1675
Die jaar 1675 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1675 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1670 | 1671 | 1672 | 1673 | 1674 | ◄ 1675 ► | 1676 | 1677 | 1678 | 1679 | 1680 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1675 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 25 Januarie – Pous Clemens X verklaar Johannes van die Kruis (Johannes van Ypes) salig.
- 28 Februarie – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word Metropolitaanse aartsbiskop van Manfredonia (Italië).
- 6 April – Pous Clemens X verklaar Caterina van Genua salig.
- 25 Mei – Pous Clemens X verklaar Ollegarius van Tarragona salig.
- 27 Mei – Pous Clemens X stel ses nuwe kardinale aan, waaronder Fabrizio Spada.
- 20 Junie – Pous Clemens X verklaar Francis Solano salig.
- 24 November – Pous Clemens X verklaar die 19 martelare van Gorcum salig.
Geboortes
- 31 Maart – Prospero Lorenzo Lambertini (later Pous Benedictus XIV), die 247ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1758).
- Onbekend – Peter Kolbe, Nederlandse sterrekundige († 1726).
- Onbekend – Engelbertus le Boucq, die 14de predikant wat bevestig is vir diens in die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1745).
Sterftes
- 18 Mei – Jacques Marquette, 'n Franse Jesuïet sendeling en ontdekkingsreisiger (* 1637)
- 15 Desember – Johannes Vermeer, 'n Nederlandse skilder (* 1632)
- Oktober – James Gregory, Skotse wiskundige en sterrekundige (* 1638)
- Onbekend – Bojarinja Morozowa, een van die belangrikste lede van die Russiese Ougelowiges (* 1632)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.