1784
Die jaar 1784 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1784 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1779 | 1780 | 1781 | 1782 | 1783 | ◄ 1784 ► | 1785 | 1786 | 1787 | 1788 | 1789 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1784 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Laki-spleet | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Junie - Op Ysland begin die Laki-spleet lawa uit te stoot. Dit duur maandelank voort en bring sowat 14 km3 basalt voort.
- 3 Junie – Die Amerikaanse Leër word gestig en vervang die Kontinentale Leër.
- 20 September – Pous Pius VI stel Giovanni Andrea Archetti, titulêre aartsbiskop van Chalcedonië aan as kardinaal.
Geboortes
- 30 Junie – Sir George Thomas Napier, 'n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie († 1855).
- 3 Oktober – Johann Karl Ehrenfried Kegel, Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger († 1863).
- 24 November – Zachary Taylor, die twaalfde President van die Verenigde State († 1850).
- Onbekend – Peter de Wint, waterverfskilder
Sterftes
- 31 Julie – Denis Diderot, Franse skrywer en Verligtingsfilosoof (* 1713)
- 1 Julie – Wilhelm Friedemann Bach, Duitse komponis (* 1710).
- 13 Desember – Samuel Johnson, Engelse skrywer, digter, moralis, literatuurkritikus, biograaf, redakteur en leksikograaf (* 1709).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.