1767
Die jaar 1767 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1767 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | ◄ 1767 ► | 1768 | 1769 | 1770 | 1771 | 1772 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1767 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Benjamin Franklin in 1767 | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 29 Junie – Invoerbelasting op tee en ander goedere dryf die Amerikaanse koloniste nader na revolusie.
- 16 Julie – Pous Clemens XIII verklaar Johannes van Kanti heilig.
- Julie - Samuel Wallis ontmoet koningin Purea van Tahiti.
Geboortes
- 5 Januarie – Jean-Baptiste Say, Franse Ekonoom, Skepper van die Say's Wet (†1832).
- 24 Januarie – A.C.W. Staring, 'n Nederlandse landheer, landboukundige en digter († 1840).
- 15 Maart – Andrew Jackson, die sewende President van die Verenigde State († 1845).
- 25 Maart – Joachim Murat, Franse Marshal en Koning van Naples († 1815).
- 25 April – Nicolas Oudinot, Franse Marshal († 1847).
- 12 Mei – Manuel de Godoy, Spaanse Staatsman († 1851).
- 15 Mei – Ezekiel Hart, Kanadese Entepreneur en politikus († 1843).
- 15 Junie – Rachel Donelson Robards Jackson, vrou van die 7de President van die Verenigde State van Amerika. († 1828). Sy is oorlede voordat haar man president geword het.
- 22 Junie – Wilhelm von Humboldt, filosoof en staatkundige († 1835).
- 24 Junie – Jean-Baptiste Benoît Eyriès, Franse Geograaf, Skrywer en Vertaler ((† 1846).
- 4 Julie – Kyokutei Bakin, Japenese skrywer († 1848).
- 11 Julie – John Quincy Adams, die sesde President van die Verenigde State van Amerika († 1848).
- 28 Julie – James A. Bayard, Ouderling, Amerikaanse Senator van Delaware († 1815).
- 24 Augustus – Bernhard Meyer, Duitse dokter en ornitoloog († 1836).
- 25 Augustus – Louis Antoine de Saint-Just, Franse revolusionêre († 1794).
- 8 September – August Wilhelm Schlegel, Duitse literatuurhistorikus, vertaler, skrywer, indoloog en filosoof († 1845).
- 20 September – José Maurício Nunes Garcia, Brasiliaanse komponis († 1830).
- 25 Oktober – Benjamin Constant, Switserse skrywer († 1830).
- 22 November – Andreas Hofer, Oostenrykse nasionale held († 1810).
- 2 Desember – Lord Charles Somerset, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1831).
- 8 Desember – Antoine Fabre d'Olivet, Franse skrywer († 1825).
Sterftes
- 7 Januarie – Thomas Clap, Eeste president van die Universiteit van Yale (* 1703).
- 22 Januarie – Johann Gottlob Lehmann, Duitse mineraloog en geoloog (* 1719).
- 7 Maart – Jean-Baptiste Le Moyne, Sieur de Bienville, Franse kolonist en Goewerneur van Louisiana (* 1680).
- 25 Junie – Georg Philipp Telemann, Duitse komponis (* 1681).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.