1719
Die jaar 1719 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 19de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1719 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1714 | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | ◄ 1719 ► | 1720 | 1721 | 1722 | 1723 | 1724 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1719 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Defoe (1719); Robinson Crusoe | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 29 November – Pous Clemens XI stel 10 nuwe kardinale aan waaronder Thomas Philippe Wallrad d'Hénin-Liétard d'Alsace-Boussu de Chimay, aartsbiskop van Mechelen, Vlaandere.
Geboortes
- 14 November – Leopold Mozart, Oostenrykse komponis († 1791).
Sterftes
Boeke
- Robinson Crusoe deur Daniel Defoe.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.