188 v.C.
188 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 193 v.C. | 192 v.C. | 191 v.C. | 190 v.C. | 189 v.C. | ◄ 188 v.C. ► | 187 v.C. | 186 v.C. | 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||
Apamea | ||||||||
|
Gebeure
- Die Romeine neem Antiochus III se seun Antiochus (later, na 175, Antiochus IV Epiphanes) gyselaar.[1]
- Met die Verdrag van Apamea kom 'n einde aan die oorlog tussen Rome en Antiochus III van Seleukië wat in 192 begin het. Dit is die derde groot oorwinning vir die Romeine na Kartago in 201 en Masedonië in 196. Antiochus moet 'n grens in die Taurusgebergte aanvaar en hy is uit Asia Minor (Anatolië) uitgesluit.[2]
Verwysings
- Habicht, Christian (1990). ""Athens and the Attalids in the Second Century B. C."". Hesperia: The Journal of the American School of Classical Studies at Athens. 59 (3): 561–77. doi:10.2307/148304.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - McDonald, A. H (1967). ""The Treaty of Apamea (188 B.C.)."". The Journal of Roman Studies. 57 (1/2): 1–8. doi:10.2307/299336.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.