19de Oscar-toekenningsaand
Die 19de Oscar-toekenningsaand is op 13 Maart 1947 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1946.
19de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 13 Maart 1947 | |
Plek | Shrine Auditorium, Los Angeles | |
Aanbieder | Jack Benny | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Best Years of Our Lives | |
Meeste pryse | The Best Years of Our Lives (7) | |
Meeste benoemings | The Best Years of Our Lives (8) |
Op die seremonie is die neiging van die laat 1940's voortgesit om rolprente oor sosiale kwessies van dié tyd te bekroon. The Best Years of Our Lives gaan oor die lewe van drie veterane wat van die Tweede Wêreldoorlog af terugkeer en hoe hulle weer tuis aanpas ná die oorlog.
Dit was die eerste keer sedert die 2de Oscar-toekenningsaand dat elke kategorie hoogstens vyf benoemings gehad het.
Pryse
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste dokumentêre kortprent | Beste animasiekortprent |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Erepryse
- Laurence Olivier
- Harold Russell
- Ernst Lubitsch
Irving G. Thalberg-gedenkprys
- Samuel Goldwyn
Jeugprys
- Claude Jarman jr.
Verwysings
- "The 19th Academy Awards (1947) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2014. Besoek op 19 Augustus 2011.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.