1761
Die jaar 1761 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 61ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1761 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1756 | 1757 | 1758 | 1759 | 1760 | ◄ 1761 ► | 1762 | 1763 | 1764 | 1765 | 1766 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1761 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Anton Wranitzky | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 14 Junie – Pous Clemens XIII publiseer In Dominico Agro – Oor godsdiensonderrig.
- 23 November – Pous Clemens XIII stel 10 nuwe kardinale aan, waaronder Christoph Anton von Migazzi von Waal und Sonnenthurn, aartsbiskop van Wene.
Geboortes
- 1 Februarie – Christiaan Hendrik Persoon, Suid-Afrikaanse botanikus en mikoloog († 1836).
- 20 Maart – Nicolas Frochot, Franse politikus († 1828).
- 13 Junie – Anton Wranitzky, Tsjeggiese komponis († 1820).
- 20 November – Francesco Saverio Castiglioni (later Pous Pius VIII), die 253ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1830).
- 24 Desember – Selim III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1808).
Sterftes
- 18 September – Joachim Nikolaus von Dessin, grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare biblioteek (* 1704)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.