1799
Die jaar 1799 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1799 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1794 | 1795 | 1796 | 1797 | 1798 | ◄ 1799 ► | 1800 | 1801 | 1802 | 1803 | 1804 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1799 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
die Rossetasteen | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Napoleon Bonaparte beleër die stad Akko tevergeefs vir 61 dae lank.
- JMW Turner skilder die Norhamkasteel in waterverf
- 19 Julie – Die Rosettasteen word ontdek in Egipte.
- 24 Julie – Napoleon Bonaparte verslaan die Turkse magte in Aboukir in Egipte.
- 13 Augustus – Pous Pius VI publiseer Quoties animo wat koning Karel van Spanje magtig om kerklike eindom te verkoop.
- 11 November – Napoléon Bonaparte word Eerste Konsul (Premier Consul) van die Franse Republiek.
- 30 November – Begin van die konklaaf na die dood van Pous Pius VI.
Geboortes
- 1 Januarie – Andrzej Towiański, Poolse filosoof († 1878).
- 6 Junie – Aleksander Poesjkin, ’n Russiese Romantieke skrywer wat beskou word as die grootste Russiese digter en die vader van moderne Russies († 1837).
- 4 Julie – Oscar I van Swede, van 8 Maart 1844 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë († 1859).
- 2 Augustus – Karl Ludwig Philipp Zeyher, Suid-Afrikaanse plantkundige († 1858).
- 8 Desember – Hans Dons de Lange, 'n Voortrekkerverkenner († 1861).
Sterftes
- 18 Januarie – Abraham Josias Sluysken, waarnemende kommissaris aan die Kaap voor die eerste Britse besetting (* 1736).
- 4 Mei – Tipu Sultan, Moslem Indiese militêre leier. Heerser van die Mysore-koninkryk in Suid-Indie(* 1750)
- 9 Mei – Claude-Bénigne Balbastre, Franse komponis, orrelis, klavesimbelspeler en klavierspeler (* 1724)
- 25 Junie – Asada Goryu, Japannese sterrekundige (* 1734)
- 6 Augustus – Marcus Élieser Bloch, Duitse dokter en natuurkundige (* 1723)
- 29 Augustus – Pous Pius VI, die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1717).
- 24 Oktober – Carl Ditters von Dittersdorf, Oostenrykse komponis (* 1739).
- 14 Desember – George Washington, eerste President van die Verenigde State (* 1732)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.