1836 in Suid-Afrika
Gebeure
- Die 6de Kaapse grensoorlog eindig.
- Die Kaapkolonie se Wetgewende Raad stel verkose munisipale rade aan.
- Nagenoeg 10 000 Afrikaner veeboere onderneem die Groot Trek.
- Juliemaand – Die hele trekgroep van 51 van "Lang Hans" van Rensburg word in Mosambiek uitgemoor.
- 16 Oktober – Die Voortrekkers onder Andries Potgieter verslaan die Matabeles tydens die Slag van Vegkop.
Geboortes
- 4 Oktober – Pieter Arnoldus Cronjé, Boeregeneraal, word gebore naby Colesberg, Kaapkolonie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.