17de Oscar-toekenningsaand
Die 17de Oscar-toekenningsaand is op 15 Maart 1945 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1944. Dit was die eerste keer dat die seremonie landwyd oor ABC Radio uitgesaai is.
![]() | ||
Datum | 15 Maart 1945 | |
Plek | Grauman’s Chinese Theater, Los Angeles | |
Aanbieder | John Cromwell | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Going My Way | |
Meeste pryse | 'Going My Way (7) | |
Meeste benoemings | Going My Way en Wilson (10 elk) |
![](../I/Bing_Crosby_1942.jpg.webp)
Bing Crosby
![](../I/Ingrid_Bergman_-_Gaslight_44.jpg.webp)
Ingrid Bergman
![](../I/Bob_Hope_in_The_Ghost_Breakers_trailer.JPG.webp)
Bob Hope
Dit was ook die eerste keer dat die benoemings vir beste rolprent tot vyf beperk is en die eerste en laaste keer dat iemand vir beste akteur én beste manlike byspeler vir dieselfde rol in dieselfde prent benoem is. Barry Fitzgerald is vir albei kategorieë benoem vir die rol van vader Fitzgibbon in Going My Way. Hy het die Oscar vir beste manlike byspeler gewen.
Pryse
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
Jeugprys
- Margaret O'Brien
Irving G. Thalberg-gedenkprys
- Darryl F. Zanuck
Verwysings
- "The 17th Academy Awards (1945) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 14 Augustus 2011.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.