1862
Die jaar 1862 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1862 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1857 | 1858 | 1859 | 1860 | 1861 | ◄ 1862 ► | 1863 | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1862 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Keiserin Eugénie van Frankryk in 1862 | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 27 Junie – Amerikaanse Burgeroorlog, Slag van Cold Harbor: Generaal Robert E. Lee van die Gekonfedereerde State van Amerika behaal die oorwinning.
- 30 Augustus – Amerikaanse Burgeroorlog: Die tweede Slag van Bull Run vind plaas.
- 5 November – Roohuid-oorloë: In Minnesota word meer as 300 Santee Sioux skuldig bevind aan verkragting van en moord op blanke setlaars en word gevonnis om gehang te word.
- 17 Desember – Generaal Ulysses S. Grant verban Jode uit Tennessee, Mississippi, en Kentucky.
Geboortes
- 17 Maart – Charles Laval, Franse skilder († 1894).
- 3 April – Leonid Pasternak, Russiese postimpressionistiese skilder († 1945).
- 9 Junie – Sir Herbert Baker, Britse argitek († 1946).
- 13 Julie – Groothertog Wjatsjeslaf Konstantinowitsj van Rusland, jongste seun van groothertog Konstantyn Nikolajewitsj († 1879).
- 14 Julie – Gustav Klimt, Oostenrykse skilder († 1918).
- 24 Julie – Percy Fitzpatrick, Suid-Afrikaanse politikus en skrywer († 1931).
- 22 Augustus – Claude Debussy, Franse komponis, († 1918).
- 30 Augustus – Siener van Rensburg, toekomsvoorspeller († 1926).
- 27 September – Generaal Louis Botha, eerste minister van die Unie van Suid-Afrika († 1919).
- 28 September – Genl. ds. Paul Hendrik Roux, NG predikant en Vrystaatse generaal († 8 Junie 1911).
- 19 Oktober – Auguste Lumière, Franse rolprentmaker († 1954).
- 4 November – István Thomán, Hongaarse klaviervirtuoos en musiekonderwyser.(† 1940).
- 27 Desember – Anton van Wouw, Suid-Afrikaanse beeldhouer († 1945).
Sterftes
- 10 Januarie – Samuel Colt, Amerikaanse uitvinder van die rewolwer (* 1814).
- 18 Januarie – John Tyler, was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845) (* 1790).
- 24 Julie – Martin Van Buren, agste President van die Verenigde State (* 1782).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.