1774
Die jaar 1774 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1774 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1769 | 1770 | 1771 | 1772 | 1773 | ◄ 1774 ► | 1775 | 1776 | 1777 | 1778 | 1779 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1774 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pietà uit 1774; aan Goya toegeskryf. | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die Sweedse skeikundige Carl Wilhelm Scheele ontdek die metaal mangaan en die gas chloor.
- Warren Hastings word as die eerste goewerneur-generaal van Indië benoem.
- 30 April – Pous Clemens XIV publiseer die bul Salutis Nostrae oor die instelling van 'n Universele Jubileum.
- 1 Augustus – Die chemiese element suurstof word onafhanklik deur Joseph Priestley, ontdek, die ontdekking wat vroeër deur Carl Wilhelm Scheele gemaak is, word hiermee bevestig.
Geboortes
- 15 Mei – Johann Nepomuk von Fuchs, Duitse chemikus en mineraloog († 1856).
- 5 September – Caspar David Friedrich, Duitse Romantiese skilder en tekenaar († 1840).
- 16 Desember – Dorothea Gosen, ’n Voortrekker wat godsdienstige gedigte skryf († onbekend).
Sterftes
- 21 Januarie – Mustafa III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1717).
- 4 April – Oliver Goldsmith, Ierse skrywer en dokter (* 1728).
- 10 Mei – Koning Lodewyk XV van Frankryk (* 1710)
- 13 Julie – Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige (* 1716)
- 22 September – Pous Clemens XIV, die 249ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1705).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.