1730
Die jaar 1730 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1730 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1725 | 1726 | 1727 | 1728 | 1729 | ◄ 1730 ► | 1731 | 1732 | 1733 | 1734 | 1735 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1730 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Frederik IV van Denemarke | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 20 Januarie – Pous Benedictus XIII verklaar Peter Fourier salig.
- 8 Februarie – Pous Benedictus XIII stel Alamanno Salviati, apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
- 12 Julie – Pous Clemens XII volg Pous Benedictus XIII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 16 Julie – Pous Clemens XII word gekroon deur kardinaal Lorenzo Altieri.
- 4 Augustus – Pous Clemens XII stel sy neef Neri Maria Corsini, apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
- 2 Oktober – Pous Clemens XII stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Alessandro Aldobrandini, titulêr aartsbiskop van Rodi.
Geboortes
Sterftes
- 30 Januarie – Pieter II van Rusland (* 1715).
- 21 Februarie – Pous Benedictus XIII, die 245ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1649).
- 12 Oktober – Frederik IV van Denemarke, Koning van Denemarke en Noorweë (* 1671).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.