1 Januarie

1 Januarie is nuwejaarsdag, die eerste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Dit is ook die eerste dag van die eerste kwartaal van die jaar. Daar volg nog 364 dae in die res van die jaar (365 in skrikkeljare).

<< Januarie 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031
Al die dae

Gebeure

Vuurwerke oor Edinburg in Skotland, 1 Januarie 2006.
1973 – Denemarke, Ierland en die Verenigde Koninkryk sluit by die Europese Gemeenskap aan
1981 – Griekeland sluit by die Europese Gemeenskap aan
1986 – Portugal en Spanje sluit by die Europese Gemeenskap aan
1995 – Finland, Oostenryk en Swede sluit by die Europese Unie aan
2007 – Bulgarye en Roemenië sluit by die Europese Unie aan

Geboortes

Sterftes

Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.