1734
Die jaar 1734 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 34ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1734 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1729 | 1730 | 1731 | 1732 | 1733 | ◄ 1734 ► | 1735 | 1736 | 1737 | 1738 | 1739 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1734 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pruisiese soldate in die Gudenushandskrif van 1734. | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 24 Maart – Pous Clemens XII stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Pompeio Aldrovandi, titulêr patriarch van Jerusalem.
- 21 Junie – 'n Swart slaaf bekend as Marie-Joseph Angélique word gemartel en toe gehang in Nieu-Frankryk.
Geboortes
- 10 Maart – Asada Goryu, Japannese sterrekundige († 1799)
- 30 November – Cornelis Jacob van de Graaff, een van die latere Hollandse goewerneurs van die Kaap de Goede Hoop († 1812)
- 27 Desember – Nicolaas Laurens Burman, Nederlandse botanikus († 1793)
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.