1732
Die jaar 1732 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1732 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1727 | 1728 | 1729 | 1730 | 1731 | ◄ 1732 ► | 1733 | 1734 | 1735 | 1736 | 1737 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1732 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Joseph Haydn | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Michail Gvozdev ontdek die Amerikaanse vasteland by Kaap Prince of Wales aan die Beringstraat.
- 1 Oktober – Pous Clemens XII stel Troiano Acquaviva d'Aragona, titulêr aartsbiskop van Larissa en Agapito Mosca, priester van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal.
- 23 November – Pous Clemens XII verklaar Catherine del Ricci salig.
Geboortes
- 22 Februarie – George Washington, eerste President van die Verenigde State] († 1799).
- 31 Maart – Joseph Haydn, Oostenrykse komponis († 1809).
- 21 Junie – Johann Christoph Friedrich Bach, Duitse komponis († 1795).
- 23 Desember – Richard Arkwright, Engelse uitvinder en toonaangewende entrepreneur († 1792).
Sterftes
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.