1716
Die jaar 1716 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1716 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | ◄ 1716 ► | 1717 | 1718 | 1719 | 1720 | 1721 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1716 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Gottfried Wilhelm Leibniz | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 24 Mei – Pous Clemens XI verklaar Johannis Frans Régis salig.
- 1 Augustus – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word camerlengo van die kollege van kardinale.
- 13 Oktober - In Stellenbosch veroorsaak vloedwaters groot skade in die dorp.[1]
- Die Spaanse Bourbons maak skielik 'n einde aan die half-outonome status wat Katalonië geniet het.[2]
Geboortes
- 11 Junie – Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige († 1774)
- 30 Augustus – Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was 'n Engelse landskapsargitek († 1783)
Sterftes
- Onbekend – Johan Willem von der Pfalz
- 14 November – Gottfried Wilhelm Leibniz is in Hannover, Duitsland oorlede, die laaste (Duitse) universele genie. (* 1 Julie 1646 in Leipzig, Duitsland)
Verwysings
- "'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990". CAELUM: 10. Desember 1991.
- Imperial Spain 1469–1716 J. H Elliott Penguin UK, 2002, ISBN 0-14-192557-4, ISBN 978-0-14-192557-8
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.