1714
Die jaar 1714 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 14de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1714 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1709 | 1710 | 1711 | 1712 | 1713 | ◄ 1714 ► | 1715 | 1716 | 1717 | 1718 | 1719 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1714 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Anna van Groot-Britannje | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 1 Mei – George I van die Huis van Hannover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot-Brittanje op te volg na die dood van Koningin Anna.
- 7 September – Die Bekragtiging van die Rastatter Vrede by 'n vredeskongres in Baden im Aargau beëindig die Spaanse Opvolgingsoorlog.
- 9 Desember – Turkye verklaar die oorlog aan Venesië vanweë die Republiek se hulp aan die opstand in Montenegro.[1]
Geboortes
- 1 Januarie – Kristijonas Donelaitis, Pruisies-Litause digter († 1780).
- 8 Maart – Carl Philipp Emanuel Bach, Duitse komponis († 1788).
- 2 Julie – Christofh Willibald Gluck, was 'n hervormer van die opera († 1787)
- 8 Julie – Pieter van Rheede van Oudtshoorn, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop maar sterf ter see († 1773).
Sterftes
- 8 Junie – Sophia van die Palts, die keurvorstin van Hannover (* 1630)
- 1 Augustus – Anna, koningin van Engeland, Ierland en Skotland (* 1665).
Verwysings
- Venice, Austria, and the Turks in the Seventeenth Century, American Philosophical Society: Kenneth Meyer Setton, 1991, ISBN 0-87169-192-2, ISBN 978-0-87169-192-7 bls. 422
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.