1695
Die jaar 1695 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 95ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1695 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1690 | 1691 | 1692 | 1693 | 1694 | ◄ 1695 ► | 1696 | 1697 | 1698 | 1699 | 1700 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1695 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- Die eerste goudstormloop op Brasiliaanse bodem begin in Ouro Preto.
- 13 Junie – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word titulêr aartsbiskop van Tarsus.
- 1 Julie – Michelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word nuntius vir Switserland.
- 29 Oktober – Pous Innocentius XII verklaar Helen Enselmini van Arcella salig.
- 12 Desember – Pous Innocentius XII stel 14 nuwe kardinale aan, waaronder Federico Caccia, aartsbiskop van Milaan.
Geboortes
- Onbekend – Arnoldus Mauritius Meiring, Nederlandse predikant en stamvader van die Meirings in Suid-Afrika († 1757).
Sterftes
- 6 Februarie – Ahmet II, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1643)
- 13 April – Jean de La Fontaine, Franse skrywer (* 1621)
- 17 April – Juana Inés de la Cruz, Meksikaanse digteres.
- 8 Julie – Christiaan Huygens, 'n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus (* 1629)
- 21 November – Henry Purcell, 'n Engelse komponis van barokmusiek (* 1659).
- September – Thomas Tew, Engelse kaapvaarder wat ’n seerower geword het (* 1649).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.