1747
Die jaar 1747 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1747 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1742 | 1743 | 1744 | 1745 | 1746 | ◄ 1747 ► | 1748 | 1749 | 1750 | 1751 | 1752 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1747 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Swellendam | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Stigting van Swellendam (Wes-Kaap, Suid-Afrika).
- 10 April – Pous Benedictus XIV stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Ferdinand Julius von Troyer, biskop van Olomütz, Morawië.
- 15 Mei – Carlo Rezzonico (later Pous Clemens XIII) word kardinaal-priester van S. Maria in Ara Coeli.
- 3 Julie – Pous Benedictus XIV stel Henry Benedict Mary Clement Stuart van York aan as kardinaal.
- 29 September – Pous Benedictus XIV verklaar Jerome Emilian salig.
Geboortes
- 5 Mei – Leopold II, Heilige Romeinse Keiser, († 1792).
- 17 Mei – Johannes Theodorus van der Kemp, Nederlandse militêre offisier, dokter en sendeling van die Londense Sendinggenootskap († 1811).
- 6 Julie – John Paul Jones, Amerikaanse seeheld, in Skotland.
Sterftes
- 4 Oktober – Amaro Pargo, Spaanse kaper en handelaar (* 1678)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.