1770
Die jaar 1770 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1770 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1765 | 1766 | 1767 | 1768 | 1769 | ◄ 1770 ► | 1771 | 1772 | 1773 | 1774 | 1775 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1770 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Tipu-paleis | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
Europa
- 29 Januarie – Pous Clemens XIV stel Mario Compagnoni Marefoschi aan as kardinaal.
- 7 Julie – Slag van Çesme: Russiese vloot verslaan die Ottomaanse vloot.
- 6 Augustus – Pous Clemens XIV stel João Cosme da Cunha, aartsbiskop van Evora, aan as kardinaal.
- 10 September – Pous Clemens XIV stel Scipione Borghese, titulêr aartsbiskop van Teodosia en Giovanni Battista Rezzonico, prefek van die Apostoliese Paleis aan as kardinale.
- 12 Desember – Pous Clemens XIV stel Antonio Casali, goewerneur van Rome en Pasquale Acquaviva d'Aragona, president van Urbino aan as kardinale.
Noord-Amerika
- 5 Maart – Bostonslagting: Die gooi van sneeuballe na Britse soldate tydens 'n militêre besetting loop uit in geweld in Boston.
Asië
- Die Tipu-paleis in die Nandi-heuwels van Karnataka is klaar.
Geboortes
- 20 Maart – Friedrich Hölderlin, Duitse digter en bibliotekaris († 1843).
- 7 April – William Wordsworth, Engelse digter († 1850).
- 27 Augustus – Georg Wilhelm Friedrich Hegel, 'n Duitse Filosoof († 1831).
- 16 Desember – Ludwig van Beethoven, Duitse komponis († 1827).
Sterftes
- Georg Dionysius Ehret – Duitse Botaniese kunstenaar.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.