiefs) Vlag van Nieu-Seeland

Tabel

2002 Super 12-tabel

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Pte
1 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 111100469264+205751
2 Vlag van Australië Waratahs 11803337284+53739
3 Vlag van Australië Brumbies 11704374230+1441038
4 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 11803329207+122638
5 Vlag van Australië Reds 11704336287+49634
6 Vlag van Nieu-Seeland Blues 11605313249+64529
7 Vlag van Suid-Afrika Stormers 115063103177727
8 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 1140732334118824
9 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 1150623231785123
10 Vlag van Suid-Afrika Sharks 11407183308125319
11 Vlag van Suid-Afrika Cats 11101021737015326
12 Vlag van Suid-Afrika Bulls 11001123250026811
Opgedateer op 3 Mei 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 22–23 Februarie Week 8 12-14 April
Week 2 1-2 Maart Week 9 19–20 April
Week 3 8-9 Maart Week 10 26-27 April
Week 4 15–17 Maart Week 11 3-5 Mei
Week 5 22–23 Maart Week 12 10–11 Mei
Week 6 29–31 Maart Halfeindronde 18 Mei
Week 7 5-6 April Eindronde 25 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2001 Super 12
Super 12
2002
Opgevolg deur
2003 Super 12

Week 1

Week 2

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 3

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4

  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Chiefs

Week 5

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders, Vlag van Australië Reds

Week 6

  • Paasnaweek
  • Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Suid-Afrika Cats, Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 7

Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Australië Waratahs

Week 8

Week 9

Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
18 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 34  
 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 23   25 Mei 2002 – Jade-stadion, Christchurch
     Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 31
18 Mei 2002 – Aussiestadion, Sydney    Vlag van Australië Brumbies 13
 Vlag van Australië Waratahs 10
 Vlag van Australië Brumbies 51  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Roger Randle 1211Chiefs
2 Pieter Rossouw 1111Stormers
3 Doug Howlett 1011Blues
Caleb Ralph 1013Crusaders
Chris Latham 1011Reds
6 Greame Bond 913Brumbies
Scott Staniforth 912Waratahs
Marika Vunibaka 98Crusaders

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Andrew Mehrtens 182 (1 Drie, 30 Doel, 35 Straf, 4 Skep)12Crusaders
2 Elton Flatley 148 (1 Drie, 22 Doel, 33 Straf)11Reds
3 Matt Burke 146 (3 Drieë, 31 Doel, 22 Straf)12Waratahs
4 Tony Brown 141 (1 Drie, 17 Doel, 33 Straf, 1 Skep)10Highlanders
5 Stirling Mortlock 123 (8 Drieë, 16 Doel, 17 Straf)12Brumbies
6 Percy Montgomery 120 (1 Drie, 20 Doel, 25 Straf)11Stormers
7 Carlos Spencer 101 (1 Drie, 21 Doel, 18 Straf)11Blues
8 André Pretorius 95 (4 Drieë, 12 Doel, 17 Straf)10Cats
9 David Holwell 90 (15 Drieë, 20 Straf)11Hurricanes

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.